• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis / The classification and admissibility of video and audio tape recordings

Van Niekerk, J. P. 03 1900 (has links)
Getuienis voortgebring deur middel van 'n toestel of apparaat (soos byvoorbeeld 'n foto) kan 6f as reele getuienis 6f as dokumentere getuienis, 6f as albei aangebied word. Die doel waarvoor dit aangebied word, bepaal die toelaatbaarheidsvereiste(s). Oudio- en Videobande as getuienis word vir doeleindes van bespreking oor dieselfde kam geskeer aangesien daar prinsipieel nie 'n onderskeid is nie. '1 am unabk to see any difference, in principk, between the admissibility of an audio tape recording and a video tape recording" rull Milne rp in S v Ramgobin and Others 1986 (4) SA 117 (N) p 129 I. Huidiglik is daar in die Suid-Afrikaanse reg nie eenstemmigheid ten opsigte van die klassifikasie en/of toelaatbaarheidsvereistes van toestelle en apparate, soos byvoorbeeld videos, nie. In die bespreking wat volg sal gekyk word na die nodigheid van 'n klassifikasie en wat die omvang van toelaatbaarheidsvoorskrifte behoort te wees, in 'n akkusatoriese strafprosesstelsel soos die van Suid-Afrika en die Anglo-Amerikaanse regstelsels. / Criminal & Procedural Law / LLM
2

Klassifikasie en toelaatbaarheid van video- en oudiobande as getuienis / The classification and admissibility of video and audio tape recordings

Van Niekerk, J. P. 03 1900 (has links)
Getuienis voortgebring deur middel van 'n toestel of apparaat (soos byvoorbeeld 'n foto) kan 6f as reele getuienis 6f as dokumentere getuienis, 6f as albei aangebied word. Die doel waarvoor dit aangebied word, bepaal die toelaatbaarheidsvereiste(s). Oudio- en Videobande as getuienis word vir doeleindes van bespreking oor dieselfde kam geskeer aangesien daar prinsipieel nie 'n onderskeid is nie. '1 am unabk to see any difference, in principk, between the admissibility of an audio tape recording and a video tape recording" rull Milne rp in S v Ramgobin and Others 1986 (4) SA 117 (N) p 129 I. Huidiglik is daar in die Suid-Afrikaanse reg nie eenstemmigheid ten opsigte van die klassifikasie en/of toelaatbaarheidsvereistes van toestelle en apparate, soos byvoorbeeld videos, nie. In die bespreking wat volg sal gekyk word na die nodigheid van 'n klassifikasie en wat die omvang van toelaatbaarheidsvoorskrifte behoort te wees, in 'n akkusatoriese strafprosesstelsel soos die van Suid-Afrika en die Anglo-Amerikaanse regstelsels. / Criminal and Procedural Law / LLM

Page generated in 0.0156 seconds