• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gemeenskapgesondheidsinligting vir Suid-Afrika met besondere verwysing na Bloemfontein en Mangaung

Venter, Gertruida 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die probleem wat in die studie ondersoek word is: wat die aard van die behoefte aan gemeenskapgesondheidsinligtingdienste (GGID) in Suid-Afrika, met besondere verwysing na Bloemfontein en Mangaung, is. Daar word van 'n verkennende studie gebruik gemaak om die navorsingsdoelstellings te bereik. Die metodes wat gebruik is, is literatuurstudie, gevallestudie en opname. Die tegnieke wat gebruik is, is vraelys, skedule en onderhoud. 'n Oorsig oor gesondheidsorg, met die klem op primere gesondheidsorg as agtergrond vir gesondheidsopvoeding en -inligting, word gegee. Daar word verwys na die rol van verskillende biblioteektipes en die bibliotekaris. Redes vir die ontstaan van gemeenskapgesondheidsinligting, die verspreiding van GGID in die buiteland en die fvksionering daarvan word beskryf. 'n Ondersoek is in Mangaung en Bloemfontein gedoen om die behoefte aan GGID en die aard van gesondheidsinligting te probeer bepaal. 'n Model word saamgestel uit die behoeftebepaling en die literatuurstudie / The subject investigated by this study is: the nature of the need for community health information services (CHIS) in South Africa, with special reference to Bloemfontein and Mangaung. An exploratory study has been used to achieve the research objectives. The methods used are review of the literature, case study and a survey. The techniques used are a questionnaire, schedule and interview. A review of health care, emphasizing primary health care as a backgound to health education and information, is given. The role of different types of libraries and the librarian is discussed. Reasons for the development of community health information, the distribution of CHIS overseas and their functioning are described. An investigation was done in Bloemfontein and Mangaung to gauge the need for CHIS and the nature of health information. A model has been formulated, based on this survey and the literature review / Information Science / M. Bibl. (Inligtingkunde)
2

Page generated in 0.0243 seconds