• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kritiese ondersoek ten opsigte van die moontlike rekenarisering van onderwysdata in Suid-Afrikaanse skole met spesiale verwysing na Transvaal

Beukes, Frederik Pieter 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / 'n Bewustheid van die bruikbaarheid van rekenaarfasiliteite om die onderrigproses en die administrasie van die onderwys meer effektief te maak het in Transvaal posgevat. Rekenaarstudie is reeds as 'n buitekurrikulere vak gevestig en op die administratiewe gebied is verskeie substelsels reeds onafhanklik van mekaar gerekenariseer. Met 'n moontlike uitbreiding van rekenaardienste in die onderwys in gedagte is 'n literatuurstudie onderneem om die inligtingsbehoeftes van die verskillende besluitnemingsvlakke te peil. Die belangrikheid van die stelselbenadering om hierdie inligtingsbehoeftes te bevredig het na vore getree. 'n Historiese oorsig het egter getoon dat onlangse ontwikkeling met betrekking tot die gebruik van die rekenaar in die Transvaalse Onderwysdepartement nie die stelselbenadering volg nie. Bywyse is gevind dat leerintegrasie 'n belangrike bydrae tot die voorkoming van suboptimering van die inligtingstelsel lewer. Dit het geblyk dat die voorgestelde gedistribueerde stelsel 'n ekonomiese en effektiewe manier was om leerintegrasie te bewerkstellig. / An awareness of the usefulness of computer facilities to make teaching and administration in education more effective, has taken root in Transvaal. In the instructional field Computer study is being offered as an extra curricular subject. For administration purpose various subsystems are being computerized independent of one another. With an imminent expansion of computer services to a wider field in education, a literature study was undertaken to determine the informational needs of the various levels of decision making. The importance of the systems approach towards satisfying these informational needs was distinct. A review revealed that recent developments regarding the use of the computer in the Transvaal Education Department did not heed this approach. File integration proved to be an important factor to prevent suboptimation of the information system. A proposed distributed system, using microprocessors as terminals, was shown to be an effective and economic method to achieve file integration. / Computer Science / M. Sc. (Computer Science)

Page generated in 0.022 seconds