• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede

Smit, Karmi 2013 February 1900 (has links)
Hierdie navorsing handel oor die maatskaplikewerksupervisor wat as laervlakbestuurder sekere take en verantwoordelikhede het. Die doel van die navorsing is om vas te stel of die supervisor toegerus is om die take en verantwoordelikhede verbonde aan die pos van laervlakbestuurder suksesvol uit te voer. Vir die navorsing is ‘n kwantitatiewe benadering en ‘n beskrywende navorsingsontwerp gevolg. In die eerste gedeelte van die studie (Hoofstukke 1 en 2) is gefokus op onder andere die agtergrond tot die navorsingsprobleem en rasionaal, probleemstelling, navorsingsmetodologie en literatuurstudie. Die tweede gedeelte van die studie (Hoofstukke 3 en 4) hou verband met die bevindinge en dataverifiëring en word afgesluit met gevolgtrekkings en aanbevelings wat op die studie van toepassing is. / Social Work / M.A. (Social work)
2

Beskrywing van die maatskaplikewerksupervisor as laervlakbestuurder se take en verantwoordelikhede

Smit, Karmi 02 1900 (has links)
Hierdie navorsing handel oor die maatskaplikewerksupervisor wat as laervlakbestuurder sekere take en verantwoordelikhede het. Die doel van die navorsing is om vas te stel of die supervisor toegerus is om die take en verantwoordelikhede verbonde aan die pos van laervlakbestuurder suksesvol uit te voer. Vir die navorsing is ‘n kwantitatiewe benadering en ‘n beskrywende navorsingsontwerp gevolg. In die eerste gedeelte van die studie (Hoofstukke 1 en 2) is gefokus op onder andere die agtergrond tot die navorsingsprobleem en rasionaal, probleemstelling, navorsingsmetodologie en literatuurstudie. Die tweede gedeelte van die studie (Hoofstukke 3 en 4) hou verband met die bevindinge en dataverifiëring en word afgesluit met gevolgtrekkings en aanbevelings wat op die studie van toepassing is. / Social Work / M.A. (Social work)

Page generated in 0.1991 seconds