1 |
Nuwe kerklied in BrittanjeHuman, Corlea Johanna 09 1900 (has links)
The development and singability of the new hymn in Britain is
dependent on the interaction between the hymnologist, organist
(cum music director), minister and members of the congregation.
The discussion of the hymn text points out that it acts as a
form of communication between God and man and as a link between
present and future demonstrations of faith.
Then the tonality, tempo, metre, rhythm and structure of the new
hymn in Britain are discussed.
The structure of the hymn is studied in more detail, using eight
case studies to elucidate the interval structure of the melody,
harmony and structure scheme of the* hymn. Some of the the most
significant deductions are that the patternisation of intervals
enhances the singability of the melody and that a variety of
smaller, and even more so, bigger disjunct intervals lead to
greater variation of the linear and vertical harmonic
implications. / Die nuwc kerklied in Brittanje is vir sy ontwikkeling afhanklik
van 'n interaksie tussen die himnoloog, orrelis (cum
musiekdirekteur), predikaint en gemeentelid. Die mate waarin
hierdie wisselwerking tussen die partye suksesvol is, bepaal
grotendeels die singbaarheid van die kerklied.
Die bespreking van die kerkliedteks behels onder meer dat die teks as konimunikasiemiddel tussen God en die mens dien. en dat dit as mededeler van bestaande en nuwe geloofshandelinge dien.
Die studie behandel verder tonaliteit, tempo, metrum en ritme en die vorm van die nuwe kerklied in Brittanje. Die vorm van die kerklied, in agt gevalstudies belig, behels die
intervalsamestelling van die melodie, die harmonie en
struktuurskema van die kerklied. Van die belangrikste afleidings
is dat die patroonmatige hantering van 'n interval die singbaarheid van 'n melodie verhoog en dat 'n verskeidenheid van kleiner en veral groter disjunkte intervalle groter variasie van sowel liniere as vertikale harmoniese implikasies tot gevolg
het. / Music / M. Mus.
|
2 |

Page generated in 0.0105 seconds