• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Vrylating van die gevangene : historiese ontwikkeling en penologiese perspektief

Bothma, Roelf Gerhardus Petrus 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing is gerig op die vrylating van die gevangene en bet ten doel om aan die hand van 'n literatuurstudie, die Suid-Afrikaanse vrylatingstelsel binne die korrektiewe sisteem, histories met die nodige penologiese perspektief te beskryf. Aangesien bestaande Suid-Afrikaanse penologiese literatuur arm is aan inligting met betrekking tot die vrylating van die gevangene en meer spesifiek die vorme van vrylating, is verskeie bronne geidentifiseer ten einde historisiteit saam te vat en kontemporere beleid in die verband te bespreek. Alhoewel 1910 as vertrekpunt geneem is, is die fokus in die grootste mate geplaas op ontwikkeling sedert 1962. Bepaalde aksies deur onder andere die Inrigtingskomitee en Paroolraad kulmineer in die vrylating van die gevangene en om die rede bet die navorser ook die samestelling, bevoegdhede en werksaamhede van vermelde liggame nagevors en beskryf. / This research is aimed at the release of the prisoner and the objective is to historically elucidate the release system within the South African correctional system on the basis of a literature study, with the necessary penological perspective. Considering the fact that the existing literature on penology has hardly any information regarding the release of the prisoner and more specifically the different types of release, various sources have been identified in order to condense the historical information and to discuss contemporary policy in this regard. Although 1910 was taken as the starting point, the focus has largely been placed on development since 1962. Specific actions by, inter alia, the Institutional Committee and the Parole Board culminate in the release of the prisoner and for this reason the compilation, the competencies and the activities of the mentioned bodies were also described by the researcher. / M.A. (Penologie) / Sociology
2

Page generated in 0.0191 seconds