• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die verband tussen geslag en die bestuurstyl van die vroulike departementshoof / Magdalena Susanna Grobler

Grobler, Magdalena Sussana January 1997 (has links)
In hierdie skripsie word die verband tussen geslag en die bestuurstyl van die vroulike departementshoof in Afrikaansmedium sekondêre skole in die voormalige Noord-Transvaal- en Oos- Transvaalstreke ondersoek. Deur middel van 'n literatuurstudie is vasgestel wat die aard en wese van 'n bestuurstyl is. Bestuurstyle wat op enkele bestuursruite gebaseer is, asook bestuursbeginsels en leierskapstyle wat dien as bestuurstyle, is ondersoek. Dit is gevolg deur die determinante wat 'n bestuurstyl bepaal en die determinante wat geleë is in die onderwysbestuurder, die bestuursomgewing en in die personeel. Vervolgens is vasgestel hoe die bestuurstyl van die vroulike departementshoof lyk. 'n Oorsig is verkry oor die kenmerke van die vroulike departementshoof se bestuurstyl en daarna is die beplanningstyl, organiseringstyl, leidinggewingstyl en beheeruitoefeningstyl bespreek, asook die determinante van die vroulike departementshoof se bestuurstyl. 'n Empiriese ondersoek het die manlike en vroulike departementshoofde se selfpersepsie oor sy en haar bestuurstyl aan die lig gebring. Die enkele verskille in die response ten opsigte van die belangrikheid en die mate van gebruik van die verskillende bestuurstyle is vervolgens bespreek. Ten slotte is gevolgtrekkings gemaak oor die verband tussen geslag en die bestuurstyl van die vroulike departementshoof en enkele aanbevelings is gemaak. / Skripsie (MEd (Onderwysbestuur))--PU vir CHO, 1997
2

Page generated in 0.0282 seconds