• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Leergereedmaking van milieubenadeelde kleuters in 'n multikulturele leeromgewing / School readiness of milieu disadvantaged pre-schoolers in a multicultural learning environment

Bezuidenhout, Elizabeth 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / The aim of this study is to investigate the developmental deficits among milieu disadvantaged pre-schoolers in a multicultural learning environment and to identify the cause of these deficits. The availability of school readiness programmes and whether these programmes fulfil in the needs of milieu disadvantaged pre-schoolers are investigated. In the light of the theoretical and empirical research it appears that the profile of milieu disadvantaged pre-schoolers is in a process of change. Developmental shortcomings are experienced with regard to the following developmental aspects: Emotional Physical Cognitive Social, moral and aesthetical development According to the theoretical and empirical research these developmental deficits are caused by factors due to the home environment, the school as well as socio-demographic and socio-economic factors. From the research recommendations regarding the following were generated: The parents The pre-primary school The primary school The Department of Education Further researchSee file / Die doel met die onderhawige studie is om te bepaal watter ontwikkelingstekorte by milieubenadeelde kleuters in 'n multikulturele leeromgewing voorkom en om die faktore te identifiseer waardeur hierdie tekorte veroorsaak word. Daar word 'n breedvoerige blik gewerp op beskikbare leergereedheidsprogramme en in hoe 'n mate dit die ontwikkelingstekorte van milieubenadeelde kleuters aanspreek. Aan die hand van die literatuurstudie en 'n empiriese ondersoek blyk dit dat die beeld van milieubenadeelde kleuters besig is om te verander. Ontwikkelingstekorte word veral ten opsigte van die volgende aspekte ervaar: Emosionele Fisieke Kognitiewe Sosiale, morele en estetiese ontwikkeling Uit die literatuurstudie en die empiriese ondersoek blyk dit dat bogenoemde ontwikkelingstekorte veroorsaak word deur huislike, skolastiese, sosio-demografiese en sosio-ekonomiese faktore. Uit die ondersoek word aanbevelings ten opsigte van die volgende gegenereer: Die ouerhuis Die pre-primere skool Die primere skool Department of Education Verdere navorsing / Psychology of Education / M. Ed. (Sieklundige Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.012 seconds