Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results 1 to 20 of 32 for “"Bybel"”

  1. Die bronne waaruit die Nuwe Testament van die Afrikaanse Bybel vertaal is : 'n filologiese studie

    The current Afrikaans translation of the New Testament is based on the Textus Receptus and the Dutch "Statenbijbel." At present a committee of translators is busy with a new translation of the Bible in Afrikaans. They decided to put aside the Textus Receptus and the Dutch translation in favour of …

    nwu-za Repository record for Die bronne waaruit die Nuwe Testament van die Afrikaanse Bybel vertaal is : 'n filologiese studie (opens in a new tab)

  2. "Die etiese persepsie oor die doodstraf in die Wes-Kaap streek in terme van die bybel"

    Suid-Afrika se verdedigings- en polisiehoofde het onlangs samesprekings in . Kaapstad gehou om milit�re samewerking te bevorder en misdaad, wat baie algemeen in die Weskaap-streek voorkom, te beveg. Dit is beklemtoon dat samesprekings met en samewerking van alle sektore van die gemeenskap nodig is …

    western-cape Repository record for "Die etiese persepsie oor die doodstraf in die Wes-Kaap streek in terme van die bybel" (opens in a new tab)

  3. Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie

    … van ou Israel. Die religie van die Hebreeuse Bybel word tradisioneel beskryf as 'n historiese religie waarin Jahwe, die god van Israel, fundamenteel gemoeid is met die verlossing van sy volk in die gang van die geskiedenis, terwyl die wêreld van die natuur van marginale belang is. Dit is egter …

    unisa-za Repository record for Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie (opens in a new tab)

  4. Argeologiese en tekstuele perspektiewe uit die Ou Nabye Ooste en die Mediterreense wêreld op vroue en vroulike skoonheid in die Hebreeuse Bybel

    … oor vroue en vroulike skoonheid in die Hebreeuse Bybel en ander antieke geskrifte aan, asook die ondergeskikte posisie wat vroue in die patriargale Ou Testamentiese samelewing beklee het. ‘n Argeologiese benadering word gevolg en beskikbare literêre bronne word gebruik. Daar word gelet op die …

    unisa-za Repository record for Argeologiese en tekstuele perspektiewe uit die Ou Nabye Ooste en die Mediterreense wêreld op vroue en vroulike skoonheid in die Hebreeuse Bybel (opens in a new tab)

  5. Bybel as problematiese teks: ’n kritiese ontleding aan die hand van polemieke in die Nederduitse Gereformeerde Kerk: van Johannes du Plessis tot Ferdinand Deist en Willem Vorster (1920–2000)

    … oor goddelike inspirasie van alles wat in die Bybel staan, as gevolg van die uitgesproke stellings van Johannes Du Plessis, het tot ‘n krisis gelei wat as baken in die annale van die Ned. Geref. Kerk beskou word. Die meeste van sy standpunte word vandag as waarheid aanvaar en hy het bygedra tot …

    unisa-za Repository record for Bybel as problematiese teks: ’n kritiese ontleding aan die hand van polemieke in die Nederduitse Gereformeerde Kerk: van Johannes du Plessis tot Ferdinand Deist en Willem Vorster (1920–2000) (opens in a new tab)

  6. 'n Geskiedenis van die kerklied in die Nederduitse Gereformeerde Kerk

    … speel 'n baie belangrike rol in die Bybel. Die Moseslied (Eks 15) word in die Psalms aangehaal en kulmineer in die 11 nuwe 11 lied van Openbaring - die lied van die "nuwe" hemel en die 11 nuwe 11 aarde wat verlostes saam sal sing. Die brandende vraag wat "reg" of hoegenaamd standpunt …

    unisa-za Repository record for 'n Geskiedenis van die kerklied in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (opens in a new tab)

  7. The Apostle Paul and homosexuality : a socio-historical study

    … dat hierdie betrokkenheid weergegee word in die Bybeldele wat na homoseksualiteit vewys (Rom 1:26-27; 1 Kor 6:9-10; 1 Tim 1:9-10). Ou-Testamentiese seksuele moraliteit is nou verbonde met die konsep menslike natuur. Die onderskeid tussen manlik en vroulik moet nie geignoreer word in die …

    nwu-za Repository record for The Apostle Paul and homosexuality : a socio-historical study (opens in a new tab)

  8. Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie

    … 'n prakties-teologiese vertrekpunt. Vanaf die Bybelse tyd word die seksuele daad verkeerd verstaan. Die sekulere mens beskuldig godsdiens as die oorsaak van seksuele frustrasie wat die mens in vandag se lewe beleef. Eeue-lange misverstande oor God se siening oor die seksuele, het veroorsaak dat …

    nwu-za Repository record for Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie (opens in a new tab)

  9. Die storie van my lyf

    … langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel oopgeslaan oor hulle altwee se skote, hulle hande ineengestrengel. Sy het geluidloos gehuil.

    cape-town Repository record for Die storie van my lyf (opens in a new tab)

  10. Ikonografiese studie van Ou Nabye-Oosterse ivoor gedurende die Ystertydperk, 1200 v.C. - 538 v. C.

    Die Bybel is die boek wat die meeste gelees word en tog is dit moeilik om die leefwêreld van daardie era te verstaan. My doel is om ’n nuwe blik te gee op ’n paar Ou-Testamentiese simbole. Die ontdekking van ivoorobjekte in die middel negentiende eeu in Nimrud se paleise het tot groot opwinding …

    unisa-za Repository record for Ikonografiese studie van Ou Nabye-Oosterse ivoor gedurende die Ystertydperk, 1200 v.C. - 538 v. C. (opens in a new tab)

  11. Preek as kunsvorm

    … bevat 'n verskeidenheid literere vorme wat deur Bybelskrywers aangewend is om die intensie van die teks effektief te kommunikeer. Elk van hierdie vorme besit 'n eiendomlike kommunikatiewe aard. Die ontwikkeling van die moderne literatuurwetenskap sedert die tagtigerjare van die twintigste eeu het …

    unisa-za Repository record for Preek as kunsvorm (opens in a new tab)

  12. Filosofiese analise van aspekte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Geloofsleer

    … (teologies) as waarhede voorgehou dat dit op die Bybel as die Woord van God gegrond is. Die vertrekpunt van die verhandeling is dat die betrokke leerstellings vanuit ’n toepaslike historiese konteks benader moet word wanneer die vraag van hulle geldigheid aangespreek word. Nog meer, betoog die …

    unisa-za Repository record for Filosofiese analise van aspekte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Geloofsleer (opens in a new tab)

  13. “Lewe” (חיה) as teologiese tema met toespitsing op die begrippe Beloofde Land en toekomsverwagting in Deuteronómium

    … die verskillende literêre korpusse in die Bybel voor. ʼn Soektog van die Hebreeuse stam van die woord vir lewe in die Biblia Hebraica Stuttgartensia, naamlik חיה , lewer 806 resultate¹. Volgens Logos se sagteware verwys 671 van hierdie gevalle spesifiek na die lewe van die mens². Brensinger …

    nwu-za Repository record for “Lewe” (חיה) as teologiese tema met toespitsing op die begrippe Beloofde Land en toekomsverwagting in Deuteronómium (opens in a new tab)

  14. ’n Alternatief vir die Premillennialistiese standpunt in die AGS van SA

    … metode ontwikkel vir die interpretasie van die Bybel en kontemporêre wêreldgebeure. Israel het toe ten opsigte van die leer van die Messiaanse Vrederyk 'n prominente plek in wêreldgebeure ingeneem. Die eskatologiese program het uitgebrei om onder meer die idee van 'n wegraping van die gelowiges …

    nwu-za Repository record for ’n Alternatief vir die Premillennialistiese standpunt in die AGS van SA (opens in a new tab)

  15. Sosiale Darwinisme as grondliggende wêreldbeskouing tot immorele politieke leierskap in Suid Suid-Afrika : ʼn Christelik Christelik-etiese beoordeling

    Die Bybel word tradisioneel deur Christene as die onfeilbare Woord van God gesien. Daarin word duidelike vereistes vir leierskap gestel wat insluit dat God van leiers verwag dat hulle nederig, eerlik, en verantwoordelik moet wees. Dit raak hoe langer hoe meer duidelik dat heelparty politici en …

    nwu-za Repository record for Sosiale Darwinisme as grondliggende wêreldbeskouing tot immorele politieke leierskap in Suid Suid-Afrika : ʼn Christelik Christelik-etiese beoordeling (opens in a new tab)

  16. Genetic diversity and population structure of Topeka shiners (Notropis topeka)

    <p>Species and populations with low genetic diversity are at a higher risk of extinction because of an inability to adapt to threats such as environmental change. Human activities have drastically reduced the amount of habitat, the number of populations, and population connectivity of many species …

    iastate Repository record for Genetic diversity and population structure of Topeka shiners (Notropis topeka) (opens in a new tab)

  17. Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk

    … verbondsbelof tes de el, is deur bekering. Die Bybel maak nie 'n duidelike onderskeid tussen eerste en voortgaande bekering binne die verbond nie. God gee die bekering, maar vereis dit ook

    unisa-za Repository record for Die verband tussen bekering en verbond : 'n ondersoek na 'n dispuut in die Nederduits Gereformeerde Kerk (opens in a new tab)

  18. Die uitbeelding van semitiese handelaars en oogverf in die Beni Hasan muurskildery

    … ‘aartsvaders’, soos hulle in die Hebreeuse Bybel beskryf word, afgespeel het. Aangesien daar ‘n gebrek aan argeologiese en geskrewe (Bybelse en buite-Bybelse) bronne oor die proto-Israelitiese samelewing bestaan, hoop die studie om ‘n bydrae te lewer tot navorsing oor die tydperk, en veral …

    unisa-za Repository record for Die uitbeelding van semitiese handelaars en oogverf in die Beni Hasan muurskildery (opens in a new tab)

  19. Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel

    … benaderings en tegnieke, toepaslike mediese, Bybel- en geestes wetenskappe. Die omstandighede waarin die man hom bevind het die bevraagtekening van sy spiritualiteit tot gevolg. Sy spiritualiteit kan vir hom van groot waarde wees. Die doel van die beradingsmodel is om die man te fasiliteer om …

    unisa-za Repository record for Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel (opens in a new tab)

  20. Lewenskontekstuele hermeneutiek-met verwysing na Sewendedag-Adventiste

    … gedra word asook ingebou is in wat in die Bybels-historiese tydslyn vorendag kom as die vier prominente dade van God se voortgaande skepping, versoening in Jesus Christus, alomvattende vernuwing deur die Gees en voleindende volmaking tot in die aanbreek van die nuwe hemel en die nuwe aarde. …

    unisa-za Repository record for Lewenskontekstuele hermeneutiek-met verwysing na Sewendedag-Adventiste (opens in a new tab)

Page 1 of 2