• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kommunikasie deur konfrontasie : Christelike sending en die Islamic propagation Centre International

Carstens, Johan 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie kom voort uit die groeiende behoefte onder Christene in Suid-Afrika om die evangelie aan Moslems te kommunikeer. Die vertrekpunt van die studie is in 'n charismaties-evangeliese teologie, 'n tradisie wat tot op hede nog nie ernstige teologiese aandag aan getuienis teenoor Moslems gegee het nie. Dit gee 'n oorsig oor die herkoms van Suid-Afrikaanse Moslems en konsentreer dan op die uitdaging wat aan Christene gestel word deur die aktiwiteite van Mnr. Ahmed Deedat en die Islamic Propagation Centre International (IPCI). Die ontstaan van die IPCI en die inhoud van hulle openbare debatte en publikasies word eerstens ontleed. Daarna word die programme van drie Christengroepe, wat pertinent op die aktiwiteite van die IPCI reageer, beskryf en geevalueer. In 'n slothoofstuk word riglyne neergele vir 'n alternatiewe benadering teenoor Moslems wat klem le op die plaaslike gemeente en op vriendskapevangelisasie / This study emerges from a growing desire of Christians in South Africa to communicate the gospel to Muslims. The starting point of the study is in a charismaticevangelical theology, a tradition which has not yet given serious theological attention to Christian witness to Muslims. It gives a survey of the origin of South African Muslims and then concentrates on the challenge presented to Christians by the activities of Mr. Ahmed Deedat and the Islamic Propagation Centre International (IPCI). First of all the development of the IPCI and the content of its public debates and publications are analysed. Then the programmes of three Christian groups that have have reacted pertinently to the IPCI are described and evaluated. In a closing chapter some guidelines are given for an alternative approach to Muslims which emphasises the local congregation and f~iendship evangelism / Christian Spirituality, Church History and Missiology / M. Th. (Sendingwetenskap)
2

Page generated in 0.0191 seconds