• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Teeninsurgensie in Namibië : die rol van die polisie

Burger, Frederik Johannes 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Tydens teeninsurgensie is daar 'n duidelik waarneembare intensivering van die burokratiese wedywering tussen die polisie en die militere, wat in wese om kwessies soos prestige, uitbreiding en modernisering sentreer. In die onderhawige studie is die problematiek rondom die rolverdeling van die polisie en die militere in teeninsurgensie aan die hand van die rewolusionere oorlog in Namibig, as 'n gevallestudie en met besondere verwysing na die rol van die polisie, ondersoek. In die studie word 'n aantal algemene bevindinge, sowel as 'n aantal primere en sekondere bevindinge gemaak. Die kern van die bevindinge bestaan uit 'n drieledige gevolgtrekking: eerstens dat die rolle van die polisie en die militere in teeninsurgensie komplementer is; tweedens dat daar 'n tydige en duidelike rolverdeling moet wees; en derdens dat, alhoewel die polisie 'n beperkte militere rol het, die swaartepunt van die polisie-teeninsurgensierol buite die militere dimensie geleg is. / During counterinsurgency there is a clearly perceptible intensification of the bureaucratic competition between the police and the military which, in essence, revolves around questions such as prestige, expansion and modernisation. In this study the problems surrounding the role division of the police and the military in counterinsurgency, as manifested in the revolutionary war in Namibia and with specific reference to the role of the police, were investigated as a case study. The study concludes with a number of general findings, as well as a number of primary and secondary findings. The nucleus of the findings consist of a threefold conclusion: Firstly, that the police and military roles in counterinsurgency are complementary; secondly, that there must be a timeous and clear role division; and thirdly, that although the police have a limited military role, the centre of gravity of the police counterinsurgency role lies outside the military dimension. / Political Sciences / M.A. (Strategiese Studies)
2

Page generated in 0.0163 seconds