• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Unsteady flow conditions at dam bottom outlet works due to air entrainment during gate closure : Berg River dam model

Vos, Adele 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: A trial closure of the emergency gate of the Berg River Dam was undertaken by the Trans- Caledon Tunnel Authority (TCTA) on 12 June 2008. The air vent downstream of the emergency gate was designed to introduce air to mitigate the negative pressures that were expected in the conduit during emergency gate operations. The emergency gate has to close when the radial gate at the downstream end of the outlet conduit fails. Contrary to the theoretical design, the measured air vent velocities in the field indicated that, while the emergency gate was closing, very large volumes of air were apparently continuously being released from the air vent, commencing when the gate was about 30% closed (i.e. 70% open). This is in contrast to what the design intended, namely that air should have been drawn into the vent. This thesis is concerned with the testing of a 1:14.066 physical model representing the outlet works and air vent of the Berg River Dam as a means to determine the reasons for the release of large volumes of air from the air vent during the trial closure in 2008. It also seeks solutions to mitigate the excessive airflow from the air vent. It was concluded that the air velocity in the air vent was independent of the rate of closure of the emergency gate, but to increase with increasing water head. The problem at the Berg River Dam was determined to be one of air blowback. Modifications were made to the configuration of the model in order to determine whether the configuration of the outlet works caused air to be released from the air vent. It was determined that the downward sloping roof at the outlet of the conduit, used to accommodate the radial gate chamber, was the cause of the air blowback phenomenon. An additional air vent was fitted directly onto the conduit at the constriction was found to be ineffective in reducing the air blowback. It was concluded that there are no rational structural change that can prevent or inhibit a recurrence of the blowback phenomenon in the Berg River Dam outlet conduit. The recommendation follows that the outlet conduit should not be constricted by any structural or mechanism further downstream in the conduit. / AFRIKAANSE OPSOMMING: ʼn Toetssluiting van die noodsluis van die Bergrivierdam is op 12 Junie 2008 deur die TCTA (Trans-Caledon Tunnel Authority) uitgevoer. Die lugskag stroomaf van die noodsluis is ontwerp om lug in te voer om die verwagte negatiewe drukke tydens die noodsluissluiting te beperk. Die noodsluis moet sluit indien die radiaalsluis aan die einde van die uitlaatpyp sou faal. In teenstelling met die teoretiese ontwerp, het die gemete lugsnelhede in die lugskag in die veld aangedui dat groot volumes lug voortdurend uit die lugskag vrygelaat word wanneer die noodsluis ongeveer 30% toe is (dit wil sê 70% oop). Dit is in teenstelling met die ontwerp, want die lugskag is ontwerp vir die insuig van lug. Hierdie tesis het ten doel om die redes vir die vrylating van groot volumes lug uit die lugskag vas te stel met behulp van ʼn 1:14.066 fisiese skaalmodel van die uitlaatwerke en lugskag van die Bergrivierdam soos getoets tydens die inwydingstoetssluiting in 2008. Die toetse op die model het getoon dat die lugsnelheid in die lugskag onafhankik van die sluistoemaak tyd is, maar verhoog met die toename in die watervlak. Die Bergrivier dam probleem was bepaal as die van lug terugslag. Die model is gewysig ten einde te bepaal of die spesifieke samestelling van die uitlaatwerke die oorsaak van die vrystelling van lug uit die lugskag is. Die analises en verandering aan die uitleg toon aan dat die skuins afwaartse dak van die uitlaattonnel om die radiaalsluiskamer te huisves die rede was vir die vrylating van die lug uit die lugskag. ‘n Addisionele lugskag was gebou in die dak van die uitlaattonnel reg bo die sametrekking, maar was oneffektief om die terug vloei van lug te verminder. Die gevolgtrekking is dat daar geen rasionele strukturele verandering aangebring kan word aan die Bergrivier dam om die vrystelling van lug uit die lugskag te verhoed of te verminder nie. ’n Aanbeveling vir toekomstige ontwerpe is dus dat die uitlaattonnel nie beperkend by die uitlaatend moet wees nie.
2

Investigation of the sudden air release up the airshaft of the Berg river dam bottom outlet structure during emergency gate closure using numerical modelling methods / Thesis

Pulle, Doreen 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The design of the Berg River Dam bottom outlet structure with multitude draw offs was based on various hydraulic model tests on a 1:40 model that was used for original design and a 1 in 20 physical model which was used to produce the final design. These tests indicated no foreseeable malfunction and showed that the 1.8 m² air vent would provide sufficient air flow to minimize the negative pressures that would develop behind the emergency gate during its closure or opening. However, during the first trial commissioning of the dam outlet structure, air was unexpectedly expelled through the air vent at a velocity so high that the recta-grids covering the shaft were blown to a height of over 3m while the gate was closing at a rate of approximately 0.0035 m/s. The air flow velocity up the air vent was approximately 45m/s and occurred when the gate was approximately 78% closed. A brief report on the test indicated that the source of air may have been a vortex formation in the vertical intake tower upstream of the emergency gate entraining air which was drawn through the gate and released up the air vent. The purpose of this research was to utilize 3-dimensional numerical modelling employing Computational Fluid Dynamics (CFD) to carry out numerical simulations to investigate the above mentioned malfunction and thereby establishing whether the given hypotheses for the malfunction were valid. For purposes of validating the CFD modelling, a 1:14.066 physical model was constructed at the University of Stellenbosch hydraulics laboratory. The 3-dimensional CFD model was used to investigate the said incident, using steady state simulations that were run for various openings of the emergency gate. The intenetion was to establish whether there was an emergency gate opening which would reproduce the air release phenomenon. The results obtained from the numerical model showed a similar trend to those of the physical model although there were differences in values. Neither model, showed a sudden release of air through the vent. It was concluded that the unsteady air-water flow out of the air vent may have been caused by the variation of the discharge with time causing unbalanced negative pressures in the outlet structure. Therefore, it was recommended that further CFD transient simulations should be undertaken incorporating a moving emergency gate. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ontwerp van die bodemuitlaat van die Bergrivierdam met multivlakuitlate is gebaseer op verskeie hidrouliese modeltoetse op a 1:40 fisiese model wat vir die oorspronklike ontwerp gebruik is, asook „n 1 tot 20 fisisiese model wat gebruik is om die finale ontwerp te lewer in 2003. Hierdie toetse het geen beduidende afwykings aangedui nie en het bewys dat die 1.8mª lugskag voldoende lugvloei sal toevoer om die negatiewe drukking wat stroomaf van die noodsluis ontstaan gedurende die sluitingsproses, sal minimaliseer. Gedurende die inlywingtoets in die veld in 2008 van die noodsluis, is lug onverwags teen 'n hoë snelheid deur die lugskag opwaarts uitgelaat, wat die rooster wat die skag beskerm teen 'n hoogte van oor 3m geblaas het terwyl die sluis teen 'n tempo van ongeveer 0.0035 m/s toegemaak het. Die lugvloeisnelheid in die lugskag was ongeveer 45m/s en het plaasgevind toe die sluis ongeveer 78% toe was. 'n Kort verslag oor die veldtoets dui aan dat die bron van die lug dalk werwelvorming in die vertikale inlaattoring stroomop van die noodsluis was, met lug wat deur die sluis getrek was en opwaarts in die lugskag vrygelaat is. Die doel van die navorsing was om drie-dimensionele numeriese modellering met rekenaar vloeidinamika (RVD) te benut om numeriese similasies uit te voer om die bogenoemde abnormale werking van die lugskag te ondersoek en daarmee vas te stel of die gegewe aannames van krag is. Vir die doel om die RVD modellering te verifieer is 'n 1:14.066 fisiese model gebou by die Universiteit van Stellenbosch se waterlaboratorium. Die 3-dimensionele RVD model is gebruik om die genoemde probleem te ondersoek, deur stasionêre simulasies wat vir verskillende openinge van die noodsluis geloop is te gebruik. Die doel was om vas te stel of daar 'n spesifieke noodsluisopening is wat die vrylating van die lug veroorsaak het. Die uitslag verkry deur die numeriese model het dieselfde windrigting soos die van die fisiese model gewys, alhoewel daar verskille in die waardes was. Nie een van die modelle het .n skielike vrystelling van lug deur die lugskag gewys nie. 'n Afleiding is gemaak dat die nie stasionêre lug-water vloei uit die lugskag moontlik veroorsaak was deur die verandering van die vloei met tyd veroorsaak deur ongebalanseerde negatiewe druk in die uitlaatstruktuur. Daarom is daar voorgestel dat verdere RVD nie stasionêre simulasies gedoen word met 'n bewegende noodsluis.

Page generated in 0.0569 seconds