• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Huweliksvoorbereiding : 'n teologiese praktykteorie

Pretorius, Willem Abraham 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Hierdie proefskrif het ontstaan uit die behoefte aan 'n bruikbare huweliksvoorbereidingsprograrn wat op 'n teologiese praktykteorie gebaseer is. Die proefskrif word in die praktiese teologie gedoen waar die interaksie tussen teorie en praktyk met verwysing na die huwelik bestudeer is. Hieruit is 'n teologiese praktykteorie vir huweliksvoorbereiding opgestel. In die definiering van 'n program vir huweliksvoorbereiding moet die vraag gevra word waarvoor die paartjie voorberei moet word. 'n Ander wyse om die vraag te stel, is bloot dit: Wat is 'n huwelik? Die probleem is dat daar nie huweliksvoorbereidingsprogramme bestaan met 'n teologiese basis wat gebruik kan word in die voorbereiding van paartjies vir hul huwelik nie. Daar is heelwat programme wat met verskillende vraelyste en formules byvoorbeeld kommunikasie kan verbeter; maar daar is nie programme wat geformuleer is vanuit 'n teologie van die huwelik nie. 'n Definisie vir die huwelik is saamgestel uit die beoordeling van bestaande definisies en die analisering van huweliksmodelle en -vorms. Daarna is 'n definisie vir huweliksvoorbereiding geformuleer. Hierdie definisie is saamgestel uit 'n literatuurstudie en evaluering van bestaande definisies en omskrywings en 'n beoordeling van die geskiedenis van huweliksvoorbereiding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die definisie vir huweliksvoorbereiding word in hoofstukke 4 en 5 verduidelik en in hoofstuk 6 word 'n teologiese praktykteorie geformuleer. In hoofstuk 7 word praktiese riglyne vir die implementering van die program gegee. In die definisie word die noodsaaklikheid van interaktiewe kommunikasie tussen pastor en paartjie verduidelik en die betrokkenheid van die pastor, die gemeente en die kerk by die aanbieding van huweliksvoorbereidingsprograrnme word beklemtoon. Verder plaas die definisie die huwelik binne vier teologiese konsepte, naamlik roeping (die paartjie moet geroepe wees om die ouerhuis te verlaat om in die huweliksverhouding bevestig te word); verbond (die begin van 'n nuwe verhouding); sakrament (die huwelik wat as kerk in die kleine moet funksioneer); en liefdesgemeenskap (die stimulering van die inherente groeipotensiaal van die paartjie). / This thesis originated from the need for a pragmatic pre-marital counselling program based on a theological theory of practice. The research was done in practical theology where the interaction between theological theory and praxis with regard to marital life was studied. Out of this work a theological theory of practice for pre-marital counselling and enrichment was formulated. In defining a program for pre-marital counselling the question is "What to prepare the couple for?'' In other words, the question "What is a marriage?" arises. The problem is that no premarital counselling program based on a sound theological theory of practice (theology of marriage) currently exists that can be used as a program to prepare couples for their marriage. A definition of marriage was compiled from existing definitions and formulations which were analyzed and evaluated in terms of models and forms of marriage. Thereafter a defintion for pre-marital counseling was developed. This defintion was compiled from a study of literature; an evaluating of existing definitions and formulations; and the history of pre-marital counselling in the Dutch Reformed Church. This definition is explained in chapter 4 and 5 in chapter 6 a theological theory of practice is formulated. In chapter 7 a program is presented with practical guidelines for implementation. In the definition the necessity of interaction between pastor and couple is explained as well as the need for the pastor, congregation and the church to participate in adininistering counselling programs. Finally, the definition places marriage in four theological concepts namely, vocation (the calling to leave home and enter a marrital relationship); covenant (commencing a new relationship); sacrament (the marriage as church personified); and community (stimulating the growth potential of the couple). / Philosophy, Practical and Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)
2

Page generated in 0.055 seconds