Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results 1 to 3 of 3 for “"Afrikaans language--usage."”

  1. Korpuslinguistiese ondersoek na pragmatiese merkers in Omgangsafrikaans

    Pragmatiese merkers in Omgangsafrikaans dien as belangrike kontekstualiseringswenke. Dit rig gespreksgenote in terme van uitingrelevansie en stel die spreker in staat om, op bondige wyse, ’n houding teenoor die proposisie van die uiting te openbaar. Dit dra ook by tot die gesprekstruktuur. Die …

    unisa-za Repository record for Korpuslinguistiese ondersoek na pragmatiese merkers in Omgangsafrikaans (opens in a new tab)

  2. Onderskeidende stylkenmerke en pragmatiese funksies van Generasie X se SMS-Afrikaans

    … en pragmatiese funksies van Generasie X se SMS-Afrikaans. Die bron van die taaldata is ʼn WhatsApp-kletsgroep van 60 deelnemers wat aanvanklik geskep is om die reëlings vir ʼn hoërskoolreünie te tref, maar uitgebrei het om ʼn verskeidenheid onderwerpe geset in natuurlike taaldata te dek. Die …

    unisa-za Repository record for Onderskeidende stylkenmerke en pragmatiese funksies van Generasie X se SMS-Afrikaans (opens in a new tab)