• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Strafregtelike aanspreeklikheid vir handeldryf in verbode afhanklikheidsvormende medisyne

Volschenk, Cornelis Theodoris 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Wet op Misbruik van Afhankl ikheidsvormende Stowwe beheer tans die regsposisie betreffende die misbruik van dwelmmiddels. Orie klasse afhankl ikheidsvormende medisyne word geskep waarvan slegs die handeldryf in verbode afhankl ikheidsvormende medisyne bespreek word. Benewens die gewone betekenis van handeldryf, het die Wetgewer 'n uitgebreide betekenis daaraan gegee om begrippe soos "oorlaai", "toediening", "versending" en "voorskryf" in te sluit. Die vermoedens, wat die Wetgewer in die Wet ingebou het om die taak van die vervolging te vergemakl ik, sowel as die voorverelstes vir die inwerkingstel I ing daarvan, word bespreek. Verbode Afhankl ikheidsvormende medisyne word gelys in Deel I in die Bylae tot die Wet en die strekking van die bewyslas op die vervolging word bespreek. Geen statut~re regverdigingsgronde word geskep nie, maar die gemeenregtel ike regverdigingsgronde behoort hier aanwending te vind. Opset blyk die vereiste skuldvorm te wees. Wet 101 van 1965 en Wet 41 van 1971 oorvleuel tot 'n sekere mate en by botsende bepal ings sal die 1971-wet voorkeur geniet. / The law with regard to the dependance-producing drugs is governed by the Act on the Misuse of Dependence-producing drugs. The Act distinguishes between three types of dependence-producing drugs and the work focuses only on prohibited dependence-producing drugs. The lawmaker gave extended interpretation to the term" dealing in" to include aspects Iike the transfer from one vehicle to another, administering, dispatching and prescription. Certain presumptions which Iighten the burden of proof on the prosecution were introduced in the act and the prerequisites for their operation are discussed. No statutory defences are created but it is submitted that common law defences should apply. Intention is set down to constitute the required mens areas. Act 101 of 1965 and Act 41 of 1971 overlap on certain aspects where sections are in conflict with each other, the latter Act should receive preference. / Criminology and Security Science / LL.M.
2

Page generated in 0.0099 seconds