• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Distribution and impact of the Argentine ant, Linepithema humile (Mayr), in South Africa

Luruli, Ndivhuwo Mord 03 1900 (has links)
Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Invasion by the notorious tramp species, the Argentine ant (Linepithema humile Mayr) (Hymenoptera: Formicidae) has caused major concern around the globe, owing to its displacement of native ant species and other invertebrates where it invades. This species was first recorded in South Africa in 1901 in Stellenbosch, Western Cape Province (WCP), and has now become a significant pest in most urban and agricultural areas in the country. The Argentine ant has received relatively little attention in South Africa compared to other countries (e.g. California, North America). To date the extent of invasion by this species countrywide, as well as its impact on the local ant fauna inside protected areas, has not been quantified. In this study, the impact of the Argentine ant on native ant fauna inside three protected areas in the WCP (Helderberg Nature Reserve (HNR), Jonkershoek Nature Reserve (JNR) and Kogelberg Biosphere Reserve KBR)) was assessed. Species richness and diversity were compared between invaded and uninvaded bait stations at each protected area. Several native ant species were found to be displaced by the Argentine ant from all three protected areas, although three species: Meranoplus peringueyi, Monomorium sp. 8 and Tetramorium quadrispinosum, were found coexisting with it. Invaded bait stations had significantly lower ant species richness and species turnover than uninvaded bait stations. Uninvaded bait stations contained eight times more native ant species than invaded bait stations. Thus, the invasion of protected areas by the Argentine ant has severe negative consequences for the species richness and assemblage structure of native ants, leading to the biotic homogenization of these local ant communities. The distribution range of the Argentine ant inside the three protected areas (HNR, JNR, KBR), as well as microhabitat preferences that may facilitate the spread of this species inside these reserves, was also assessed. Helderberg Nature Reserve was the most invaded protected area, with the highest level of the Argentine ant occupancy, while JNR and KBR had lower occupancy levels. At all the three protected areas, this species was dominant at lower altitudinal areas, and also showed a clear preference for areas with high anthropogenic disturbances, i.e. around buildings and on lawns (picnic areas). In this study, there was no evidence that moisture availability facilitates the distribution and spread of the Argentine ant inside these reserves. Finally, a combination of published literature records, museum records and records collected in the current study was used to quantify the current distributional extent of the Argentine ant throughout urban South Africa. This is the first study quantifying the distribution and extent of invasion by the Argentine ant throughout the country. The Argentine ant was found in six of the nine South African Provinces, and its extent of occurrence includes approximately half of the country’s land surface area. Discontinuities in the distribution of the Argentine ant across the country revealed that range expansion of the Argentine ant in South Africa is occurring predominantly via human-mediated jump dispersal, rather than naturally via nest diffusion. This study clearly demonstrated that the Argentine ant is well established across South Africa as well as inside protected areas. The Argentine ant invasion was influenced by the presence of human modified landscapes (i.e. buildings) both at low and high altitude, and this was associated with higher rates of native ant species displacement at these areas. Therefore, limiting the development of recreational areas, such as buildings and picnic sites inside protected areas will result in the lower rate of spread of the Argentine ant. This will in turn lower the extent of displacement of native ant species. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Indringing deur die Argentynse mier (Linepithema humile Mayr) (Hymenoptera: Formicidae) is ‘n bron van groot kommer regoor die wêreld, as gevolg van sy vermoë om inheemse mier spesies en ander ongewerweldes te verplaas. Hierdie spesie is vir die eerste keer aangeteken in Suid-Afrika in 1901, in Stellenbosch, Weskaap Provinsie (WCP), en het ‘n belangrike pes geword in die meeste stedelike en landelike gebiede in die land. Die Argentynse mier het betreklik min aandag gekry in Suid-Afrika, in vergelyking met ander lande (bv. California, Noord Amerika). Tans is die omvang van die landwye indringing van hierdie spesie, sowel as sy impak op die plaaslike mier fauna binne beskermde areas, nog nie bepaal nie. In hierdie studie word die impak van die Argentynse mier op die inheemse mier fauna binne drie beskermde areas in die WCP (Helderberg Natuurreservaat (HNR), Jonkershoek Natuurreservaat (JNR) en Kogelberg Biosfeerreservaat (KBR)) bepaal. Spesierykheid en diversiteit was vergelyk tussen ingedringde en oningedringde lokaas stasies in elke beskermde area. Verskeie inheemse mier spesies was deur die Argentynse mier verplaas in al drie beskermde areas, alhoewel drie spesies: Meranoplus peringueyi, Monomorium sp. 8 en Tetramorium quadrispinosum het saam met dit voorgekom. Ingedringde lokaas stasies het beduidend laer mier spesierykheid en spesies omset gehad as oningedringde lokaas stasies. Dus, die indringing van beskermde areas deur die Argentynse mier het ernstige negatiewe gevolge vir die spesierykheid en gemeenskap struktuur van inheemse miere, wat lei tot die biotiese verarming van hierdie plaaslike mier gemeenskappe. Die verspreidingsarea van die Argentynse mier binne die drie beskermde areas (HNR, JNR, KBR), en die mikrohabitat voorkeure wat die verspreiding van die spesie binne hierdie reservate kan vergemaklik, was ook vasgestel. Helderberg Natuurreservaat was die mees ingedringde beskermde area, met die hoogste vlak van Argentynse mier besetting, terwyl JNR en KBR laer besettingsvlakke gehad het. By al drie die beskermde areas was hierdie spesie dominant by laer hoogtes bo seevlak en het ‘n duidelike voorkeur getoon vir areas met hoë menslike versteuring d.i. rondom geboue en op grasperke (piekniek areas). In hierdie studie was daar geen bewyse dat vog beskikbaarheid die voorkoms en verspreiding van die Argentynse mier binne die reservate vergemaklik nie. Ten slotte, ‘n kombinasie van gepubliseerde literatuur verslae, museum dokumente en verslae wat in hierdie studie versamel is, was gebruik om die huidige verspreidingsomvang van die Argentynse mier te bepaal. Dit is die eerste studie wat die verspreiding en omvang van indringing in stedelike Suid Afrika van die Argentynse mier dwarsdeur die land bepaal. Die Argentynse mier is gevind in ses van die nege provinsies in Suid-Afrika, en die omvang van sy voorkoms sluit bykans die helfte van die land se landoppervlaksarea in. Onderbrekings in die verspreiding van die Argentynse mier deur die land het blootgelê dat die uitbreiding van die voorkomsgebied van die Argentynse mier in Suid-Afrika hoofsaaklik gebeur deur mens bemiddelde verspreiding eerder as natuurlike nesverspreiding. Hierdie studie het duidelik gedemonstreer dat die Argentynse mier goed gevestig is regoor Suid-Afrika sowel as in beskermde areas. Die Argentynse mier indringing was beïnvloed deur mensgewysigde landskappe (d.i. geboue) by lae en hoë hoogtes bo seevlak, en dit was verwant aan hoër vlakke van verplasing van inheemse mier species in hierdie areas. Dus, die beperking van ontwikkeling van rekreasie areas, soos geboue en piekniekareas, in beskermde gebiede sal lei tot laer vlakke van verspreiding van die Argentynse mier. Dit sal, op sy beurt, die omvang van verplasing van die inheemse mier spesies verminder.
2

Synergistic impact of invasive alien plants and the alien Argentine ant on local ant assemblages in the Western Cape

Schoeman, Colin Stefan 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: Alien trees, Pinus spp. and Eucalyptus spp., affect ants negatively in the Cape Floristic Region (CFR), a global biodiversity hotspot in South Africa. They reduce ant abundance and species richness, thus also changing ant assemblage structure. This is alarming, because almost 1300 species of plant species in the CFR are dispersed by certain indigenous ants, and thus there is concern for an indirect effect on indigenous plant assemblages. One of the most impacting ant species on seed dispersal is the invasive Argentine ant (Linepithema humile (Mayr)), which discards seeds outside its nest, where they do not germinate. Ten sites, on Vergelegen Wine Estate, were selected to explore these effects of alien plants. These varied from invaded to non-invaded sites. Each site consisted of six sampling points, which in turn consisted of four pitfall traps left out for seven days, during December 2005, February 2006, May 2006 and September 2006. Forty species of ant were sampled, and various analyses used to illustrate the comparative effects of plant invasion. All analytical methods showed that invasive alien plants had a significant impact on the abundance and richness of the ant species assemblage, by creating a dense canopy cover that changed the abiotic environment of the epigaeic ants’ habitat. Furthermore, increased alien tree invasion correlated significantly with Argentine ant abundances. The Argentine ant displaced Pheidole capensis and Camponotus spp., while it decreased the abundances of commonly-occurring indigenous ants, such as Lepisiota capensis and Plagiolepis spp. Displacement by the Argentine ant may be a result of indirect competition for food resources. The effects of invasive aliens are synergistic in that there is a cascade effects from initial plant invasions to subsequent animal invasion. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Indringer bome, Pinus en Eucalyptus, affekteer miere op negatiewe wyse in die Kaap Florsitiese Streek (KFR), ‘n area in Suid Afrika van belang t.o.v. globale biodiversiteit. Hierdie uitheemse indringer bome verminder hulle hoeveelheid en spesies rykheid. Die bogenoemde is kommerwekkend omdat meer as 1300 plant spesies in the KFR versprei word deur miere. Die verandering in hoeveelheid en versameling van inheemse miere kan dus ernstige implikasies hê op die saad verspreiding van inheemse plant spesies. Een van die mees verwoestende effekte op saad verspreiding is veroorsaak deur die indringer Argentynse mier (Linepithema humile (Mayr)), wat sade neer werp buite hulle neste, waar hulle nie suksesvol kan ontkiem nie. Tien monsterings-tereine was geselekteer om die bogenoemde effekte te ondersoek op Vergelegen Landgoed. Hierdie het afgewissel van indringer tot skoon tereine. Elke terrein is op ses versamelings-plekke gemonster, met vier pitvalle, wat oopgelê het vir sewe dae gedurende Desember 2005, Februarie 2006, Mei 2006 en September 2006. 40 spesies van miere was gemonster. Indringer plante het ‚n betekenisvolle impak gehad het op die hoeveelheid en rykheid van die mier gemeenskappe, deur die skepping van ‚n dig baldakyn wat die abiotiese omgewing van die miere se habitat verander het. Die vermeerdering van indringer plante veroorsaak die vermeerdering van Argentyne miere. Kanonieke Mede-Respons Analise illustreer dat die Argentynse mier Pheidole capensis en Camponotus spp. verplaas het, terwyl dit ander inheemse mier getalle verminder het, soos Lepisiota capensis en Plagiolepis spp. Die verplasing deur die Argentynse mier mag die resultaat wees van indirekte wedywering vir hulpbronne. Die effekte van indringer species is dus sinergisties deur dat ‚n kaskade effek ontstaan vanaf plant tot dier indringer spesies.

Page generated in 0.0942 seconds