• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Chiasm in Mark 7:24-31

Rothon, Philip Maxwell 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: My provisional identification of chiasm in Mark 7:24-31 initiated this multidisciplinary study of the literary shape of this interesting text. New Testament scholars tend to agree that the genre (form, content and function) of the Gospel of Mark exhibits the literary characteristics typical of ancient, first century AD, Greco-Roman biography thereby evidencing, in a broad sense, Greco-Roman form and function, and Jewish content. As a result, the New Testament Gospels have been described as a "tertium quid'. However, until fairly recently, few scholars appear to have taken the possibility of finding Jewish rhetorical form, in the shape of chiasm, into account in their examination of New Testament texts and have almost exclusively tended to focus on classical Greek rhetorical forms. As a result, this study opens itself to the possibility of finding both Jewish and Greco- Roman literary forms in the text, thereby attempting to obtain a greater presence of understanding of what the implied author was doing with the text. This study therefore endeavours to understand, not only what the implied author intended to communicate through the literary form of the text to the implied reader but also, at the level of discourse, the "how" of that communication within the literary context of the Gospel as a whole. In the light of the aforegoing, the research questions appear as follows. (1) What, on a balance of probability, is the literary form or structure of Mark 7:24- 3 1 within its literary context? If the form of the text is found, on a balance of probability, to exhibit the characteristics of chiasm: (2) What implied effect would this have on an implied reader when understood and interpreted within the context of Greco-Roman biography? And, (3) what effect would the answers to (1) and (2) above have on a modern (present) reader of the Gospel of Mark? After a brief overview of the socio-historical and cultural setting to the Gospel of Mark that serves as essential background material necessary for an understanding of the text, this study proceeds to consider the ancient roots of chiasm with regard to the literature of the Ancient Near East and briefly traces its prevalence from the ancient past through to the period of the New Testament. Because chiasm is a particular form of parallelism, the importance of understanding Biblical parallelisms in the Hebrew literature in general and its significance with regard to the New Testament and Mark's Gospel in particular is considered. A discussion of various definitions of chiasm follows. After considering the Gospel of Mark and the literary context of the subject text, its literary form is examined in the light of known ancient literary conventions, including Biblical narrative and the various forms evidenced in the exchange of dialogue are considered and the text examined for further correspondences. Thereafter the text is reviewed within its literary context and, what follows, is an explanation of how the form of the text may function within its literary location. / AFRIKAANSE OPSOMMING: My voorlopige identifiesering van chiasme in Markus 7:24-31 inisieer 'n multidimensionele studie van die literêre vorm van dié interessante teks. Nuwe-Testamentici neig om saam te stem dat die genre (vorm, inhoud en funksie) van die evangelie volgens Markus die literêre kenmerke toon, tipies van antieke, eerste eeuse (AD) Grieks-Romeinse biografie en stel so, in 'n breë sin, Grieks-Romeinse vorm en funksie sowel as Joodse inhoud ten toon. As 'n resultaat is die Nuwe Testamentiese Evangelies beskryf as 'n "tertium quid." Tog, tot redelik onlangs het weinig Nuwe-Testamentici die moontlikheid in ag geneem om Joodse retoriese vorm, in die vorm van giasme, te vind in hulle ondersoek van Nuwe Testamentiese tekste en het geneig om bykans uitsluitlik te fokus op klassieke Griekse retoriese vorme. As 'n gevolg open hierdie studie ditself tot die moontlikheid om Joodse, sowel as Grieks-Romeinse literêre vorme binne die teks te vind en sodoende 'n groter begrip mee te bring van wat die geïmpliseerde outeur met die teks gemaak het. Die studie onderneem dus om nie net aan te dui wat die geïmpliseerde outeur beoog het om te kommunikeer d.m.v. die literêre vorm van die teks aan die geïmpliseerde gehoor nie, maar ook op die vlak van diskoers, die "hoe" van die kommunikasie binne die literêre konteks van die evangelie as geheel. In die lig van die voorafgaande kan die ondersoekvrae as volg geformuleer word. (1) Wat is die literêre vorm of struktuur van Markus 7:24-31 binne die bepaalde literêre konteks? lndien die vorm van die teks die kenmerke van chiasme vertoon: (2) Watter geïmpliseerde effek sal dit hê op 'n geïmpliseerde gehoor indien die teks verstaan en geïnterpreteer word binne die konteks van Grieks-Romeinse biografie? En (3) watter effek sal die antwoorde tot vrae (1) en (2) hê op die moderne (eietydse) leser van die Evangelie volgens Markus? Na 'n kort oorsig oor die sosio-historiese en kulturele plasing van die Evangelie volgens Markus wat dien as noodsaaklike agtergrond materiaal, noodsaaklik vir 'n verstaan van die teks, gaan die studie voort om die antieke wortels van chiasme te oorweeg, met inagneming die literatuur van die ou Nabye Ooste en gaan kortliks die belang hiervan na, vanaf die antieke tye tot en met die Nuwe Testamentiese tydperk. Aangesien chiasme 'n spesifieke vorm van parallelisme is, word die belang van die verstaan van Bybelse parallelisme binne die Hebreeuse literatuur in die algemeen en die belang daarvan rakende die Nuwe Testament en die Evangelie volgens Markus in besonder, oorweeg. 'n Bespreking van verskeie definisies van chiasme volg. Na 'n bespreking van die Evangelie volgens Markus, sowel as die literêre konteks van die bepaalde perikoop, word die literêre vorm ondersoek in die lig van bekende antieke literêre konvensies, insluitende Bybelse narratief en verskeie vorme wat, waarneembaar binne die uitruil van dialoog ondesoek, en word die teks ondersoek vir verdere ooreenstemminge. Om hiedie rede word die teks oorweeg binne die literêre konteks en wat daarop volg is 'n verduideliking van hoe die vorm van die teks kan funksioneer binne die literêre plasing daarvan.
2

The reception of Genesis 1-3 in Nguni culture

Gwala, Mzonzima 10 August 2011 (has links)
Thesis (DLitt)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This dissertation looks at the reception of Gen. 1-3, one of the most controversial parts in the Hebrew Bible. How was it interpreted by the Nguni speaking communities (e.g. Xhosa, Zulu, siSwazi and siNdebele) taking into consideration their background, culture and religious belief system? The reception approach is followed in the research because of its emphasis on the role of the reader in understanding texts. Sources that are utilized are Nguni Bible translations, selected preached sermons (which the researcher attended himself), Nguni stories and folk tales and reviews undertaken among selected Nguni groups. A close-reading of the texts under discussion is undertaken in order to determine the basic content and issues of interpretation involved. The central concepts of cosmogony as contained in Gen. 1-2 are studied, as well as the story of the Garden of Eden and the concept of the “fall” in Gen. 3. The map of the Nguni language group is described and the culture and belief system of the Nguni speaking communities. Central concepts to this belief system are the worship of ancestors, marriage, circumcision, and among the Swazis the incwala (annual national feast) Legends and folk tales were used as sources for the Nguni belief system. It was determined that the Nguni speaking people worshipped one God in their traditional way, but always through their ancestors as a sign of respect. The role of the missionaries is analyzed by describing the history of the various missionary societies and their influence on the Nguni peoples. A very short discussion is devoted to preached sermons by Nguni pastors in the Seventh-day Adventist Church.Bible translations have always played a very important role among Nguni speakers (both Christians and non-believers). The need for translations using understandable contemporary terms is emphasized. This is the challenge to the Bible societies and Bible translators. Qualitative reviews were undertaken under selected Nguni speaking groups (Xhosa, Zulu, siSwati and siNdebele). Some of the results obtained from these reviews (full transcripts are included) are: (1) that there is a common understanding of the origin of the universe between the Hebrew Bible and the Nguni religious culture. (2) Serpent (Gen. 3): among the Zulus this concept is understood in terms of sexuality, but it can also be linked with the ancestors. (3) Both communities (Hebrew Bible and the Nguni) were tainted with the concept and ideology of patriarchalism. The crucial question in the research was: “what happens when a cosmogonic myth is transferred from one community to another?” In the case of Gen. 1-3 an ancient Hebrew text was transmitted to African cultures via missionaries and Bible translations. Nguni people react differently. Whereas some accept Gen. 1-3 (cosmogonies and the “fall”) as a detailed explanation of how creation and the “fall” came about, others reject it. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif kyk na die resepsie van Gen. 1-3, een van die mees kontroversiële dele in die Hebreeuse Bybel. Hoe word dit geïnterpreteer deur die Ngunisprekende gemeenskappe (Xhosas, Zoeloes, Swazi’s en Ndebele-groepe), met inagneming van hulle agtergrond, kultuur en stelsel van godsdienstige oortuigings? Die resepsiebenadering word in hierdie navorsing gevolg weens die klem op die rol van die leser in hoe tekste verstaan word. Die bronne wat aangewend is, is Ngunibybelvertalings, geselekteerde preke (wat die navorser self bygewoon het), Ngunistories en -volksverhale, en onderhoude wat met geselekteerde Ngunigroepe gevoer is. 'n In-dieptestudie van die betrokke tekste is onderneem ten einde die basiese inhoud en interpretasiekwessies te bepaal. Die sentrale konsep van kosmogonie, soos vervat in Gen. 1- 2, is bestudeer, asook die storie oor die Tuin van Eden en die konsep van die “sondeval” in Gen. 3. Die kaart van die Ngunitaalgroep word beskryf, asook die kultuur en geloofstelsel van die Ngunisprekende gemeenskappe. Sleutelkonsepte in hierdie geloofstelsel is die aanbidding van voorvaders, die huwelik, besnydenis, en onder die Swazi’s, die incwala (jaarlikse nasionale fees). Legendes en volksverhale is gebruik as bronne vir die Ngunigeloofstelsel. Daar is vasgestel dat die Ngunisprekende mense altyd een God aanbid het op hulle tradisionele manier, maar altyd deur voorvaders as 'n teken van respek. Die rol van die sendelinge word ontleed deur die geskiedenis van die verskeie sendinggenootskappe te beskryf, asook hulle invloed op die Ngunimense. 'n Baie kort bespreking word gewy aan preke gelewer deur Ngunipastore in die Sewendedaagse Adventistekerk.Bybelvertalings het nog altyd 'n baie belangrike rol gespeel onder Ngunisprekers (beide Christene en nie-gelowiges). Die behoefte vir vertalings wat verstaanbare, kontemporêre terme gebruik, word beklemtoon. Dít is die uitdaging wat aan die bybelgenootskappe en bybelvertalers gestel word. Kwalitatiewe onderhoude is afgelê onder geselekteerde Ngunisprekende groepe (Xhosas, Zoeloes, Swazi’s en Ndebele-groepe). Resultate wat verkry is van hierdie evaluerings (waarvan volledige transkripsies voorsien word) sluit in: (1) dat daar 'n gemeenskaplike begrip is van die oorsprong van die heelal by die Hebreeuse Bybel en die Ngunigeloofskultuur; (2) dat die konsep van die slang (Gen. 3) onder die Zoeloes in terme van seksualiteit verstaan word, maar dat dit ook met die voorvaders in verband gebring kan word; en (3) dat beide gemeenskappe (Hebreeuse Bybel en die Nguni) tekens dra van die konsep en ideologie van patriargisme. Die kernvraag in die navorsing was: “Wat gebeur wanneer ’n kosmogoniese mite oorgedra word van een gemeenskap na 'n ander?”. In die geval van Gen. 1-3 is 'n ou Hebreeuse teks oorgedra na Afrikakulture via sendelinge en bybelvertalings. Ngunimense reageer verskillend. Waar sommige Gen. 1-3 aanvaar (kosmogonieë en die “sondeval”) as 'n gedetailleerde verduideliking van hoe die skepping en die “sondeval” plaasgevind het, word dit deur ander verwerp.

Page generated in 0.122 seconds