• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Guidelines for the teaching of Afrikaans as an African language in colleges of education in the Northern Province

Ntsandeni, Ruth Fulufhelo 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / This study concerns the teaching and learning of Afrikaans as a foreign language in colleges of education in the Northern Province. An empirical survey was conducted at Makhado and Shingwedzi Colleges of Education where teachers are trained for the Primary Teachers' Diploma. This study seeks to identify issues which perpetrate negative attitudes to the subject of Afrikaans, as is manifested by low student enrolment, or its absence. Apart from the fact that South Africa is proclaimed by the Constitution of the country to be both multilingual and multicultural, non-Afrikaans student teachers seem to ignore the advantages of including Afrikaans as one of the units of their linguistic flexibility. The study thus identifies the knowledge, skills and attitudes which teachers and student teachers should acquire in this foreign language during their training in order to be successful practitioners in the field. The study endeavours to inform its learners that the language should be regarded as a tool of communication, not one of politics. This knowledge is necessary as African learners tend to associate the subject Afrikaans with the apartheid era of government. Chapter two deals with theoreticar considerations which underpin the teaching of the subject of Afrikaans. The role of language policy and its planning was identified as the basis of negative attitudes towards the language. Chapter three deals with instructional issues pertaining to the teaching of the subject of Afrikaans as a foreign language. These issues include the How? and Why? of factors to be considered in the teaching of the subject with the aim of enhancing the teachers' understanding of the subject. Research is conducted on problematical areas. Chapter four concentrates on the empirical research. The research endevours to identify issues in the teaching of the subject The thesis concludes that there is a need to revisit the aims of learning the Afrikaans language and a need to concentrate on cultivating a culture of learning in the subject of Afrikaans. This can be accomplished by enriching the language through acquiring various teaching skills and addressing various needs of learners. / Hierdie studie handel oor die onderrig en leer van Afrikaans as vreemde taal in onderwyskolleges in die Noordelike Provinsie. h Empiriese studie is gedoen by die Makhado Onderwyskollege en die Shingwedzi Onderwyskollege waar onderwysers vir die Primere Onderwysdiploma opgelei word. In hierdie navorsing word getrag om die faktore wat aanleiding gee tot die lae inskrywingsyfer vir Afrikaans as vak te identifiseer. Afgesien van die feit dat die Grondwet van SuidAfrika voorsiening maak vir veeltaligheid en multikulturaliteit, ignoreer nieAfrikaanssprekende studente die voordele wat daaraan verbonde is om Afrikaans as vak by hulle studiepakket in te sluit. Die kennis; vaardighede en houdings wat onderwysers en onderwysstudente moet verwerf om Afrikaans as vreemde taal suksesvol te kan onderrig, word hier ge'identifiseer. Poging word aangewend om aan te toon dat Afrikaans as werktuig vir kommunikasie aangewend moet word en nie as h politieke werktuig nie. Hierdie kennis is noodsaaklik, aangesien leerders die taal en dus ook die vak Afrikaans, meestal assosieer met die voormalige apartheidsregering. Hoofstuk twee handel oor die teoretiese aspekte wat die grondslag van die onderrig van die vak Afrikaans vorm. Die rol wat die taalbeleid tans speel en ook in die verlede gespeel het, word ge"identifiseer as basis vir die negatiewe ingesteldhede teenoor die taal. , Hoofstuk drie handel oor onderrigaangeleenthede betreffende die vak Afrikaans as h vreemde taal. Hierdie sake sluit in die Hoe? en Waarom? van faktore wat in ag geneem word by die onderrig van die vak wanneer beoog word om die onderwyser se insig betreffende die vak te verbeter. Navorsing is gedoen oor areas wat problematies blyk te gewees het. In hoofstuk vier word die empiriese navorsing weergegee. Hierdie navorsing trag om sekere aangeleenthede betreffende die onderrig van die vak oop te dek. Die tesis volstaan daarmee dat daar 'n nood is om die doelstellings met die onderrig van Afrikaans weer eens te beskou en dat dit ook nodig is om daarop te konsentreer om die onderrig van Afrikaans op aile vlakke te bevorder. Dit kan bereik word deur die verryking van die taal deur middel van die aanleer van verskillende onderrigvaardighede en deur die behoeftes van die leerders aan te spreek. / Educational Studies / D. Ed. (Didactics)
2

Page generated in 0.0126 seconds