• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Alternatiewe sieninge van man-wees

Cloete, Gert Johannes 01 January 2002 (has links)
Thesis in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English. / Sosiale diskoerse kan moontlik 'n bepalende invloed op 'n individu se manier van lewe he. Hierdie studie bring enersyds, deur van die narratiewe gespreksbenadering gebruik te maak, 'n aantal diskoerse na vore wat op vyf wit Afrikaanssprekende mans in die Ned Geref Gemeente Vereeniging-Oos se manier van lewe 'n invloed gehad het of nog het. Die diskoerse wat deur die studie navore gebring word is: (a) 'n man is as broodwinner die primere versorger in die gesin; (b) 'n man is doelgerig en op sukses gefokus; (c) 'n man is dominant en aggressief; (d) 'n man fokus nie op emosies en verhoudings nie en (e) 'n man verander nie maklik nie. Andersyds toon die studie ook dat mans ten spyte van die sosiale diskoerse wat moontlik 'n invloed op hul lewens kon he, self alternatiewe wyses van manwees kon ontwikkel en dus nie noodwendig dlenooreenkomstig die sosiale diskoerse hoef te leef nie. / Social discourses may have a decisive influence on an individual's way of life. By means of a narrative conversational approach, this study introduces a number of discourses that had or still have an influence on five white Afrikaans-speaking men in the Dutch Reformed Congregation Vereeniging-East. The discourses are: (a) a man is as breadwinner the primary provider for the family; (b) a man is goal~oriented and focused on success; (c) a man is dominant and aggressive; (d) a man does not value emotions and relationships and (e) a man does not change easily. On the other hand the study indicates that men are able to develop alternative ways of being men in spite of social discourses influencing them. / Practical Theology / M.Th. (Pastoral Therapy)
2

Alternatiewe sieninge van man-wees

Cloete, Gert Johannes 01 January 2002 (has links)
Thesis in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English. / Sosiale diskoerse kan moontlik 'n bepalende invloed op 'n individu se manier van lewe he. Hierdie studie bring enersyds, deur van die narratiewe gespreksbenadering gebruik te maak, 'n aantal diskoerse na vore wat op vyf wit Afrikaanssprekende mans in die Ned Geref Gemeente Vereeniging-Oos se manier van lewe 'n invloed gehad het of nog het. Die diskoerse wat deur die studie navore gebring word is: (a) 'n man is as broodwinner die primere versorger in die gesin; (b) 'n man is doelgerig en op sukses gefokus; (c) 'n man is dominant en aggressief; (d) 'n man fokus nie op emosies en verhoudings nie en (e) 'n man verander nie maklik nie. Andersyds toon die studie ook dat mans ten spyte van die sosiale diskoerse wat moontlik 'n invloed op hul lewens kon he, self alternatiewe wyses van manwees kon ontwikkel en dus nie noodwendig dlenooreenkomstig die sosiale diskoerse hoef te leef nie. / Social discourses may have a decisive influence on an individual's way of life. By means of a narrative conversational approach, this study introduces a number of discourses that had or still have an influence on five white Afrikaans-speaking men in the Dutch Reformed Congregation Vereeniging-East. The discourses are: (a) a man is as breadwinner the primary provider for the family; (b) a man is goal~oriented and focused on success; (c) a man is dominant and aggressive; (d) a man does not value emotions and relationships and (e) a man does not change easily. On the other hand the study indicates that men are able to develop alternative ways of being men in spite of social discourses influencing them. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Pastoral Therapy)

Page generated in 0.0734 seconds