• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die evaluering van die rektoraatsomsendskrywes as kommunikasiekanaal aan die Universiteit van Suid Afrika

Nel, H. I. 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Rektoraatsomsendskrywe word binne die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) gebruik as mondstuk vir die Bestuur, maar ook terselfdertyd om inligting van en/of oor Departemente, Afde lings en Institute aan ander Departement, Afde lings en Institute oor te dra. Veral inligting betreffende personeelaangeleenthede, departemente le aange l eenthede, gel eenthede aangebi ed deur 'n Departement, verandering in diensvoorwaardes, die beleid van Unisa, die eksterne publieke van Unisa en die verbetering van die algemene welstand van die personeel word versprei. Die vraag het ontstaan in welke mate hierdie kommunikasiekanaal effektief funksioneer. Daar wil ook vasgestel word hoe belangrik die Rektoraatsomsendskrywes as kommunikasiekanaal beskou word in die totale kommunikasiesisteem van Unisa. 1.3 PROBLEEMFORMULERING Die doel van hierdie studie is om die Rektoraatsomsendskrywe as kommunikasiekanaal binne Unisa te evalueer. 1.4 AANNAMES Die volgende aannames ten opsigte van die huidige status van die Rektoraatsomsendskrywe as kommunikasiekanaal aan Unisa gaan geverifieer en vergelyk word met die riglyne soos wat dit onder punt 3 uiteengesit word. Die Rektoraatsomsendskrywe word beskou as die belangrikste kommunikasiekanaal waardeur die Bestuur vinnig met alle Personeel gelyktydig kan kommunikeer. Die Rektoraatsomsendskrywe funksioneer nie optimaal nie. Personeel verkies Rektoraatsomsendskrywe in ten minste Afrikaans en Engels. Die uitleg van die Rektoraatsomsendskrywe voldoen nie aan die behoeftes van die personeel nie. 3 Te veel Rektoraatsomsendskrywe het gedurende 1995 verskyn, dit wil se oorlading het voorgekom. Die gedrukte formaat Rektoraatsomsendskrywe word verkies bo die Rektoraatsomsendskrywe in elektroniese formaat. Die verspreiding van sekere reekse Rektoraatsomsendskrywe aan sekere teikengroepe het tot gevolg dat inligting wat van toepassing is op alle personeel, slegs aan sekere groepe personeel gestuur word. Daar is nie konsekwentheid in die tipe inligting wat aan die verskillende teikengroepe gestuur word nie. / Communication Science / Unknown
2

Page generated in 0.0182 seconds