1 |
Deconstructing "resilience" : alternative ways of living after traumaAppelt, Ilse 11 1900 (has links)
This qualitative study illustrates that a narrative approach to pastoral
therapy can guide collaborative co-authoring of alternative ways of living
after trauma. The research emanates from postmodern epistemology and
related discourses of social construction and post-structuralism, as well as a contextual approach to practical theology. The narrative practices of
enrolling people in their own knowledges, of creating communities of
concern, of honouring people, of celebration and joy, and of co-authoring
alternative histories are illustrated through descriptions of how narrative
maps guided one-to-one pastoral therapy as well as group work with
people who have experienced trauma. The concept "resilience" is
deconstructed so as to be understood as those personal actions which do not conform to pathologising predictions of the effects of trauma. / Hierdie kwalitatiewe studie illustreer dat 'n narratiewe benadering tot
pastorale terapie die ko-konstruksie van alternatiewe leefwyses na trauma
kan fasiliteer. Die navorsing spruit voort uit 'n postmoderne epistemologie
en die verwante diskoerse van sosiale konstruksie en post-strukturalisme,
asook 'n kontekstuele benadering tot praktiese teologie. Die narratiewe
praktyke van ontginning van mense se kennis en vaardighede, van die
skepping van gemeenskappe van sorg, van vreugde en waardering, en
van die mede-skryf aan alternatiewe stories word geillustreer. Dit word
gedoen deur beskrywings van die wyse waarop narratiewe kaarte
individuele sowel as groepsterapie met getraumatiseerde persone kan
begelei. Die konsep "weerstandsvermoee" ("resilience') word
gedekonstrueer sodat dit verstaan word as daardie persoonlike ervarings
wat patologiserende voorspellings oor getraumatiseerde persone
weerspreek. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.Th. (Practical Theology, with specialisation in Pastoral Therapy)
|
2 |

weerspreek. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Practical Theology, with specialisation in Pastoral Therapy)
|
Page generated in 0.021 seconds