• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Menseregte in Bophuthatswana - die les vir Suid-Afrika : 'n perspektief uit die regsleer

Coetzee, Robert Johannes. 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Bophuthatswana het gedurende 1977 tot stand gekom as 'n onafhanklike staat. In die Grondwet daarvan is 'n uitvoerige menseregtehandves vervat wat as hoogste reg gegeld het - alle wetgewing in stryd daarmee was nietig. Die hoop was dat Bophuthatswana sou ontwikkel as 'n groeipuntvir die handhawing van menseregte in Suidelike Afrika. Aanvanklik het die howe gevolg gegee aan die bepalings van die menseregtehandves. Algaande is daar teruggekeer na 'n letterknegtige soeke na die wil van die wetgewer, wat daartoe gelei het dat die burger se menseregte deur die howe misken is. Die laaste beslissings van die howe verteenwoordig 'n terugkeer na die ware rol van die howe in 'n menseregtebestel. Die Wetgewende en Uitvoerende gesag was outokraties en het geen besef gehad van die essensie van menseregte nie. Die ondervinding in Bophuthatswana is grootliks dieselfde as elders in Afrika, waar menseregte vertrap is. Teen hierdie agtergrond word die grondwetlike toekoms van Suid-Afrika in oenskou geneem. / Bophuthatswana came into existence as an independent state during 1977. A justiciable bill of rights provided for judicial review. The hope existed that Bophuthatswana would be a growing point for the protection of human rights in Southern Africa. Although earlier judgments of the courts were promising and augured well for the future protection of human rights later judgments have reverted to the positivistic approach to constitutional interpretation. This led to the bill of rights being rendered inoperative. However, in the latest and most recent judgements there was a return to the bold and innovative interpretation of the first decisions. The legislative and executive branches of state was autocratic to the core as experienced elsewhere in Africa. The constitutional future of South Africa is evaluated against this background. / Law / LL.M.
2

Page generated in 0.1581 seconds