• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Encountering God : the role of prayer in Christian-Muslim relations

Pillay, Reginald 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Die verhoudings tussen Christene en Moslems word dikwels vertroebel deur wantroue, misverstand en kultuurverskille. Hierdie studie behandel gebed as 'n moontlike brug van begrip tussen Moslems en Christene. Die motivering vir die studie le egter dieper as die soeke na goeie wedersydse verhoudings. Dit vloei voort uit deelname aan die "God se sending" in die wereld. Hoofstuk 2 gee 'n noukeurige beskrywing van Moslemgebed (salat), deur te kyk na die oproep tot gebed, voorneme, wassing, gebedshoudings, asook die plek en rigting van gebed. Hoofstuk 3 bevat 'n Christelike interpretasie van Moslemgebed. Di t bestudeer die aanroep ("In die naam van God"), die Moslem-geloofsbelydenis en salat as ritueel. Hoofstuk 4 tref 'n vergelyking tussen die eerste Soerah (Al-Fatihah) en die "Onse Vader". Beide verskille en ooreenkomste word aangetoon. Hoofstuk 5 trek dan 'n paar missiologiese konklusies, met die klem op gebedshoudings en die verhouding tussen dialoog en getuienis. / Relations between Christians and Muslims have often been strained due to mistrust, misunderstanding and cultural differences. This study focuses on prayer as a possible bridge to mutual understanding between Muslims and Christians. However, the motivation for this study goes deeper than a search for good neighbourliness. It stems from participating in the ''mission of God" in society. Chapter 2 gives a detailed description of Muslim prayer (salat), looking at the call to prayer, intention, ablution, prayer postures, the place and the direction of salat. Chapter 3 contains a Christian interpretation of Muslim prayer. It examines the invocation ("In the name of God"), the Islamic Creed, and salat as ritual. Chapter 4 draws a comparison between the opening Surah (Al-Fatihah) and the Lord's Prayer. Both the common and distinguishing features are highlighted. Chapter 5 draws some missiological implications, focusing on prayer postures and the relationship between dialogue and witness. / Christian Spirituality, Church History and Missiology / M. Th. (Missiology)
2

Page generated in 0.0208 seconds