Spelling suggestions: "subject:"latihan"" "subject:"fatihah""
1 |
Encountering God : the role of prayer in Christian-Muslim relationsPillay, Reginald 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Die verhoudings tussen Christene en Moslems word dikwels
vertroebel deur wantroue, misverstand en kultuurverskille.
Hierdie studie behandel gebed as 'n moontlike brug van begrip
tussen Moslems en Christene. Die motivering vir die studie le
egter dieper as die soeke na goeie wedersydse verhoudings. Dit
vloei voort uit deelname aan die "God se sending" in die wereld.
Hoofstuk 2 gee 'n noukeurige beskrywing van Moslemgebed (salat),
deur te kyk na die oproep tot gebed, voorneme, wassing,
gebedshoudings, asook die plek en rigting van gebed. Hoofstuk 3
bevat 'n Christelike interpretasie van Moslemgebed. Di t bestudeer
die aanroep ("In die naam van God"), die Moslem-geloofsbelydenis
en salat as ritueel. Hoofstuk 4 tref 'n vergelyking tussen die
eerste Soerah (Al-Fatihah) en die "Onse Vader". Beide verskille
en ooreenkomste word aangetoon. Hoofstuk 5 trek dan 'n paar
missiologiese konklusies, met die klem op gebedshoudings en die
verhouding tussen dialoog en getuienis. / Relations between Christians and Muslims have often been strained
due to mistrust, misunderstanding and cultural differences. This
study focuses on prayer as a possible bridge to mutual
understanding between Muslims and Christians. However, the
motivation for this study goes deeper than a search for good
neighbourliness. It stems from participating in the ''mission of
God" in society. Chapter 2 gives a detailed description of Muslim
prayer (salat), looking at the call to prayer, intention,
ablution, prayer postures, the place and the direction of salat.
Chapter 3 contains a Christian interpretation of Muslim prayer.
It examines the invocation ("In the name of God"), the Islamic
Creed, and salat as ritual. Chapter 4 draws a comparison between
the opening Surah (Al-Fatihah) and the Lord's Prayer. Both the
common and distinguishing features are highlighted. Chapter 5
draws some missiological implications, focusing on prayer
postures and the relationship between dialogue and witness. / Christian Spirituality, Church History and Missiology / M. Th. (Missiology)
|
2 |

Page generated in 0.0428 seconds