• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die rol van die vrou in die onderwys met spesiale verwysing na bruinonderwys

Wessels, Frances Joan 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die Bruinvrou in die onderwys het 'n besondere rol om te vertolk veral in die !ewe van die volwassewordende kind asook in die hele skoolopset. Die doel van hierdie ondersoek was om hierdie rol te bepaal. Tersaaklike gegewens is verkry deur middel van Iiteratuurstudie, die outobiografiese teks, onderhoude asook vraelyste. Deur die inligting bekom, is vasgestel dat die omstandighede waaronder 'n groot gedcelte van die Bruinonderwyseresse werk, nie altyd gunstig is nie. Baie Bruinlccrclcrs woon in sosio-ekonomiese agtergeblewe gebiede waar misdaad en bendebcdrywighedc aan die orde van die dag is. Waardestelsels, leefstyl van die subkultuur, onvoldoende materiele versorging en gebrekkige opvoeding veroorsaak steuringe in die leerders se ingesteldheid teenoor die skool. Haar vrouwees laat die onderwyseres baie empatie toon in haar opvoedingskommunikasie met die leerder. Sy poog om toereikend na sy behoeftes om te sicn. As medcganger help sy die leerder om elke mylpaal wat hy bereik, te beskou as die begin van 'n ander. Deur haar meelewendheid word veral die milieugestremde Bruinkind se menswaardigheid erken. Baie bruinleerders het aangedui dat onderwyseresse rolmodelle vir hulle is. Sommige onderwyseresse word verplig om jarelank dieselfde graad te onderrig. Aangesien hulle so 'n betekenisvolle rol in die volwassewording van die kind speel, is dit nodig dat hulle ervaring opdoen van die verskillende grade in die skool. Die vrou is baie veelsydig en het moontlikhede wat tocreikcnd aangewend kan word in al die fasette van die skoolopset. Sy kan '11 baie belangrike bydrae lewer in die organisasie en administrasie van die skool as sy die geleentheid gebied word. Haar ingesteldheid op die menslike en die belangrikheid van gesonde verhoudinge asook haar hoe pligsbesef dui daarop dat die onderwyseres by magte is om 'n uitstekende onderwysleier te wees. Nieteenstaande die feit dat onderwyseresse volgens statistieke oorverteenwoordig is in die onderwys, is hulle onderverteenwoordig in bestuursposte. Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika 1996, gebaseer is op die beginsels van gelykheid en menswaardigheid, is seksisme en diskriminasie op grond van geslag nog steeds ernstige struikelblokke vir die onderwyseres op haar weg na beter vooruitsigte in die onderwys. Aanbevelings vir praktykverbetering asook verdere navorsing is gemaak. / The Coloured woman in education has a particular role to play, especially in the life of the child growing towards adulthood as well as in the school in general. The aim of this investigation is to determine that role. Relevant information had been obtained by means of literary sources, autobiographical texts, interviews and questionnaires. Having obtained this information, it was established that the circumstances in which a large proportion of Coloured female educators work, are not always favourable. Many coloured learners live in socio-economic disadvantaged areas where crime and gangsterism prevail. Value systems, lifestyles of the subculture, inadequate material care and a serious lack of education are causing disruptions of learners' inclination towards the school. Being a woman enables the female educator to show considerable empathy in her pedagogic communication with the learners. She endeavours to sufficiently provide in their needs. As pedagogic accompanist she assists the learner to see every milestone that he/she achieves as the basis for another. Her involvement brings about an acknowledgement of the human dignity of the milieu-deprived Coloured child. Many coloured learners have indicated that their female educators are their role models. Some female educators are compelled to teach the same grade for years. Their significant role merits experience of teaching the various grades at school. Women are very versatile and have potential which can be utilized adequately in all the facets of the school situation. They can make very important contributions towards the organisation and administration of the school as a whole, given the opportunity. Their focus on human nature and the importance of sound relationships as well as their high sense of duty are indicative of the ability female educators have to become excellent leaders in education. They are nevertheless under-represented in educational management positions. Although the Constitution of the Republic of South Africa, 1996, is based on the principles of equality and human dignity, sexism is still a stumbling block in the path of female educators. Recommendations for an improvement m educational practice as well as further research were made. / Educational Studies / D. Ed. (Filosofie van die Opvoeding)
2

Page generated in 0.012 seconds