Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results 1 to 11 of 11 for “"Homoseksuele"”

  1. Riglyne aan opvoedkundige sielkundiges vir die hantering van die homoseksuele kliënt.

    It is alarming that psychologists are in many cases insufficiently trained with regard to homosexuality. Against this background and on the basis of a literature study and empirical research, this study aims to provide guidelines to educational psychologists on working with homosexual clients. …

    unisa-za Repository record for Riglyne aan opvoedkundige sielkundiges vir die hantering van die homoseksuele kliënt. (opens in a new tab)

  2. The Apostle Paul and homosexuality : a socio-historical study

    … seksuele moraliteit wat bi-seksuele en homoseksuele optrede as normale uitdrukking van seksualiteit beskou het. Beide die Nuwe Testament en die Judaistiese tradisies verwerp homoseksuele dade as normale uitdrukking van seksualiteit. Uitsprake oor homoseksualiteit in die eerste eeu nC is …

    nwu-za Repository record for The Apostle Paul and homosexuality : a socio-historical study (opens in a new tab)

  3. Gang conflict in prison

    … 28 bende is ten gunste van wyfies-verhouding (homoseksuele) onder sy bende lede. "Ngelejani" se bende, waaruit die 26 bende ontwikkel het, was nie ten gunste van die wyfies-verhouding nie. Die ander bende wat in die gevangenis ontstaan het, is die Big 5 bende en die Airforce bende.

    unisa-za Repository record for Gang conflict in prison (opens in a new tab)

  4. De Facto huwelike :

    … voortspruitend uit godsdienstige tradisies; en homoseksuele huwelike. Dit word gevind dat die Suid-Afrikaanse regsposisie tans baie onbevredigend is. Sekere voorstelle vir wysigings word aan die hand gedoen, en daar word gewys op die unieke kenmerke van die Suid-Afrikaanse situasie wat in ag …

    unisa-za Repository record for De Facto huwelike : (opens in a new tab)

  5. Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika

    … sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die psigiatriese maatskaplike werker is geleë in persoonlikheidsontwikkeling wat ten nouste met die psigo-seksuele ontwikkelingstadia saamval. Gesinsdinamika sowel as persoonlikheidsdinamika is …

    cape-town Repository record for Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika (opens in a new tab)

  6. Lewensverhoudings : enkele juridiese aspekte

    … tref 'n onderskeid tussen heteroseksuele en homoseksuele lewensmetgeselle ten opsigte van die bevoegdheid om te trou. Hierdie onderskeid op grond van seksuele georiënteerdheid mag moontlik ongrondwetlik wees. Voorts is daar 'n menigte regte en verpligtinge wat outomaties uit huweliksluiting …

    unisa-za Repository record for Lewensverhoudings : enkele juridiese aspekte (opens in a new tab)

  7. Les rites des passage en liminaliteit van 'n migranteskrywer: Simboliese neerslag in Eben Venter se eerste drie romans

    … van heteroseksueel (of minstens latent gay) tot homoseksuele man, en as oorkoepelende tema, die oorgang van gesond na siek en uiteindelik lewe na dood. Die ambivalente triekster-alter ego tree na vore om die hoofkarakter te verlei, terwyl 'n aantal begeleiers hom bystaan en help deur sy …

    nwu-za Repository record for Les rites des passage en liminaliteit van 'n migranteskrywer: Simboliese neerslag in Eben Venter se eerste drie romans (opens in a new tab)

  8. Religie in regelgeving: Een zoektocht naar de legitimiteit van een speciale status

    … Bekende voorbeelden zijn: het weigeren van een homoseksuele leraar op een reformatorische school, het dragen van religieuze kleding in een publieke functie en het onverdoofd ritueel slachten. <br/><br/>In deze scriptie is het doel om uit te zoeken hoe de overheid zich verhoudt in dit …

    openu Repository record for Religie in regelgeving: Een zoektocht naar de legitimiteit van een speciale status (opens in a new tab)

  9. 'n Regsvergelykende ondersoek na geskikte vaderskapsverlof vir manlike werknemers in Suid-Afrika

    … Agency (Pty) ter sprake gekom - waar 'n homoseksuele man (wat ingevolge die Civil Union Act met 'n ander getroud is en 'n baba saam met hom by wyse van 'n surrogaatma gehad het) beweer het dat die wetgewing en die werkgewer se verlofsbeleid diskriminerend van aard is, aangesien dit …

    nwu-za Repository record for 'n Regsvergelykende ondersoek na geskikte vaderskapsverlof vir manlike werknemers in Suid-Afrika (opens in a new tab)