• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kind se belewenis van remediering binne die skoolmilieu

Grundlingh, Melvena Heleen 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doelstelling van hierdie kwalitatiewe navorsing was om die kind in die middelkinderjare met leerprobleme se belewenis van remediëring binne die skoolmilieu te verken en te beskryf. Ten einde hierdie doelstelling te bereik is bepaalde doelwitte gestel. Die doelwitte het onder andere die daarstelling van ‘n konseptuele raamwerk behels wat met behulp van ‘n literatuurstudie en konsultasie met kundiges die kind in die middelkinderjare met leerprobleme wat remediëring binne die skoolmilieu ontvang binne die konteks van hierdie studie gedefinieer het. Semi-gestruktureerde onderhoude is met die deelnemers gevoer, waarna data geanaliseer is en gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak is na aanleiding van die deelnemers se belewenis. Hooftemas, subtemas en kategorieë is uit die onderhoude geïdentifiseer en met bestaande literatuur geverifieer. Tydens die bespreking van die data is daar gepoog om nie bevindings te veralgemeen nie en aangesien dit ‘n kwalitatiewe studie was, is elke deelnemer toegelaat om sy of haar belewenis te deel. / During this research, the aim was to explore and describe the experiences of remedial education within the school milieu of the child in middle childhood with learning problems. In order to reach the required goal, a number of objectives were set. The objectives included conceptualising a theoretical framework by means of a literature study and consultation with experts in order to define the child in middle childhood with learning difficulties that receives remedial education within the school milieu. Semi-structured interviews with participants were conducted, whereupon data were analysed and conclusions and recommendations were made according to the participants’ experiences. Main themes, sub-themes and categories were identified in the transcriptions and were verified with existing literature. During the discussion of data the aim was not to generalise the findings, as it was a qualitative study and each participant was allowed to share his or her experience / M.Diac. (Spelterapie) / Social Work
2

Page generated in 0.0202 seconds