Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results 1 to 19 of 19 for “"terapeut"”

  1. Doelbewuste gebruik van die element van onsekerheid van die terapeut in gesinsterapie

    This is a constructivistic, qualitative single case study of the reflections of a social work post-graduate student in a practical family therapy training situation, to illustrate the integration of person centered and systemic family therapy theory. The element of uncertainty of the therapist, is …

    unisa-za Repository record for Doelbewuste gebruik van die element van onsekerheid van die terapeut in gesinsterapie (opens in a new tab)

  2. Eksplorasie van paradokse en die nut daarvan vir die gesinsterapie praktyk

    'n Terapeutiese sisteem word gevorm, wanneer 'n terapeut hom by 'n gesin aansluit. 'n Terapeut fokus op patrone van interaksie en verhoudinge van die gesin wat terapie benodig. Deur met die gesin te bind, tree die terapeut in interaksie met die ekologie van die gesin. Sekere idees word hierdeur …

    unisa-za Repository record for Eksplorasie van paradokse en die nut daarvan vir die gesinsterapie praktyk (opens in a new tab)

  3. Dekonstruksie van die invloed van die sosiale diskoers "Godsdiens": 'n individuele narratief

    … daarvan op my lewe, beide as persoon en as terapeut. My werk vind 'n nis in die wyse waarop dit die 'stil, onsigbare mensa' benader wie se stories gevorm is deur diskoerse van die modemistiese samelewing. In my navorsing kry ek te doen met problema wat in die algemeen met die praktyke van …

    unisa-za Repository record for Dekonstruksie van die invloed van die sosiale diskoers "Godsdiens": 'n individuele narratief (opens in a new tab)

  4. Die Komplementariteit tussen intimiteit en afstand in die terapeutiese verhouding

    … tussen afstand en intimiteit in die terapeutiese verhouding word ge"illustreer en bespreek aan die hand van 'n enkeie gevallestudie. Die klem is op rekursiewe en selfverwysende prosesse wat tussen die terapeut en kiient plaasvind, sodat die vvyse waarop intiemer en meer afstandelike …

    unisa-za Repository record for Die Komplementariteit tussen intimiteit en afstand in die terapeutiese verhouding (opens in a new tab)

  5. Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses

    … te ondersoek, en riglyne daar te stel vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses. Aan die hand van ‘n literatuurstudie is die aard, gevolge en terapie-benaderings met betrekking tot die verlies- en treurproses bestudeer. Die Opvoedkundig-sielkundige Relasieteorie is verken, …

    unisa-za Repository record for Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses (opens in a new tab)

  6. Retrospeksie op onderbewustelike skuldgevoelens se dinamiese verloop van kinders tot volwassenheid

    … aspekte van menswees. Die huidige psigoterapeutiese intervensies fokus op die behandeling van die simptome van skuldgevoelens. Simptoombehandeling bring egter slegs tydelike verligting, aangesien daar met verloop van tyd ander simptome ontwikkel en/ofterugvalle voorkom. Buiten die fokus …

    unisa-za Repository record for Retrospeksie op onderbewustelike skuldgevoelens se dinamiese verloop van kinders tot volwassenheid (opens in a new tab)

  7. Outonomie in gevangeskap : 'n ekosistemiese perspektief

    … nuwe konseptualisering is prakties in die psigoterapeutiese proses met gevangenes ge'lllustreer. In hierdie proses is outonomie op drie vlakke (die van gevangene, terapeut en gevangenisstelsel) bevorder. Hierdie konseptualisering skyn dus 'n wetenskaplikverantwoordbare basis te bied waarbinne …

    unisa-za Repository record for Outonomie in gevangeskap : 'n ekosistemiese perspektief (opens in a new tab)

  8. Návrh a implementace webového rozhraní pro telerehabilitaci

    … o výsledku zpracování. Uživatelé v roli terapeut mají přiřazené uživatele v roli klient a mají přístup k úkolům svých klientů. Aplikace nad rámec obvyklých požadavků obsahuje funkčnosti pro pořízení videonahrávky s využitím Media Recording API a pro přenos velkých souborů o velikosti …

    cz-tech Repository record for Návrh a implementace webového rozhraní pro telerehabilitaci (opens in a new tab)

  9. Ko-evolusie van betekenissisteme binne 'n terapeutiese konteks

    … en professionele betekenissisteem van die terapeut in. In die proses van navorsing is die rekursiewe interafhanklikheid van die drie konsepte, teorie, terapie en navorsing beklemtoon.

    unisa-za Repository record for Ko-evolusie van betekenissisteme binne 'n terapeutiese konteks (opens in a new tab)

  10. Ko-konstruksie van betekenissisteme deur vertellings in terapie

    … waardeur betekenissisteme deur dialoog in die terapeutiese konteks geko-konstrueer word, beskryf en gelllustreer, aan die hand van 'n gevallestudie. Hierdie navorsing is gegrond in 'n kubemetiese epistemologie wat impliseer dat probleme, oplossings en realiteite nie as 'n objektiewe realiteit …

    unisa-za Repository record for Ko-konstruksie van betekenissisteme deur vertellings in terapie (opens in a new tab)

  11. Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die hantering van die effek van gesinsgeweld op kinders

    … identifiseer en ook as hulpmiddel dien vir die terapeut in die verband. Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie kan gebruik word om die effek van gesinsgeweld by die kind te identifiseer. Kinders wat geaffekteer word deur gesinsgeweld toon sterker deursettingsvermoe en wilskrag ten einde 'n …

    unisa-za Repository record for Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die hantering van die effek van gesinsgeweld op kinders (opens in a new tab)

  12. Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind

    … te minimaliseer. Riglyne is saamgestel om die terapeut, wat hierdie kind(ers) en gesinne begelei, te help.

    unisa-za Repository record for Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind (opens in a new tab)

  13. Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare

    … studie is gerig deur die uitgangspunt dat terapeute, deur middel van Gestaltspelterapie, hierdie kinderslagoffers moet lei in die hantering van hierdie trauma en die gevolge daarvan. Die gebrek aan riglyne vir die terapeut om die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare te hanteer …

    unisa-za Repository record for Riglyne vir die hantering van die seksueel misbruikte kind in die middelkinderjare (opens in a new tab)

  14. Enkele riglyne vir opvoedkundige-sielkundige terapie binne verskillende kulture

    … 2. Verskillende Westerse en nie-Westerse terapeutiese benaderings se toepassing op multikulturele terapie te ontleed. 3. Bestaande riglyne en modelle vir multikulturele terapie daar te stel, ten einde 'n model vir relasieterapie te ontwerp. 4. Ondersoek in te st el na die doeltreffendheid …

    unisa-za Repository record for Enkele riglyne vir opvoedkundige-sielkundige terapie binne verskillende kulture (opens in a new tab)

  15. Riglyne vir die ontwerp van 'n terapeutiese program vir oudlede van destruktiewe kultes

    … vas te stel of daar 'n behoefte aan spesifieke terapeutiese riglyne vir oudlede van destruktiewe kultes bestaan. Die studie is daarop gemik om aanvullend tot die bestaande inligting rakende terapie te werk te gaan. Die uitgangspunt van hierdie studie is dat die invloed wat psigiese beheer (mind …

    unisa-za Repository record for Riglyne vir die ontwerp van 'n terapeutiese program vir oudlede van destruktiewe kultes (opens in a new tab)

  16. Selfverwysing as supervisieproses : ontwikkeling van die interne supervisor

    … gegrond op die aanname dat daar tussen die psigoterapeut, sy geskiedenis, die wetenskap (etnografie en tweede-orde kubernetika) en die klient(e) 'n unieke patroonverband bestaan. Die psigoterapeut in die platteland het weens afstand of finansies nie altyd die voorreg om supervisie van 'n eksterne …

    unisa-za Repository record for Selfverwysing as supervisieproses : ontwikkeling van die interne supervisor (opens in a new tab)

  17. Die gebruik van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders

    … van gestalt-, persoonsgesentreerde en logoterapeutiese teorieë, is deur die navorser ontwikkel om die traumatiese nagevolge van die seksuele misbruik kreatief aan te spreek in spelterapie. Die verband tussen en vervlegting van kreatiwiteit en spelterapie is ondersoek en beskryf. Ook die …

    unisa-za Repository record for Die gebruik van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders (opens in a new tab)

  18. Analýza audio hovoru mezi dvěma účastníky

    Cílem této práce je analýza psychoterapeutických sezení. Z audionahrávek jsou extrahovány klasifikátory, které popisují proběhlou terapii. Ty jsou následně agregovány, porovnány s ostatními sezeními a graficky prezentovány v podobě zprávy shrnující daný rozhovor. Terapeutům je tímto způsobem k …

    brno-tech Repository record for Analýza audio hovoru mezi dvěma účastníky (opens in a new tab)

  19. Duchovní brownfield Olomouc - Zlín

    … která areál spravuje, společně s kanceláří terapeuta, dále ubytovací část a také prostory učeben a dílen pro konání exercicií.

    brno-tech Repository record for Duchovní brownfield Olomouc - Zlín (opens in a new tab)