• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 8
  • 1
  • Tagged with
  • 9
  • 7
  • 7
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Evangelisasieprediking in 'n gevestigde gemeente

Du Preez, Ignatius Petrus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die evangelisasiemetode van Charles Grandison Finney (1792 - 1875), veral die gebruik van die "altar call", word dikwels deur predikers vanuit die gereformeerde tradisie netso oorgeneem vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde gemeente. Die doel van die studie is om ondersoek in te stel of die be sonde the evangelisasiemetode, met sy eie teologiese vertrekpunte, gebruik kan word vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde gereformeerde <;jemeente. Die evangelisasiemetode van Finney word krities geevalueer vanuit die gereformeerde teologie waarna enkele riglyne gegee word vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde gereformeerde gemeente. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / The alter call which originated with Charles Grandson Finney (1792 -1875), is often used by preachers of the reformed tradition for Evanqelistic preaching in an established reformed congregation. The purpose of this specific method for evangelistic preaching, with its own theological departure, can be legitimacy This method of Finney is critically evaluated in the light of the reformed theology and a few guidelines for evangelist1c preacr1ing in an established reformed congregation are then given. / M. Th. (practical theology)
2

Evangelisasieprediking in 'n gevestigde gemeente

Du Preez, Ignatius Petrus 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die evangelisasiemetode van Charles Grandison Finney (1792 - 1875), veral die gebruik van die "altar call", word dikwels deur predikers vanuit die gereformeerde tradisie netso oorgeneem vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde gemeente. Die doel van die studie is om ondersoek in te stel of die be sonde the evangelisasiemetode, met sy eie teologiese vertrekpunte, gebruik kan word vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde gereformeerde <;jemeente. Die evangelisasiemetode van Finney word krities geevalueer vanuit die gereformeerde teologie waarna enkele riglyne gegee word vir evangelisasieprediking in 'n gevestigde gereformeerde gemeente. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / The alter call which originated with Charles Grandson Finney (1792 -1875), is often used by preachers of the reformed tradition for Evanqelistic preaching in an established reformed congregation. The purpose of this specific method for evangelistic preaching, with its own theological departure, can be legitimacy This method of Finney is critically evaluated in the light of the reformed theology and a few guidelines for evangelist1c preacr1ing in an established reformed congregation are then given. / M. Th. (practical theology)
3

Evangelisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika / Evangelisation in the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Schutte, Philippus Jacobus Wilhelmus 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Evangelisasiewerk het in die Hervormde Kerk nog nooit regtig van die grand af gekom nie. Jaar na jaar word daar op vergaderings verslag gedoen dat daar in die meeste gemeentes op hierdie gebied nie·veel gebeur nie. Hierdie studie het gevra na die werklike stand van sake tans in die Kerk; die paradigmaverskuiwing wat besig is om plaas te vind; en na 'n moontlike nuwe teorie om die huidige praxis mee te probeer wysig. Die resultate van die ondersoek het die volgende opgelewer: - Tans is daar ongeveer 15% van die gemeentes wat hoegenaamd op 'n georganiseerde wyse by evangelisasiewerk betrokke is; - 0,38% van die totale lidmaattal van die Kerk is toegerus vir evangelisasiewerk, en gebruik hulle opleiding; - Die Kerk het egter reeds die regte besluite in sy vergaderings geneem, soos bv dat die gemeente die evangelis is en dat elke lidmaat betrokke moet wees. Hierdie besluite moet geimplementeer word. Myns insiens kan dit alleen gebeur wanneer daar op gemeentevlak met harde teologiese arbeid deelgeneem word aan die huidige gesprek random 'n prakties-teologiese ekklesiologie. / When the annual reports of the Hervormde Kerk are being studied, it becomes clear that the church finds itself in a crisis. The essence of this crisis manifests itself in the fact that the church is not evangelising the world as it is suppose to do. This study was undertaken to ask what is really going on in the field of evangelisation in the church; to look at the paradigm shift that is taken place at the moment; and, to ask for a new theory to try to alter the current praxis. The results of this study are: - Only 15% of the congregations of the church are involved in organised evangelisation activities; - 0,38% of churchmembers are trained and are using their training to do evangelisation; - The church has already realised that the congregation is suppose to be the evangelist and that every member must be involved in this ministry. But it has not yet come from the ground. This can only happen, I believe, when the congregation starts to participate in finding an ecclesiology for the time and context that we are living in. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)
4

Evangelisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika / Evangelisation in the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Schutte, Philippus Jacobus Wilhelmus 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Evangelisasiewerk het in die Hervormde Kerk nog nooit regtig van die grand af gekom nie. Jaar na jaar word daar op vergaderings verslag gedoen dat daar in die meeste gemeentes op hierdie gebied nie·veel gebeur nie. Hierdie studie het gevra na die werklike stand van sake tans in die Kerk; die paradigmaverskuiwing wat besig is om plaas te vind; en na 'n moontlike nuwe teorie om die huidige praxis mee te probeer wysig. Die resultate van die ondersoek het die volgende opgelewer: - Tans is daar ongeveer 15% van die gemeentes wat hoegenaamd op 'n georganiseerde wyse by evangelisasiewerk betrokke is; - 0,38% van die totale lidmaattal van die Kerk is toegerus vir evangelisasiewerk, en gebruik hulle opleiding; - Die Kerk het egter reeds die regte besluite in sy vergaderings geneem, soos bv dat die gemeente die evangelis is en dat elke lidmaat betrokke moet wees. Hierdie besluite moet geimplementeer word. Myns insiens kan dit alleen gebeur wanneer daar op gemeentevlak met harde teologiese arbeid deelgeneem word aan die huidige gesprek random 'n prakties-teologiese ekklesiologie. / When the annual reports of the Hervormde Kerk are being studied, it becomes clear that the church finds itself in a crisis. The essence of this crisis manifests itself in the fact that the church is not evangelising the world as it is suppose to do. This study was undertaken to ask what is really going on in the field of evangelisation in the church; to look at the paradigm shift that is taken place at the moment; and, to ask for a new theory to try to alter the current praxis. The results of this study are: - Only 15% of the congregations of the church are involved in organised evangelisation activities; - 0,38% of churchmembers are trained and are using their training to do evangelisation; - The church has already realised that the congregation is suppose to be the evangelist and that every member must be involved in this ministry. But it has not yet come from the ground. This can only happen, I believe, when the congregation starts to participate in finding an ecclesiology for the time and context that we are living in. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)
5

Lidmaatskap van die Nederduitse Gereformeerde Kerk prakties-teologies verken

Lazenby, Martin John. 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In this study certain dt3ficiencies in connection with administrating church membership are being identified by using statistical information from "Kerkspieel Ill". The cause for these deficiencies can not simply be found in only one or even two factors. It constitutes in several factors some of which are easier to evaluate than others. The fact that it is not easy to measure a cause, does not mean that it should be avoided. Therefore, the practice concerning church membership is being examined in an exploring manner as it is an indispensable organisational matter. It is being approached from two dimensions: first the ecclesiology of the church is studied from a systematic-theological and practical-theological viewpoint with the purpose to determine whether that which the Dutch Reformed Church confesses as church clogma is indeed theologically acceptable. Then, with the ecclesiology as background, the structural phenomenon af church membership is investigated to see in what way the current practice in connection with church membership is conducive or perhaps destructive to the practice of the ecclesiology of the church. After identifying certain descrepancies between the church law and regulations and the E!Cclesiological confession on the one hand, and the church law and regulations and the current practice of membership on the other hand, a new practice for membership is designed. The aim of this new practice is to unite the church's ecclesiological confession and its practice on membership in a closer relationship to each other with the goal to lead members of the church to a fuller understanding of the meaning of their membership. This better understanding will serve as motivation for a more dedicated service to God in honor of his Name. The expectation is that other. renewing projects such as liturgical renewal, will be more effective if it is condu·cted in an atmosphere where members have a better understanding of their membership. / In hierdie studie word vanuit statistiese gegewens soos veral in Kerkspieel Ill opgeteken, sekere lee1mtes wat verband hou met lidmaatskap in die kerk ge'identifiseer. Die oorsake vir die leemtes is sekerlik nie simplisties in slegs een of selfs twee faktore te vind nie. Dit hou verband met 'n verskeidenheid van faktore waarvan sommige makliker meetbaar is as ander. Die feit dat 'n saak nie maklik meetbaar is nie, beteken nie dat dit vermy moet word nie. Daarom word hier verkennend gekyk na die hantering van kerklike lidmaatskap as onontbeerlike organisatoriese aangeleentheid. Dit word van twee kante benader: eerstens word gekyk na die kerk se ekklesiologie vanuit 'n sistematies- en prakties-teologiese perspektief met die doel om vas te stel of dit wat in die Ned Geref Kerk oor die kerk geleer word teologies versoenbaar is. Teen hierdie ekklesiologiese agtergrond word die strukturele verskynsel van lidmaatskap bekyk om uiteindelik na te gaan in watter mate die huidige praxis in VE!rband met lidmaatskap bevorderlik of dalk afbrekend inwerl< op die praxis van die ekklesiologie. Nadat bepaalde diskrepansies tussen die kerkordelike bepalinge en die ekklesiologiese belydenis aan die een kant asook tussen die kerkordelike bepalinge en die huidige praxis van lidmaatskap aan die anderkant aangetoon is, word 'n nuwe praxis vir kerklike lidmaatskap aan die hand gedoen. Die bedoeling is om die kerk se ekklesiologiese belydenis en die betekenis van kerklike lidmaatskap nader aan mekaar te bring sodat die lidmate van die kerk daartoe gelei kan wor:d om al beter te verstaan waarom dit in lidmaatskap eintlik gaan en deur hierdie beter begrip daartoe gemotiveer te word om met groter toewyding die Here tot sy eer te dien. Die verwagting is dat ander kerkvernuwende projekte soos oa die vernuwing van die erediens meer effektief sal wees indien dit geskied waar lidmate ' / Philosophy, Practical & Systematic Theology / D.Th. (Practical Theology)
6

Lidmaatskap van die Nederduitse Gereformeerde Kerk prakties-teologies verken

Lazenby, Martin John. 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In this study certain dt3ficiencies in connection with administrating church membership are being identified by using statistical information from "Kerkspieel Ill". The cause for these deficiencies can not simply be found in only one or even two factors. It constitutes in several factors some of which are easier to evaluate than others. The fact that it is not easy to measure a cause, does not mean that it should be avoided. Therefore, the practice concerning church membership is being examined in an exploring manner as it is an indispensable organisational matter. It is being approached from two dimensions: first the ecclesiology of the church is studied from a systematic-theological and practical-theological viewpoint with the purpose to determine whether that which the Dutch Reformed Church confesses as church clogma is indeed theologically acceptable. Then, with the ecclesiology as background, the structural phenomenon af church membership is investigated to see in what way the current practice in connection with church membership is conducive or perhaps destructive to the practice of the ecclesiology of the church. After identifying certain descrepancies between the church law and regulations and the E!Cclesiological confession on the one hand, and the church law and regulations and the current practice of membership on the other hand, a new practice for membership is designed. The aim of this new practice is to unite the church's ecclesiological confession and its practice on membership in a closer relationship to each other with the goal to lead members of the church to a fuller understanding of the meaning of their membership. This better understanding will serve as motivation for a more dedicated service to God in honor of his Name. The expectation is that other. renewing projects such as liturgical renewal, will be more effective if it is condu·cted in an atmosphere where members have a better understanding of their membership. / In hierdie studie word vanuit statistiese gegewens soos veral in Kerkspieel Ill opgeteken, sekere lee1mtes wat verband hou met lidmaatskap in die kerk ge'identifiseer. Die oorsake vir die leemtes is sekerlik nie simplisties in slegs een of selfs twee faktore te vind nie. Dit hou verband met 'n verskeidenheid van faktore waarvan sommige makliker meetbaar is as ander. Die feit dat 'n saak nie maklik meetbaar is nie, beteken nie dat dit vermy moet word nie. Daarom word hier verkennend gekyk na die hantering van kerklike lidmaatskap as onontbeerlike organisatoriese aangeleentheid. Dit word van twee kante benader: eerstens word gekyk na die kerk se ekklesiologie vanuit 'n sistematies- en prakties-teologiese perspektief met die doel om vas te stel of dit wat in die Ned Geref Kerk oor die kerk geleer word teologies versoenbaar is. Teen hierdie ekklesiologiese agtergrond word die strukturele verskynsel van lidmaatskap bekyk om uiteindelik na te gaan in watter mate die huidige praxis in VE!rband met lidmaatskap bevorderlik of dalk afbrekend inwerl< op die praxis van die ekklesiologie. Nadat bepaalde diskrepansies tussen die kerkordelike bepalinge en die ekklesiologiese belydenis aan die een kant asook tussen die kerkordelike bepalinge en die huidige praxis van lidmaatskap aan die anderkant aangetoon is, word 'n nuwe praxis vir kerklike lidmaatskap aan die hand gedoen. Die bedoeling is om die kerk se ekklesiologiese belydenis en die betekenis van kerklike lidmaatskap nader aan mekaar te bring sodat die lidmate van die kerk daartoe gelei kan wor:d om al beter te verstaan waarom dit in lidmaatskap eintlik gaan en deur hierdie beter begrip daartoe gemotiveer te word om met groter toewyding die Here tot sy eer te dien. Die verwagting is dat ander kerkvernuwende projekte soos oa die vernuwing van die erediens meer effektief sal wees indien dit geskied waar lidmate ' / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D.Th. (Practical Theology)
7

Die funksionering van die algemene priesterskap van gelowiges binne die Nederduitse Gereformeerde kerk : 'n teories en 'n ekklesiologies model

Cloete, Gert Johannes January 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / eeue is dit in die kerk verwaarloos omdat die kerk dikwels staatskerk was en gemeentelede vanwee die ampshieragie in die kerk as minderwaardig beskou is en gevolglik passief geraak het. Selfs na die Hervorming het gemeentestrukture nie so verander dat gemeentelede aangemoedig is om God se priesters in die wereld te wees nie. In die Ned Geref Kerk is dit ook die geval. Tot en met die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika in 1994, was daar 'n intieme band tussen die kerk en die staat en tot nou toe nog, is dit 'n kerk met 'n baie sterk ampshierargie. Die gevolg is dat gelowiges nie deur die tipiese gemeentestruktuur in die kerk aangemoedig word om God se priesters in die wereld te wees nie, maar eerder om die gemeente te konserveer en te bewaar. Suid-Afrika met sy lae produktiwiteitsyfer en buitengewone hoe misdaadsyfer sou vandag baie beter daaraan toe gewees het as getowiges binne die Ned Geref Kerk oor die jare heen deur die gemeentestruktuur aangemoedig is om as God se verteenwoordigers in die samelewing op te tree.wereld op te tree, is dit nodig dat gemeentes vanuit die perspektief van die algemene priesterskap van die gelowige, nuut gestruktureer word. Hiervoor is 'n teorie en 'n ekklesiologiese model vir die algemene priesterskap van die gelowige nodig. In hierdie studie word nie net alleen so 'n teorie en model ontwikkel nie, maar word ook aangedui hoe hierdie model reeds binne 'n gemeente in die Ned Geref Kerk toegepas is. maak om op die wereld in plaas van op die konservering en bewaring van die gemeente te fokus. Die studie word afgesluit met die hoop dat gemeentes krities sal reflekteer oor die algemene priesterskap van gelowiges en sal oorweeg om te herstruktureer sodat iets van die algemene priesterskap van die gelowige in die toekoms tot sy reg sal kom. / The general priesthood of the believer is emphasised in the Bible. But the church has neglected it through the ages because the church often was a state church and church members were regarded as inferior and became passive due to the official hierarchy in the church. extent as to encourage church members to function as God's priests in the world. This is also the case in the Dutch Reformed Church. Up to the first democratic election in South Africa in 1994 there was an intimate bond between this church and the state, and to this day the Dutch Reformed Church has a very strong official hierarchy. Consequently the typical congregational structure of the church does not encourage church members to function as God's priests in the world but rather to conserve and preserve the congregation. South Africa, with its low rate of productivity and exceptionally high crime rate, would have been much better off today if the congregational structures had over the years encouraged believers in the Dutch Reformed Church to act as God's representatives in society. Should congregations wish to encourage their members to act as God's priests in the world, it will be necessary to restructure themselves from the perspective of the general priesthood of believers. Such theory and model are developed in this study. It is also shown how such a model has already been applied in a congregation of the Dutch Reformed Church. The study divides the ministerial responsibility of the believer into two categories, namely internal and external responsibility. This division enables congregations to focus on the world in stead of the conservation and preservation of the congregation as such. The study is concluded in the hope that congregations will take a critical look at the general priesthood of believers and will consider restructuring themselves so that individual believers will embrace their general priesthood in future. / D.Th.(Practical Theology)
8

House visitation in the Maranatha Reformed Church of Christ : bane or boon?

Motloba, Joseph Modisaotsile 05 1900 (has links)
Welcoming visitors is part of our African culture. This research tries to reflect on house visitation in the Maranatha Reformed Church of Christ (MRCC), and the impact thereof, if any, in the spiritual lives of congregants. Traditionally, pastors, elders and deacons alone bear the responsibility of visiting families in the MRCC. This research therefore reflects on the issue of house visitation in the MRCC where it is seen and understood as the duty and responsibility of pastors, elders and deacons only. The research is a passionate call for the MRCC, as a church, to work on a ministry design where all members will be actively involved in visiting one another, a move from the traditional one where only pastors, elders and deacons visit households. Arguments are also presented on how technology could be used to the advantage of the church in this task. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)
9

Die funksionering van die algemene priesterskap van gelowiges binne die Nederduitse Gereformeerde kerk : 'n teories en 'n ekklesiologies model

Cloete, Gert Johannes January 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / eeue is dit in die kerk verwaarloos omdat die kerk dikwels staatskerk was en gemeentelede vanwee die ampshieragie in die kerk as minderwaardig beskou is en gevolglik passief geraak het. Selfs na die Hervorming het gemeentestrukture nie so verander dat gemeentelede aangemoedig is om God se priesters in die wereld te wees nie. In die Ned Geref Kerk is dit ook die geval. Tot en met die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika in 1994, was daar 'n intieme band tussen die kerk en die staat en tot nou toe nog, is dit 'n kerk met 'n baie sterk ampshierargie. Die gevolg is dat gelowiges nie deur die tipiese gemeentestruktuur in die kerk aangemoedig word om God se priesters in die wereld te wees nie, maar eerder om die gemeente te konserveer en te bewaar. Suid-Afrika met sy lae produktiwiteitsyfer en buitengewone hoe misdaadsyfer sou vandag baie beter daaraan toe gewees het as getowiges binne die Ned Geref Kerk oor die jare heen deur die gemeentestruktuur aangemoedig is om as God se verteenwoordigers in die samelewing op te tree.wereld op te tree, is dit nodig dat gemeentes vanuit die perspektief van die algemene priesterskap van die gelowige, nuut gestruktureer word. Hiervoor is 'n teorie en 'n ekklesiologiese model vir die algemene priesterskap van die gelowige nodig. In hierdie studie word nie net alleen so 'n teorie en model ontwikkel nie, maar word ook aangedui hoe hierdie model reeds binne 'n gemeente in die Ned Geref Kerk toegepas is. maak om op die wereld in plaas van op die konservering en bewaring van die gemeente te fokus. Die studie word afgesluit met die hoop dat gemeentes krities sal reflekteer oor die algemene priesterskap van gelowiges en sal oorweeg om te herstruktureer sodat iets van die algemene priesterskap van die gelowige in die toekoms tot sy reg sal kom. / The general priesthood of the believer is emphasised in the Bible. But the church has neglected it through the ages because the church often was a state church and church members were regarded as inferior and became passive due to the official hierarchy in the church. extent as to encourage church members to function as God's priests in the world. This is also the case in the Dutch Reformed Church. Up to the first democratic election in South Africa in 1994 there was an intimate bond between this church and the state, and to this day the Dutch Reformed Church has a very strong official hierarchy. Consequently the typical congregational structure of the church does not encourage church members to function as God's priests in the world but rather to conserve and preserve the congregation. South Africa, with its low rate of productivity and exceptionally high crime rate, would have been much better off today if the congregational structures had over the years encouraged believers in the Dutch Reformed Church to act as God's representatives in society. Should congregations wish to encourage their members to act as God's priests in the world, it will be necessary to restructure themselves from the perspective of the general priesthood of believers. Such theory and model are developed in this study. It is also shown how such a model has already been applied in a congregation of the Dutch Reformed Church. The study divides the ministerial responsibility of the believer into two categories, namely internal and external responsibility. This division enables congregations to focus on the world in stead of the conservation and preservation of the congregation as such. The study is concluded in the hope that congregations will take a critical look at the general priesthood of believers and will consider restructuring themselves so that individual believers will embrace their general priesthood in future. / D.Th.(Practical Theology)

Page generated in 0.3221 seconds