• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

An investigation into the genetic variation of chilling requirement in apple (Malus x domestica Borkh.) progenies

Labuschagne, Iwan Frederick 03 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Various experiments were undertaken over a period of five years to investigate the feasibility of initiating a large-scale programme of controlled apple breeding and selection for the improvement of climatic adaptation, using budbreak number (NB) as a practical criterion of selection. NB is preferred to time of budbreak as sole criterion on the grounds that early budbreak is associated with low NB under local conditions. Variation within and between adult and juvenile seedling families was investigated and the genetic control of the traits involved was assessed, as well as direct and correlated responses to selection. In initial experiments different rating criteria for NB as measure of chilling requirement were tested in association with vegetative and reproductive budbreak time and flowering duration, viz, a classification index based on number and distribution of budbreak (pDS grade), an index where shoot length with increased budbreak was included in the index calculation (pDS index) and bud break number expressed as number per 100 cm of shoot length (NB index). Variance analysis (ANOVA and Variance component analyses) detected significant variation within seedling families for budbreak time and NB, but estimates of genetic components of variance between families were generally low. High genetic variance among seedlings within families is most likely due to the high level of heterozygosity in the parental cultivars as is characteristic of vegetatively propagated crops. Intra-class correlation coefficients for clones within and between families indicate moderate genetic determination for NB with broad sense heritabilities around 30 percent. Realized heritabilities calculated from response to two-way truncation selection were between 40 and 60 percent. For budbreak time (reproductive and vegetative), the broad sense heritability averaged around 75 and 69 percent, respectively, indicating a high degree of genetic determination. Significant response to selection for NB of one-year-old shoots of young seedlings and from seedlings grown into adult trees showed that pre-selection for increased budbreak successfully identified seedlings genetically inclined to more and better distribution of budbreak within a set time of 21 days after initial budbreak. Correlated responses indicated additional advantages of practical and horticultural value, viz, uniformity and position of bud break, and the number and length of side shoots. In general, it is concluded from responses to two-way selection that utilizable genetic variance in NB is present within seedling families and thus that selection may successfully be applied as an early screening method for increased budbreak in adult trees. The NB index of intact one-year-old shoots under prevailing sub-optimal winter conditions is therefore proposed as criterion of selection for improvement of climatic adaptation, and combined selection utilizing genetic variation between and within crosses as the selection method. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeie proewe is oor 'n periode van vyf jaar uitgevoer om die toepaslikheid van 'n grootskaalse appelteel- en seleksieprogram vir die verbetering van klimaatsaanpasbaarheid te ondersoek met 'aantal knopbreke' (NB) as praktiese seleksiekriterium. NB word verkies bo tyd van knopbreek op grond daarvan dat vroeë knopbreek onder plaaslike toestande met lae NB gepaard gaan. Variasie binne en tussen volwasse en jong saailingfamilies en die genetiese beheer van die betrokke eienskappe is ondersoek, asook direkte en gekoreleerde seleksieresponsie. In die aanvangs-eksperimente is verskillende kriteria vir die kwantifisering van aantal knopbreke getoets as potensiële maatstawwe van die inherente kouebehoefte in appelsaailinge. Die tyd van vegetatiewe en reproduktiewe knopbreek en blomperiode is ook getoets. Die volgende indekse is gebruik: 'n klassifikasie-indeks om die aantal en verspreiding van knopbreke te beskryf (pDS graad), 'n indeks waar die lootlengte, met verhoogde aantal knopbreke, ingesluit is in die berekening van die indekswaarde (PDS indeks), en knopbreke uitgedruk as die aantal per 100 cm lootlengte (NB indeks). Variansie analise (ANOVA en variansie komponent analise) het betekenisvolle variasie binne saailingfamilies aangetoon vir tyd van, en aantal knopbreke. Ramings van genetiese komponente van variansie tussen families was relatief klein. Hoë genetiese variansie tussen saailinge binne families is waarskynlik te wyte aan die hoë vlak van heterosigositeit in die ouergenotipes, wat kenmerkend is van gewasse wat vegetatief voortgeplant word. Intraklas korrelasie koëffisiënte vir klone tussen en binne families het gedui op 'n middelmatige oorerflikheid in die breë sin (ongeveer 30 persent) vir aantal knopbreke. Verhaalde oorerflikhede wat bereken is vanaf responsie op twee-rigting atknottingsseleksie was tussen 40 en 60 persent. Vir tyd van knopbreek (vegetatief en reproduktief) was die breësin oorerflikhede ongeveer 75 en 69 persent, onderskeidelik, wat aanduidend is van 'n hoë graad van genetiese bepaling. Betekenisvolle responsie op seleksie vir NB van jong saailinge en saailingbome wat volwassenheid bereik het toon dat pre-seleksie vir knopbreke saailinge kan identifiseer wat geneties meer knopbreke en 'n beter verspreiding van knoppe binne 'n periode van 21 dae na die eerste knopbreek lewer. Gekorreleerde responsie op seleksie toon 'n addisionele voordeel van praktiese en tuinboukundige belang, naamlik, meer en langer sylote. In opsomming kan dit gestel word dat responsie op twee-rigting seleksie bruikbare genetiese variasie vir NB binne saailingfamilies ontgin het en dat seleksie vir verhoogde aantal knopbreke suksesvol toegepas kan word. Die NB indeks op een-jaar-oue hout word dus voorgestel as seleksiekriterium vir verbetering van klimaatsaanpasbaarheid onder plaaslike sub-optimale wintertoestande, en gekombineerde seleksie "combined selection" wat genetiese variasie binne en tussen kruisings benut as seleksiemetode.
2

A study of apple fruiting branch development under conditions of insufficient winter chilling

Maguylo, Karen 12 1900 (has links)
Thesis (PhD(Agric) (Horticulture))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Branch architecture is the position and length of lateral shoots along a main axis, and is dependant on competitions (dominance) among meristems and lateral shoots. In areas with inadequate winter chilling, branch architecture is altered, the dynamics of which are poorly understood. The aim of this work was to better understand the dynamics underlying plant architecture. In the first part of the study, the dynamics of apple branch architecture were characterized for two cultivars, Golden Delicious and Granny Smith, in areas with differing degrees of inadequate winter chilling (a warm area and a cool area). In an additional study, progeny of a mapped ‘Telamon’ (columnar habit) and ‘Braeburn’ (normal habit) population were used to quantify branch architecture in an effort to develop quantitative trait loci (QTLs) for branching habit. Although branch architecture could be quantified, it was difficult to relate these to known qualitative branching habits, as the columnar gene is dominant and limited the number of progeny that were not columnar. With the exception of organogenesis in the season preceding growth, acrotonic tendencies (number of growing laterals, lateral length, fruit set) were not related to temporal (primigenic) dominance of the distally located buds or flowers within an axis. In the warm area, both relative time of budburst and flowering among buds within an axis did depict a loss of acrotony (positional dominance of the distally located buds and shoots within an axis). The first buds to burst and flower in the warm area had the greatest ability to grow out and set fruit, respectively, regardless of position within the shoot, implicating a role for primigenic dominance when chill unit accumulation was inadequate. Overall, temporal (primigenic) dominance in the warm area, and positional dominance (acrotony) in the cool area dictated lateral outgrowth and development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Takargitektuur verwys na die posisie en lengte van laterale lote soos dit oor die hoofas versprei voorkom. Dit is afhanklik van kompetisie (dominansie) tussen meristeme en laterale lote. In areas met onvoldoende winterkoue word takargitektuur verander, maar die dinamika van hierdie veranderinge word nog nie goed verstaan nie. Die doel van hierdie navorsing was om die onderliggende dinamika wat plantargitektuur beïnvloed beter te verstaan. In die eerste deel van die studie is die dinamika van appeltakargitektuur van twee cultivars Golden Delicious en Granny Smith, in twee areas met verskillende mate van onvoldoende winterkoue bestudeer (’n warm en ’n koel area). In ’n verdere studie is die nageslag van ‘n ‘Telemon’ (kolomgroeiwyse) en ‘Braeburn’ (normale groeiwyse) kruising gebruik om takargitektuur te kwantifiseer. Dit is gedoen in ’n poging om kwantitatiewe eienskapslokusse vir vertakking te ontwikkel. Alhoewel takargitektuur kwantifiseer kon word, was dit moeilik om dit in verhouding te bring met kwalitatiewe vertakkingspatrone daar die kolomgroeiwyse-geen dominant is en die aantal indiwidue in die nageslag wat nie ’n kolomgroeiwyse gehad het nie beperk was. Met die uitsondering van organogenese in die seisoen wat groei voorafgaan, is akrotoniese neigings (aantal laterale lote, laterale lootlengte, vrugset) nie beïnvloed deur tydelike (primigeniese) dominansie van distale knoppe of blomme binne ’n as nie. In die warm area het beide relatief tot knopbreek en blomtyd binne ’n assestelsel die verlies aan akrotonie beskryf (posisionele dominansie van distale knoppe en lote in assestelsel). Die eerste knoppe wat bot en blom in die warm area het die beste vermoë om te groei en vrugte te set, onafhanklik van hul posisie. Dit impliseer die rol van primigeniese dominansie wanneer ’n gebrek aan winterkoue ervaar word. Algemeen gesien was dit tydelike (primigeniese) dominansie in warm areas en posisionele dominansie (akrotonie) in die koeler area wat lateraal bot en ontwikkeling bepaal het.

Page generated in 0.0943 seconds