• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie

Matthysen, Maria Elizabeth 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans / This thesis offers a case illustration where autonomy as explanatory construction is described from ecosystemic thinking. Certain important constructions with the emphasis on autonomy are discussed. The focus is on a family in which incest occurred. Some possible patterns in such families are discussed. The content is presented in the form of a play in four acts, namely: Act 1 : The incest relationship Act 2: The disclosure of the secret Act 3: The involvement of the people concerned Act 4: The involvement of the helping professions The autonomy of the incestuous family and the way in which conservation is manifested is described. The research applies the theory to describe the process of an incest drama in one family. Conclusions and recommendations are applied to the general social work practice. / Hierdie verhandeling bied 'n illustrasie waar outonomie as verduidelikende konstruksie vanuit ekosistemiese denke in 'n gevallestudie beskryf word. Sekere belangrike konstruksies van ekosistemiese denke, met die klem op outonomie, word bespreek. Die fokus is verder ook op 'n gesin waarin · bloedskande voorkom en enkele moontlike patrone in hierdie gesinne word bespreek. Die inhoud word in die vorm van 'n drama wat in vier bedrywe uitgespeel word, aangebied, naamlik: Die 1e Bedryf: Die Bloedskande-verhouding Die 2e Bedryf: Die Bekendmaking van die geheim Die 3e Bedryf: Die Reaksie van die persone betrokke Die 4e Bedryf: Die Betrokkenheid van die helpende professies Die outonomie van die bloedskandegesin en hoe daar konservering in bogenoemde vier bedrywe voorkom, word beskryf. Daar word ook gefokus op die outonomie van die navorser en die professionele persone betrokke. Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama van een Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama van een gesin volledig te beskryf. Gevolgtrekkings en aanbevelings dui op die bruikbaarheid in die algemene maatskaplike werk praktyk. / Social Work / M.A. (Social Sciences)
2

Page generated in 0.0736 seconds