1 |
Droomontleding: `n opvoedkundig-sielkundige hulpmiddel vir insig in die emosionele probleme van adolessenteJones, Anita Catherina 30 November 2003 (has links)
The purpose of the study was to determine whether dream analysis, as an educational psychological means, can provide insight into adolescent emotional problems. Hence, a literature study was done on adolescent emotional problems, on dreams and on dream analysis. Several classical and contemporary theories on dreams and dream analysis were analysed to design a model for dream analysis. A qualitative study, with five adolescent girls with emotional problems, followed. Data gathering included recorded dreams, interviews, diaries, a personality test, (the Emotions Profile Index), a projection medium (Three Wishes) and the above-mentioned model for dream analysis. Findings indicated that dream analysis can provide insight into adolescent emotional problems, revealing the intrapsychic world of the individual. Emotional problems that were revealed by the dream analysis, are anxiousness, aggression, a negative self-concept, feelings of being socially isolated and depression. Compensatory as well as regulatory functions of dreams were revealed by the empirical investigation. / Die doel van hierdie studie is 0om te bepaal of droomontleding, as 'n opvoedkundig-sielkundige
hulpmiddel, insig in adolessente emosionele probleme kan verleen. 'n Literatuurstudie oor adolessente
emosionele probleme sowel as drome en droomontleding is dus gedoen. Verskeie klassieke en
kontemporere teoriee oor drome en droomontleding is ontleed om 'n model vir droomontleding te
ontwerp. Dit is gevolg deur 'n kwalitatiewe studie met vyf adolessente dogters met emosionele
probleme. Data-insamelingstegnieke het die volgende ingesluit: droomverslae, onderhoudvoering,
dagboeke, 'n persoonlikheidstoets (die Emotions Profile Index), en projeksiemedium (Drie Wense) en
bogenoemde model vir droomontleding. Die bevindinge het getoon dat droomontleding insig in
adolessente emosionele probleme verleen deurdat dit die intrapsigiese wereld van die individu blootle.
Emosionele probleme wat deur droomontleding blootgele is, het angs, aggressie, 'n negatiewe
selfkonsep, belewing van sosiale isolasie en depressie ingesluit. Kompenserende sowel as regulerende
funksies van drome het tydens die empiriese ondersoek na vore gekom. / Educational Studies / M. Ed. (specialisation in Counselling)
|
2 |

Page generated in 0.0207 seconds