• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kritiese bevraging van die subjek, mag en vryheid by Foucault

Rossouw, Johann, 1970- 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word gevra of vryheid nog 'n haalbare en nastrewenswaardige ideaal is aan die hand van Michel Foucault se werk Die vraag word ondersoek in die lig van die verskillende sienings van die subjek wat Foucault ontwikkel het, sowel as sy sienings oor mag en vryheid. Ter gevolgtrekking word bogenoemde vraag gekwalifiseerd bevestigend beantwoord, ook met verwysing na die Suid-Afrikaanse konteks, tydens en na Apartheid, en word kortliks gepoog om vryheid binne 'n Suid-Afrikaanse konteks te bedink. / In this study it is asked whether freedom is still an ideal that is attainable and worthy of pursuit with reference to the work of Michel Foucault. This question is investigated in the light of the different views of the subject which Foucault developed, as well as his views on power and freedom. In conclusion the abovementioned question is answered with qualified affirmation, also with regard to the South African context, during and after Apartheid, and a brief attempt is made to think freedom in a South African context. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)
2

Kritiese bevraging van die subjek, mag en vryheid by Foucault

Rossouw, Johann, 1970- 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word gevra of vryheid nog 'n haalbare en nastrewenswaardige ideaal is aan die hand van Michel Foucault se werk Die vraag word ondersoek in die lig van die verskillende sienings van die subjek wat Foucault ontwikkel het, sowel as sy sienings oor mag en vryheid. Ter gevolgtrekking word bogenoemde vraag gekwalifiseerd bevestigend beantwoord, ook met verwysing na die Suid-Afrikaanse konteks, tydens en na Apartheid, en word kortliks gepoog om vryheid binne 'n Suid-Afrikaanse konteks te bedink. / In this study it is asked whether freedom is still an ideal that is attainable and worthy of pursuit with reference to the work of Michel Foucault. This question is investigated in the light of the different views of the subject which Foucault developed, as well as his views on power and freedom. In conclusion the abovementioned question is answered with qualified affirmation, also with regard to the South African context, during and after Apartheid, and a brief attempt is made to think freedom in a South African context. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)

Page generated in 0.1125 seconds