• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Addressing issues of overcrowdedness in Eastern Cape Schools

Coetzee, Jacobus Petrus 11 1900 (has links)
Issues of overcrowdedness in Eastern Cape schools have become very prominent in the media. The qualitative research in this study reiterates its existence and its implications for both learners and teachers. A need exists to curb the declining schooling standards. Large-scale in-service teacher training in an immediate joint effort by the Education Department and the school is necessary to address these serious issues. Classroom situations with low pupil:teacher ratios, classroom atmospheres conducive to teaching and learning, and an improved quality of education should be strived for. The effective attainment of the ideals of outcomes-based education requires improved teacher management and leadership to better disciplined classes. The treatment of any backlogs and inequalities evident in overcrowded classes should aim mainly at the upliftment of disadvantaged learners, who are still suffering under the effects of the previous education dispensation. Relevant recommendations and a suggested model to rectify the situation are proposed. / Oorbevolkingsvraagstukke in skole in die Oos-Kaap geniet aansienlike aandag in die media. Die kwalitatiewe navorsing van hierdie studie fokus op die voorkoms en implikasies daarvan vir beide die leerders en onderwysers. Daar bestaan 'n behoefte om dalende onderrigstandaarde te verbeter. Grootskaalse indiensopleiding vir onderwysers in 'n onmiddellike gesamentlike paging deur die Onderwysdepartement en die skoal is noodsaaklik om hierdie emstige probleem aan te spreek. Daar moet gestreef word na meer voordelige klaskameromstandighede met 'n laer leerder:onderwyserverhouding, 'n klaskameratmosfeer wat bevorderlik is vir onderrig en leer asook 'n verbeterde opvoedingskwalitiet. Die effektiewe verwesenliking van uitkomsgebaseerde onderrig verg verbeterde leerkrag beheer en leidinggewing aan beter gedissiplineerde klasse. Die behandeling van agterstande en ongelykhede wat in oorbevolkte klasse voorkom, moet daarop gemik wees om agtergeblewe leerders, wat nog onder die gevolge van die vorige onderwysbedeling ly, op te hef. Toepaslike aanbevelings en 'n voorgestelde model om die situasie reg te stel, word voorgele. / Educational Studies / M. Ed. (Comparative Education)
2

Page generated in 0.0184 seconds