• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Stress, coping, and the role of social support in living with HIV/AIDS : a literature review

Malgas, Helen Audrey 04 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: HIV/AIDS places much stress on those living with the disease. An understanding of the processes of stress and coping and how these relate to people living with HIV/AIDS (PLWHA) can inform the nature of services we offer to PLWHAs. Social support has been shown to playa mediatory role in the stress response and is also considered to be a problem-focused coping strategy. This paper presents an overview of the literature on stress, coping and social support with the aim of assisting healthcare workers to understand how these issues relate to HIV/AIDS and to show how healthcare workers, and, specifically psychologists can use their unique competencies and skills to enhance the quality of life of PLWHAs. / AFRIKAANSE OPSOMMING: MIVNIGS plaas baie druk op mense wat met die siekte moet saamleef. Insig rakende die prosesse van spanning en hantering daarvan en hoe dit verband hou met mense wat met MIVNIGS moet saamleef, het die potensiaal om die aard van die dienste wat aan die spesifieke populasie gelewer word, in te lig. Sosiale ondersteuning blyk 'n bemiddelende rol te speel in spanningsresponse en word ook beskou as 'n probleemgefokusde hanteringsmeganisme. Die betrokke werkstuk bied 'n oorsig van die literatuur rakende spanning, hantering en sosiale ondersteuning. Dit is gefokus daarop om bystand te verleen aan gesondheidsorg werkers om hulle insig te gee hoe hierdie kwessies met MIVNIGS verband hou. Dit poog ook om aan te toon hoe gesondheidsorgwerkers en spesifiek sielkundiges, hul unieke bevoegdhede en vaardighede kan benut om die wat met MIVNIGS moet saamleef, se kwaliteit van lewe te verryk.
2

Riglyne vir die psigoterapeutiese hantering van die vigslyer en sy gesin

Du Toit, Jacoba Johanna 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Vigs is 'n "sluipende moordenaar "_ Dit toon geen respek vir kultuur, status,ouderdom of geslag nie. Vigs veroorsaak 'n onnnatuurlike dood wat vriende en familie bedreig en vervreem, lank na die dood van die vigsslagoffer. Die navorsingsdoel van hierdie studie was om riglyne daar te stel vir die psigoterapeutiese hantering van die vigslyer en sy gesin. Die navorsing het getoon dat 'n stigma en skuldgevoelens rondom die vigslyer en sy gesin ontstaan het, en dat hulle direk verantwoordelik gehou word vir die siekte bloot omdat hulle betrokke is by mekaar. 'n Vraelys wat aspekte (soos dit uit die literatuurstudie geblyk het) inkorporeer, is opgestel en aan die vigslyer en sy gesin gegee om te voltooi. Van die belangrikste elemente wat na vore gekom het, is die vrees vir die onbekende, die stigma verbonde aan die siekte en die pad wat die siekte loop ten opsigte van naiwiteit en valse gerugte ten opsigte van die siekte. 'n Verdere hoofstuk fokus op die literatuur om die hoofaspekte van die probleem vas le stel, en sodoende riglyne vir 'n terapieprogram daar te stel om die vrese te onderskep en die familie te help om die siekte beter te begryp_ Die doel is om die samelewing te laat begryp dat vigs nie 'n kulturele of "klas" siekte is nie, maar dat dit alle lae van die samelewing kan tref. 'n Afdeling is gewy aan 'n wye verskeidenheid terapeutiese tegnieke wat geimplimenteer kan word tydens hulpverlening aan die vigslyer en sy gesinslede. Verder verskaf hierdie studie ook riglyne om ondersteuning en hulp aan die vigslyer en sy gesin te bied, om sodoende hulle selfkonsep te verbeter. / Aids is a "stalking killer''. It has no respect for culture, breeding, age or sex. It is an unnatural death which offends and alienates many friends and family, even after the victim has died. A questionnaire incorporating important aspects of the cause and effect of aids was compiled and given to the aids sufferers and family to complete. From the responses it was clearly evident that the fears of the unknown, the stigma attached to the victim's close associates and family, was a problem, and the route course of incredible naive and false rumours. A chapter of the research focused on literature to establish what was the major aspects of the problem expressed by the media. Guidelines were provided whereby therapy could address and allay these fears to assist the family to better understand the illness and it's effects. This chapter has in mind to provide the Psychologist with guidelines to provide therapy to both the victim and the family in this regard. This study confirms that the survivors are the actual victims. / Educational studies / M.Ed. (Voorligting)
3

Page generated in 0.0494 seconds