• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die gesagsbelewing van die adolessent in die ouerhuis

Ferreira, Willemina Alberdina 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Gevorderde skoolsillabusse, die medta en 'n ekonomtes-politiessosiaal- georienteerde gemeenskap, lei daartoe dat dte adolessent op 'n vroee ouderdom sy potensiaal ten opsigte van sy verstandelike, emosionele, fisiese, morele en sosiale ontwikkeling optimaal kan realiseer. Daarvoor is die adolessent aangewese op die steun van die ouer. Dit bring mee dat hoer eise ook aan die ouer as opvoeder gestel word. Die sukses van opvoeding in die ouerhuis word bepaal deur die kwaliteit van die gesagsverhouding tussen die ouer en die adolessent.' Die ouer se hantering van gesag is bepalend vir die adolessent se belewing van gesag. Die stel van reels en regulastes en die wyse waarop dissipline en straf toegepas word, lei tot die adolessent se aanvaarding, verwerping of uitoefening van gesag. Ten einde 'n toereikende ouer-adolessent-relasie daar te stel, moet adolessensie as 'n tydperk van besfnnfng oor nuwe regte en verantwoordelikhede in plaas van 'n tydperk van konflik oor norme beskou word. / Advanced school syllabi, the media and communlties that are economically, politically and socially orientated result In adolescents' early realisation of optimal potential regarding intellectual, emotional, physical, moral and social development. Such accelerated development requires the support of parents which results ln higher expectations being made of parents as educators. The success of education In the home ls determined by the quality of the relationship of authority between the parent and the adolescent. The parent's style of authority determines the adolescent's experience of authority. The formulation of rules and regulations and the manner of disciplining and punishing leads to the adolescent's rejection or acceptance of a~thorlty and own exercising of authority.· In order to establish an adequate parent-adolescent relationship, adolescence should be regarded as a time to review rights and responsibilIities rather than a period of conflict over norms. / Psychology of Education / M.Ed. (Sielkundige Opvoeding)
2

Page generated in 0.0098 seconds