• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Volk in krisis : 'n holistiese benadering tot die Judese ballingskap / The crisis of a nation : a holistic approach towards the Judaean exile

Van Schalkwyk, Helena Claudina 11 1900 (has links)
As korrektief op die tradisionele opvatting dat geskiedenis primer politieke geskiedenis is, word 'n holistiese benadering tot die Ballingskaptydperk (586-538 v C) voorgestel om 'n meer komprehensiewe beeld van die tyd te vorm. 'n Vierledige ondersoek na die Judese volk se situasie in Juda, Babilonie en Egipte word aan die hand van die politieke, die sosio-kulturele, die godsdienstig-ideologiese en die literere dimensies gedoen. Die dimensies word af sonderlik bespreek, en in die laaste hoofstuk word 'n poging tot integrering gedoen. Die krisis van die Judese volk kom in die volgende tot uiting: polities was hulle aan Babilonie onderhorig, met 'n deel van die bevolking wat Juda verlaat het. Sosio-kul tureel was toestande in dele van Juda haglik, terwyl die ballinge in Babilonie verskillende dimensies van lyding ervaar het. Tog het sommige in Babilonie en Egipte ekonomies vooruitstrewend geword. Godsdienstig-ideologies moes 'n interpretasie vir die politieke ramp gesoek word, want die Sionsteologie kon dit nie verklaar nie. Dit het gelei tot die opbloei van literere aktiwiteit wat in die Ou Testament neerslag gevind het / Traditional scholarship tends to regard history as mainly of political nature. This dissertation suggests a holistic approach towards the history of the Judaean Exile (586-538 BC) . The examination of the political, the socio-cultural, the religiousideological and the literary dimensions are involved. Being examined separately, an attempt is made to integrate the dimensions in the last chapter. The crisis of the Judaean people consists of the following: politically the Babylonians were their overlords; some were exiled from Judah. Socio-culturally parts of Judah experienced disaster; in Babylonia the exiles encountered different dimensions of suffering. However, some exiles in Babylonia and Egypt became prosperous people. Religious-ideologically various interpretations for the political disaster were offered, because the Zion theology failed to explain it. This led to a flourishing of literary activity which is reflected in the Old Testament / Biblical and Ancient Studies / M. A. (Bybelkunde)
2

Page generated in 0.0102 seconds