Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 14 of 14 for “"Vorme"”.

  1. Inligtingstegnologie vir alternatiewe vorme van onderwysvoorsiening

    In this study the utilisation of information technology in alternative forms of provision of education was investigated by means of case studies. Certain recommendations were made based on this investigation. The distinction made in the Schools Act (1996) between public education and independent …

    nwu-za Repository record for Inligtingstegnologie vir alternatiewe vorme van onderwysvoorsiening (opens in a new tab)

  2. Die asimptotiese verdeling van kwadratiese vorme in onafhanklike stogastiese veranderlikes met toepassing op sekere passingstoetse

    In hierdie hoofstuk word daar eerstens 'n oorsig gegee van die stogastiese proses benadering tot die bepaling van die asimptotiese verdeling van sekere passingstoetsgroothede. (Sien bv. Anderson en Darling (1952); Kac, Kiefer en Wolfowitz (1955); Parzen (1964) Bl. 99). Daar word ook gedui op sekere …

    nwu-za Repository record for Die asimptotiese verdeling van kwadratiese vorme in onafhanklike stogastiese veranderlikes met toepassing op sekere passingstoetse (opens in a new tab)

  3. Die reg van die individu op beskerming teen alle vorme van misdaad en die regsplig van die staat wat daaruit voortvloei

    Crime is a reality within the South African community which threatens the democratic society of South Africa. For this reason, crime can no longer be considered just a social problem, but now also a human rights issue. The principles of the provisions as laid down in the Bill of Rights are aimed at …

    nwu-za Repository record for Die reg van die individu op beskerming teen alle vorme van misdaad en die regsplig van die staat wat daaruit voortvloei (opens in a new tab)

  4. Suid-Afrikaanse visuele response tot geslagsgebaseerde geweld

    … deel. Verder word hierdie response ook beskou as vorme van bewusmaking rakende GGG en die impak daarvan, en as vehicles waardeur genesende gesprekvoering kan plaasvind. GGG word beskryf as enige vorme van geweld wat op ʼn persoon gemik is weens hulle biologiese geslag en hulle gekose …

    nwu-za Repository record for Suid-Afrikaanse visuele response tot geslagsgebaseerde geweld (opens in a new tab)

  5. Die aanspreeklikheid van werknemers vir groepswangedrag

    … van goeie trou en vertroulikheid kan verskeie vorme aanneem en regverdig in die meeste gevalle die beeindiging van die dienskontrak. Vertroue vorm die basis van die diensverhouding en indien die werkgewer nie sy werknemer kan vertrou nie, sal dit vanselfsprekend moeilik wees om die …

    nwu-za Repository record for Die aanspreeklikheid van werknemers vir groepswangedrag (opens in a new tab)

  6. Deelname in Plaaslike Regering en Demokratiese Konsolidasie in Suid-Afrika - 'n Analise

    … van wykskomitees as geïnstitusionaliseerde vorme van deelname teenoor plaaslike protes as nie-geïnstitusionaliseerde vorme van deelname in die plaaslike regeringsfeer. Hier blyk dit dat die uitdagings in beide vorme van deelname soortgelyk is en spreek tot die waardes van demokrasie en ook …

    nwu-za Repository record for Deelname in Plaaslike Regering en Demokratiese Konsolidasie in Suid-Afrika - 'n Analise (opens in a new tab)

  7. Tyd as struktuurelement in Raka van N.P. van Wyk Louw

    … blyk dit dat die tyd in Raka verskillende vorme aanneem : 1. Die spel van lig en donker in die epos is ' n tydselement. 2. Die stam se tradisie het temporale waarde. 3. Die verskillende prosesse wat in die epos voltrek word, is aspekte van die tyd. Verder verrig die tyd in Raka verskillende …

    nwu-za Repository record for Tyd as struktuurelement in Raka van N.P. van Wyk Louw (opens in a new tab)

  8. Die lewensvatbaarheid van 'n slaghuisfranchise

    … verskillende franchisemodelle, die verskillende vorme van franchising, die voor-en nadele ten opsigte van franchising, die vemaamste franchise-suksesfaktore, die moontlikheid om 'n slaghuis te franchise, die beperkings op franchising van 'n slaghuis, die geskiedenis en omvang van die …

    nwu-za Repository record for Die lewensvatbaarheid van 'n slaghuisfranchise (opens in a new tab)

  9. Die impak van die Unie van Suid-Afrika se noodregulasies op die Ossewa- Brandwag teen die agtergrond van Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog, 1939-1948

    … aangeneem het. As versetbeweging is twee vorme van verset teen die Smuts-regering se oorlogspoging ingespan: lydelike verset en aktiewe verset. Hierdie grootskaalse verset teen oorlogsdeelname het die Smuts-regering aangemoedig om verskeie noodregulasies in te span teen lede van die OB, en …

    nwu-za Repository record for Die impak van die Unie van Suid-Afrika se noodregulasies op die Ossewa- Brandwag teen die agtergrond van Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog, 1939-1948 (opens in a new tab)

  10. Die identifisering van risikofaktore wat dui op beleggingsbedrog

    … 2014; Snyman, 2012:555). Die verskillende vorme van bedrieglike beleggingsgeleenthede, sowel as die modus operandi wat in elke vorm gevolg word, word bespreek. Onlangse gevalle van bedrieglike beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika word ondersoek, insluitend Krion (Staat v Krion, 2010), …

    nwu-za Repository record for Die identifisering van risikofaktore wat dui op beleggingsbedrog (opens in a new tab)

  11. Die skryf van 'n Afrikaanse eenpersoondrama : teorie en praktyk

    … die onderskeidende kenmerke en verskillende vorme van hierdie teatersoort onder die loep geneem word, 'n dramateoretiese analise van 'n aantal Afrikaanse eenpersoondramas en, ten slotte, die daarstel van enkele riglyne vir die skryf van 'n eenpersoondrama volg. Hoofstuk 5 van die studie bevat …

    nwu-za Repository record for Die skryf van 'n Afrikaanse eenpersoondrama : teorie en praktyk (opens in a new tab)

  12. The effects of chemical and physical properties of chars derived from inertinite–rich, high ash coals on gasification reaction kinetics

    With the increasing global energy demand and the decreasing availability of good quality coals, a better understanding of the important properties that control the behaviour of low-grade coals and the subsequent chars in various utilisation processes, becomes pertinent. An investigation was …

    nwu-za Repository record for The effects of chemical and physical properties of chars derived from inertinite–rich, high ash coals on gasification reaction kinetics (opens in a new tab)

  13. Cassava starch as modified release excipient in selected gliclazide oral dosage forms

    Solid oral dosage forms are still the most leading delivery system employed commercially due to the ease in which it can be handled, administered and even transported. Several varieties of solid oral dosage forms are commercially available which include different types of tablets, capsules, …

    nwu-za Repository record for Cassava starch as modified release excipient in selected gliclazide oral dosage forms (opens in a new tab)

  14. Huwelikstelsels en boedelbeplanning in die Suid-Afrikaanse reg

    The Constitution of the Republic of South Africa, 1996 acknowledges the customary system of law directly (section 211) and the religious based systems of law indirectly (section 15(3)). The objective of estate planning is to assure the most benefit, use and enjoyment of possessions for the owner …

    nwu-za Repository record for Huwelikstelsels en boedelbeplanning in die Suid-Afrikaanse reg (opens in a new tab)