Spelling suggestions: "subject:"bible colleges -- malawi"" "subject:"bible colleges -- qalawi""
1 |
Christian leadership in a Malawian context : a practical theological evaluation of African Bible CollegeStauffacher, Robert W. 12 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Notwithstanding that many prominent, influential and highly effective Christian leaders over this
past century are making a difference throughout Africa, a serious leadership crisis still looms.
There is no doubt that Christianity has spread throughout Africa, reaching many remote areas
within the continent. Still the depth to that Christianity remains elusive. Practical theologians
have discovered various patterns of leadership abuse, immorality, and heresy throughout Africa.
As alarming as these patterns may be, in a positive way they are encouraging many Africans to
seek alternative models of leadership. Thus, Africa has now become a place ready to implement
effective or authentic leadership models.
The purpose of this dissertation is to determine, in a practical theological way, whether African
Bible College in Malawi is producing graduates that can be described as authentic Christian
leaders. As a way of determining this, the researcher will be 1) investigating the growing
(Christian) leadership crisis within sub-Saharan Africa, 2) analyzing various Christian
leadership models within the field, 3) conducting empirical research on the African Bible
College (ABC) and ABC graduates, 4) exploring normative perceptions of Christian leadership
and 5) developing a revised praxis for ABC to help it become an even more effective institution
for producing authentic Christian leaders.
Authentic leadership in particular emphasizes the “genuineness,” “realness,” and “transparency”
of people in leadership positions. It requires a leader to be open, honest, and accountable to
others. They must earn the respect and trust of their followers. People today are becoming more
skeptical of their leaders. They have grown weary and impatient with typical overbearing,
power-hungry, and dishonest leadership personalities. They want to see their leaders actually
practicing what they are preaching, living lives of integrity, and truly living out their Christian
faith in a God honoring and practical manner. This is why authentic leadership theory has
become prominent and widely accepted within the past decade. The theory will be useful for
analyzing the leadership of ABC graduates. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nieteenstaande die feit dat baie prominente, gesaghebbende en hoogs effektiewe Christenleiers
(gedurende die afgelope eeu) ʼn ware verskil deur die hele Afrika gemaak het (en dit steeds
doen), dreig ʼn baie wesenlike en ernstige leierskapkrisis steeds. Daar is geen twyfel nie dat
Christenskap soos ’n veldbrand deur die hele Afrika versprei het, en baie afgeleë gebiede op die
kontinent bereik het, maar die diepte van daardie Christenskap bly steeds bedrieglik. Praktiese
teoloë het verskeie voorbeelde van misbruik van leierskap, immoraliteit en dwaalleer oral in
Afrika aangetref. En, so ontstellend soos hierdie voorbeelde ook al is, op ʼn positiewe wyse
motiveer en bemoedig hulle baie Afrikane om alternatiewe modelle van leierskap na te jaag.
Afrika is dus op die oomblik ʼn baie geskikte plek vir die implementering van effektiewe (of
outentieke) leierskapsmodelle.
Die doel van hierdie verhandeling is dus om op ʼn prakties-teologiese wyse te bepaal, of die
African Bible College (ABC) in Malawi gegradueerdes lewer, wat as outentieke Christenleiers
beskryf kan word. In ʼn poging om dit te bepaal, het die navorser 1) die toenemende (Christen-)
leierskapskrisis in Afrika suid van die Sahara ondersoek, 2) verskeie Christenleierskap-modelle
op die gebied ondersoek, 3) empiriese navorsing oor die ABC en ABC-gegradueerdes gedoen, 4)
normatiewe persepsies van Christenleierskap verken en 5) ʼn hersiene praktyk vir ABC
ontwikkel wat daartoe sal bydra dat hulle ʼn selfs meer effektiewe instelling vir die lewering van
outentieke Christenleiers kan word.
Outentieke leierskap beklemtoon in die besonder die “opregtheid”, “egtheid” en “deursigtigheid”
van mense in leierskapsposisies. Dit vereis van ʼn leier om oop, eerlik en aanspreeklik teenoor
ander te wees. Dit bring mee dat ʼn leier die respek en vertroue van sy of haar volgelinge moet
verdien. Mense raak deesdae al hoe meer skepties oor hulle leiers. Hulle het moeg en ongeduldig
geraak vir die alomteenwoordige dominerende, magshonger en oneerlike
leierskapspersoonlikhede. Hulle wil sien dat hulle leiers se woorde en dade werklik ooreenstem,
dat hulle onkreukbare lewens leef en waarlik hulle Christengeloof prakties uitleef op ʼn wyse wat
aan God eer bewys. Dit is hoekom outentieke leierskapsteorie die afgelope dekade een van die toonaangewendste en algemeen aanvaarde leierskapsteorieë geword het, en nuttig sal wees vir
ontleding van die leierskap van ABC-gegradeerdes.
|
2 |
Intercultural teaching : a critical analysis of the African Bible College in MalawiStauffacher, Robert W. 12 1900 (has links)
Thesis (MTh (Practical Theology and Missiology))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this thesis is to determine, in a practical theological way, (1) the impact culture is
having on the teaching at the African Bible College, (2) to develop a revised praxis for the
intercultural teaching at ABC, and (3) for ABC to become a more culturally relevant teaching
institution as a result. Since cultural differences can often become a great barrier for any
intercultural endeavor, and being that ABC is made up of mostly American professors and
mostly Malawian students, there is a need to evaluate the challenges that are taking place in this
mixed cultural institution.
The research questions, which this study addresses, are as follows:
1. What kind of intercultural teaching exists at ABC? What are some of the
strengths and weaknesses of ABC’s intercultural teaching? What are some of the
current intercultural barriers existing at ABC? How do Malawian learning styles /
cultural issues play into intercultural teaching? What kind of “cultural baggage”
exists at ABC?
2. What does it mean to be culturally relevant and why is it important? In other
words, what are some of the key elements of teaching interculturally? What are
some of the common problems? What is contextualization? Interculturation?
Westernization? Etc.
3. What is desirable intercultural teaching for ABC? In other words, what models
in intercultural teaching would be more appropriate for ABC and why? What
should effective intercultural teaching look like at ABC? How can ABC sustain
long-term and effective intercultural teaching?
An introduction to the subject of intercultural teaching and an empirical investigation of ABC’s
teaching is the focus of chapter 2. Chapter 3 introduces several intercultural teaching models and
theories that were then used to evaluate and interpret the teaching at ABC. Chapter 3 is mostly devoted to the interpretation of ABC’s teaching in light of these models. Chapter 4 has been
devoted to laying out a theological and ethical basis (the normative task) for intercultural
teaching. Chapter 5 focuses on the revised praxes for ABC, offering several suggestions for
becoming a more culturally relevant teaching institution. In addition, several recommendations
for further research and study were made at the end of this thesis. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis het ten doel om op 'n prakties-teologiese manier (1) die impak van kultuur op
onderrig aan die African Bible College (ABC) te bepaal, (2) 'n hersiene praktyk vir
tussenkulturele onderrig aan die ABC te ontwikkel, en (3) die ABC gevolglik in 'n meer kultureel
tersaaklike onderriginstelling te verander. Aangesien kultuurverskille dikwels enige
tussenkulturele poging verhinder, en aangesien die ABC voorts meestal uit Amerikaanse
professors en Malawiese studente bestaan, is daar 'n behoefte om die uitdagings van hierdie
kultureel vermengde instelling te beoordeel.
Die navorsingsvrae waarna hierdie studie ondersoek instel, is soos volg:
1. Watter soort tussenkulturele onderrig vind tans aan die ABC plaas? Met ander
woorde, hoe vaar die ABC wat betref onderrig op 'n kultureel tersaaklike manier?
Wat is die sterk en swak punte van onderrig aan die ABC? Watter tussenkulturele
versperrings bestaan tans in die ABC? Hoe word Malawiese
leerstyle/kultuurkwessies by tussenkulturele onderrig geintegreer? Watter soort
ekulturele bagasie f is by die ABC ter sprake?
2. Wat beteken dit om kultureel tersaaklik te wees, en hoekom is dit belangrik?
Met ander woorde, wat is sommige van die kernelemente van tussenkulturele
onderrig? Wat is die algemene probleme? Wat is kontekstualisasie,
interkulturasie, verwestering, ensovoorts?
3. Wat is die gewenste vorm van tussenkulturele onderrig vir die ABC? Met ander
woorde, watter modelle vir tussenkulturele onderrig sou meer geskik wees vir die
ABC, en hoekom? Hoe behoort doeltreffende tussenkulturele onderrig aan die
ABC daar uit te sien? Hoe kan die ABC langtermyn- en doeltreffende
tussenkulturele onderrig handhaaf? Hoofstuk 2 bied 'n inleiding tot die konsep van tussenkulturele onderrig, en 'n empiriese
ondersoek na die ABC se onderrigstyl. In hoofstuk 3 word verskeie modelle en teoriee vir
tussenkulturele onderrig bekend gestel, wat vervolgens gebruik is om onderrig aan die ABC te
beoordeel en te vertolk. Die hoofstuk is dus hoofsaaklik aan die vertolking van die ABC se
onderrig aan die hand van hierdie modelle gewy. Hoofstuk 4 bied 'n teologiese en etiese
grondslag (die normatiewe taak) vir tussenkulturele onderrig, waarna hoofstuk 5 op die hersiene
praktyke vir die ABC konsentreer, met verskeie voorstelle oor hoe die onderriginstelling meer
kultureel tersaaklik kan word. Die tesis sluit af met etlike aanbevelings vir verdere navorsing en studie.
|
Page generated in 0.0679 seconds