• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Arbeids- en bestuursetiek in metableties-andragogiese perspektief : 'n poging tot fundering

Fourie, Johan David 06 1900 (has links)
Die inhoud van die studie verklank 'n paging om vanuit 'n meta­ bleties-andragogiese perspektief 'n greep op die onloenbare werk­ likheid van 'n voortdurend veranderende arbeids- en bestuursmi­ lieu te verkry, deur tot die radix van die problematiek rakende die arbeids- en bestuursetiese-ageinsgebeure deur te dring. Die bevindinge waartoe gekom is, dui pertinent daarop dat ar­ beids- en bestuursetiese-begeleiding as gevolg van verskeie de­ struktiewe invloede vanuit die tegnokratiese bestel teenswoordig nie meer so vanselfsprekend en toereikend geskied nie. Inteen­ deel, die eietydse bestuurder se begeleidingsopgawe word al moei­liker en al hoe meer gekompliseerd en in baie gevalle selfs on­moontlik. Hierdie toedrag van sake gee dan oak daartoe aanleiding dat die hedendaagse bestuurder in sy handel en wandel nie meer altyd be­ treffende "etiese kwessies" 'n onderskeid kan tref tussen wat "reg" en wat "verkeerd" is nie. Sodanige gebeure hou verreikende gevolge in vir die begeleideling (ondergeskikte) se toereikende arbeids- en bestuursetiese-volwassewording, aangesien die bestuurder ten spyte van sy begeleideling se ageinsnood aan etiese-begeleiding, nie daartoe instaat is om 'n nastrewenswaar­ digevoorbeeld van arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid te kan stel nie. Arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid kan derhalwe slegs be reik word aan die hand van die praktykwording van die normbeeld van arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid. In organisasieverband geskied sodanige praktykwording deur die vestiging en insti­tusionalisering van 'n etiese kultuur met 'n etiese gedragskode wat as meet- en rigsnoer dien ten opsigte van etiese en morele kwessies. Deur middel van hierdie etiese gedragskode kan die kriteria vir 'n normbeeld van arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid dan as norme binne die etiese kultuur van 'n bepaalde organisasie gevestig word. / The contents of this study represents an attempt to obtain a metabletic-andragogical perspective-grasp on the indisputable reality of an ever-changing labour- and management-milieu by penetrating to the radix of the problematic nature, regarding the labour- and managerial-ethical-agein occurrence. The resultant findings that were arrived at pertinently indicate that labour- and managerial-ethical-guidance is obviously at present not being sufficiently achieved as a result of various de­structive influences from within the technocratic dispensation. On the contrary, the present-day manager's guidance-role has become so much more difficult and complicated and in many cases even impossible. This state of affairs also gives rise to the fact that the modern-day manager cannot always distinguish the difference between what is "right" and "wrong" regarding "ethical issues" in his daily life. Such an occurrence has particularly far-reaching implications for the protege's (subordinate's) adequate labour­ and managerial-ethical-adulthood, since the manager, in spite of his protege's agein-need for ethical-guidance, is incapable of setting an example of labour- and managerial-ethical-adulthood worthy of emulation. Labour- and managerial-ethical-adulthood could therefore only be attained by putting into practice the norm-image of labour- and managerial-ethical-adulthood. In organisational-context such implementation occurs through the establishment and institutionalisation of an ethical-culture with an ethical code of conduct as criteria for evaluating ethical and moral issues. These cri­teria for a norm-image of labour- and managerial-ethical-adult hood could be established as norms within the ethical climate of a particular organisation by means of such an ethical code of conduct / Philosophy, Practical & Systematic Theology / D.Ed. (Philosophy of Education)
2

Arbeids- en bestuursetiek in metableties-andragogiese perspektief : 'n poging tot fundering

Fourie, Johan David 06 1900 (has links)
Die inhoud van die studie verklank 'n paging om vanuit 'n meta­ bleties-andragogiese perspektief 'n greep op die onloenbare werk­ likheid van 'n voortdurend veranderende arbeids- en bestuursmi­ lieu te verkry, deur tot die radix van die problematiek rakende die arbeids- en bestuursetiese-ageinsgebeure deur te dring. Die bevindinge waartoe gekom is, dui pertinent daarop dat ar­ beids- en bestuursetiese-begeleiding as gevolg van verskeie de­ struktiewe invloede vanuit die tegnokratiese bestel teenswoordig nie meer so vanselfsprekend en toereikend geskied nie. Inteen­ deel, die eietydse bestuurder se begeleidingsopgawe word al moei­liker en al hoe meer gekompliseerd en in baie gevalle selfs on­moontlik. Hierdie toedrag van sake gee dan oak daartoe aanleiding dat die hedendaagse bestuurder in sy handel en wandel nie meer altyd be­ treffende "etiese kwessies" 'n onderskeid kan tref tussen wat "reg" en wat "verkeerd" is nie. Sodanige gebeure hou verreikende gevolge in vir die begeleideling (ondergeskikte) se toereikende arbeids- en bestuursetiese-volwassewording, aangesien die bestuurder ten spyte van sy begeleideling se ageinsnood aan etiese-begeleiding, nie daartoe instaat is om 'n nastrewenswaar­ digevoorbeeld van arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid te kan stel nie. Arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid kan derhalwe slegs be reik word aan die hand van die praktykwording van die normbeeld van arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid. In organisasieverband geskied sodanige praktykwording deur die vestiging en insti­tusionalisering van 'n etiese kultuur met 'n etiese gedragskode wat as meet- en rigsnoer dien ten opsigte van etiese en morele kwessies. Deur middel van hierdie etiese gedragskode kan die kriteria vir 'n normbeeld van arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid dan as norme binne die etiese kultuur van 'n bepaalde organisasie gevestig word. / The contents of this study represents an attempt to obtain a metabletic-andragogical perspective-grasp on the indisputable reality of an ever-changing labour- and management-milieu by penetrating to the radix of the problematic nature, regarding the labour- and managerial-ethical-agein occurrence. The resultant findings that were arrived at pertinently indicate that labour- and managerial-ethical-guidance is obviously at present not being sufficiently achieved as a result of various de­structive influences from within the technocratic dispensation. On the contrary, the present-day manager's guidance-role has become so much more difficult and complicated and in many cases even impossible. This state of affairs also gives rise to the fact that the modern-day manager cannot always distinguish the difference between what is "right" and "wrong" regarding "ethical issues" in his daily life. Such an occurrence has particularly far-reaching implications for the protege's (subordinate's) adequate labour­ and managerial-ethical-adulthood, since the manager, in spite of his protege's agein-need for ethical-guidance, is incapable of setting an example of labour- and managerial-ethical-adulthood worthy of emulation. Labour- and managerial-ethical-adulthood could therefore only be attained by putting into practice the norm-image of labour- and managerial-ethical-adulthood. In organisational-context such implementation occurs through the establishment and institutionalisation of an ethical-culture with an ethical code of conduct as criteria for evaluating ethical and moral issues. These cri­teria for a norm-image of labour- and managerial-ethical-adult hood could be established as norms within the ethical climate of a particular organisation by means of such an ethical code of conduct / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D.Ed. (Philosophy of Education)

Page generated in 0.0815 seconds