1 |
Validering van 'n gerekenariseerde simulasietegniek vir die meting van kliëntediensvaardighede / The validation of a computerized simulation technique for the measurement of customer services skillsBotha, Mathilda Martha Maria 12 1900 (has links)
Gehaltediens lei tot effektiwiteit in enige organisasie. Die meting hiervan behoort 'n prioriteit te
wees, maar geskikte, gevalideerde, wetenskaplike meetinstrumente hiervoor bestaan nie.
Die algemene doel van die navorsing was die validering van 'n gerekenariseerde simulasietegniek
("Business Principles Orientation") vir die meting van klientediensvaardighede.
In die literatuuroorsig is klientediens gedefinieer en vyf dimensies van gehaltediens gei:dentifiseer.
Deur empiriese navorsing is die gerekenariseerde simulasietegniek ("Business Principles
Orientation") se meting van klientediensvaardighede bepaal, deur dit afte neem op 'n steekproef
van 28 kassiere in 'n supermark. Hierdie instrument is gekorreleer met die Servqual-vraelys.
Die resultate dui op 'n swak verband tussen die veranderlikes van die Servqual-vraelys en
gerekenariseerde simulasietegniek. Hiervolgens is die gerekenariseerde simulasietegniek en die
ontwikkelingsverslag wat dit verskaf, nie geldig in die meting van klientdiensvaardighede nie.
Aanbevelings ten opsigte van die instrument se verdere verfyning en navorsing word geformuleer. / Quality service leads to effectiveness in any organisation. The measurement of effectiveness
should be a priority, but suitable, valid and scientific measurement instruments for this purpose
does not exist.
The general aim of the research was the validation of a computerized simulation technique
("Business Principles Orientation") for the measurement of client service skills.
In the literature survey, quality service was defined and five dimensions of quality service
identified. In the empirical research the measurement of client service skills through the use of the
computerized technique ("Business Priciples Orientation"), was determined by testing it on a
sample of 28 cashiers from a supermarket. This instrument was correlated with the Servqual-questionaire.
The results show little correlation between the variables of the Servqual questionaire and
computerized simulation technique. In terms hereof the computerized simulation technique and
development report that it provides, is not valid in the measurement of client care skills.
Recommendations for further refinement and research pertaining to this instrument is formulated. / Industrial & Organisational Psychology / M.A. (Bedryfsielkunde)
|
2 |

Recommendations for further refinement and research pertaining to this instrument is formulated. / Industrial and Organisational Psychology / M.A. (Bedryfsielkunde)
|
Page generated in 0.0135 seconds