• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Maatskaplikewerk–ondersoek na die noodsaaklikheid van 'n bewusmakingsprogram vir adolessente rakende seksuele misbruik / Meyer, M.

Meyer, Melanie January 2011 (has links)
Adolessente loop In hoe risiko om slagoffers van seksuele misbruik te word. Seksuele misbruik het In merkwaardige impak op adolessente. Tesame met die hoe eise wat die stormagtige adolessensieperiode aan In persoon stel is vroee intervensie veral noodsaaklik. Dit word geredelik aanvaar dat vroee intervensie ernstige versteurings in volwassensheid mag verhoed. Adolessente kom egter oor die algemeen nie vanself na vore vir die nodige hulpverlening nie. Die doel van die ondersoek was om ondersoek in te stel na die noodsaaklikheid van In bewusmakingsprogram vir adolessente rakende seksuele misbruik. Die doel was verder om aanbevelings aan die hand te doen vir die ontwerp van In effektiewe bewusmakingsprogram. Die navorsing het In gekombineerde kwantitatiewe en kwalitatiewe benadering gevolg. 214 adolessente en 10 onderwysers van twee hoerskole is by die ondersoek betrek. Albei groepe deelnemers het vraelyste voltooi. Adolessente het kwantitatiewe vraelyste voltooi terwyl onderwysers In kwalitatiewe skedule voltooi het. Uit laasgenoemde is verskeie temas ge'identifiseer en bespreek. Die studie was verkennend sowel as beskrywend van aard. Dit is vanuit die bevindings duidelik dat daar die noodsaaklikheid bestaan van In bewusmakingsprogram aan adolessente rakende seksuele misbruik. Aanbevelings rakende die inhoud en ontwerp van so In program is vanuit die studie gedoen. / Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
2

Page generated in 0.0927 seconds