• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Applied biophysics and biochemistry in the learning experiences of student nurses in the surgical unit

Ntlokotsi, Joyce Shirley 01 1900 (has links)
Text in English / A descriptive survey was used in order to determine • whether professional nurses are capable of teaching student nurses the application of biophysics and biochemistry related to certain nursing activities/procedures in the surgical unit • student nurses' knowledge of biophysics and biochemistry related to nursing activities/procedures in the surgical unit. The two target groups consisted of student nurses of a Gauteng nursing college and the professional nurses working in the surgical units of the four hospital satellite campuses where these students do their practica. Accidental sampling was used. Two questionnaires were designed: one for each group. Findings revealed that student nurses felt that biophysics and biochemistry were often not applied by professional nurses during clinical teaching. Professional nurses felt they had problems in identifying and applying biophysics and biochemistry principles during clinical teaching. Recommendations were made for nursing practice, nursing education and further research. / Daar heers groot komer oor die toepassing van biofisika en biochemie in die kliniese opset. Voortspruitend uit hierdie probleemstelling is twee vrae gevra in hierdie studie, naamlik: • Is geregistreerde verpleegkundiges daartoe in staat om studentverpleegkundiges te help om die biofisika- en biochemie-konsepte wat hulle leer, toe te pas in die sjirurgiese eenheid? • Kan studentverpleegkundiges die biofisika- en biochemie-konsepte wat hulle leer, toepas in die sjirurgiese eenheid? Doelwitte van die studie was om • 'n oorsig te gee oor verbandhoudende literatuur • te bepaal oor watter biofisika- en biochemie-kennis studentverpleegkundiges beskik wat verband hou met verpleegaksies in sjirurgiese eenhede • te bepaal of geregistreerde verpleegkundiges studentverpleegkundiges kan onderrig in die toepassing van biofisika en biochemie wat verband hou met sekere verpleegaksies in sjirurgiese eenhede. Die navorsingsbenadering wat gebruik is, is die beskrywende opname. Teikengroepe vir die studie was fase II studentverpleegkundiges van 'n Gauteng Verpleegkollege en geregistreerde verpleegkundiges wat in die sjirurgiese eenhede werk van vier Gautengse hospitale wat dien as satelietkampusse vir hierdie verpleegkollege. Twee vraelyste, respektiewelik gerig aan die studentverpleegkundiges en die geregistreerde verpleegkundiges is gebruik as instrumente. Toevallige steekproeftrekking is gebruik. Analise van die data het getoon dat studentverpleegkundiges gevoel het hulle is nie betrek in die beplanning van kliniese onderrig nie en ook dat biofisika en biochernie dikwels nie toegepas is tydens kliniese onderrig deur geregistreerde verpleegkundiges nie. Geregistreerde verpleegkundiges het gevoel hulle het probleme in die identifisering en toepassing van biofisika- en biochemie-beginsels tydens kliniese onderrig. Bevindings kan nie veralgemeen word nie. Aanbevelings vir verpleegpraktyk, -ondenvys en verdere navorsing is gemaak. / Health Studies / M.A. (Nursing Science)--University of South Africa, 1999
2

Page generated in 0.0388 seconds