• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Prediking in 'n industriële konteks in die lig van 'n moderne homiletiese teorie

Gerber, J. J. (Jacobus Johannes) 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Een van die grootste probleme waarmee die prediker in 'n industriele konteks te doen het, is om die evangelie op 'n sinvolle wyse aan die hoarders oor te dra. Die radikale verandering in die samelewing deur die moderniseringsproses, het die homiletiek gedwing om teoreties her te besin. Hierdie moderne homiletiese teorie soos deur H.J.C. Pieterse, T.G. Long en G.D.J. Dingemans verteenwoordig het die volgende belangrike teoretiese aanpassings gemaak: Eerstens, in plaas van die tradisionele beweging van die teks na die hoarders, is die homiletiese proses omgekeer. Die beweging is nou vanaf die hoarder na die teks deur middel van die prediker en weer terug van die teks na die hoorder. Tweedens, hierdie benadering het noodwendig hermeneutiese implikasies gehad. Daarom het die homiletiek die bree aanpak van die moderne kritiese hermeneutiek in diens geneem. Derdens moes 'n nuwe kommunikasieteorie ondersoek word naamlik, die dialogiese kommunikasieteorie van H.J.C. Pieterse en C.J.A. Vos. / One of the greatest problems, with which a preacher in an industrial context have to deal with, is to convey the gospel in a sensible manner to the listeners. The radical change in society caused by the modernisation process, forced homiletics to review its theoretical base. Modern homiletics as represented by H.J.C. Pieterse, T.G. Long and G.D.J. Dingemans, has made the following theoretic adjustments: Firstly, in stead of the traditional movement of the text to the listeners, the homiletical process is revearsed. The movement is from the listener to the text by means of the preacher and back from the text to the listener. Secondly, this approach inevitably has hermeneutic implications. Therefore homiletics has employed the broad approach of modern critical hermeneutics. Thirdly, a new communication theory has to be developed namely, the dialogical communication theory of H.J.C. Pieterse and C.J.A. Vos. The most important theoretical foundation for preaching in an industrial context is the approach of taking the listeners as starting point without neglecting the text. In practice, it brings about that the following topics ask for particular attention: For the understanding and formulating of the message of the Scriptures, the modern critical hermeneutics and the use of metaphors is of the greatest importance. The new understanding of rhetorics which is about conveying the message, must be taken into consideration. The formulating of the message in the language of the listeners has a theoretical influence on the formulating and use of the theological concepts during preaching. The dialogical communication theory is also of great importance, and has dialogue before, during and after the preaching in mind. For it to be fulfilled, preaching work groups is an important component to improve dialogical communication in the congregation. / Practical Theology / D.Th. (Practical theology)
2

Prediking in 'n industriële konteks in die lig van 'n moderne homiletiese teorie

Gerber, J. J. (Jacobus Johannes) 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Een van die grootste probleme waarmee die prediker in 'n industriele konteks te doen het, is om die evangelie op 'n sinvolle wyse aan die hoarders oor te dra. Die radikale verandering in die samelewing deur die moderniseringsproses, het die homiletiek gedwing om teoreties her te besin. Hierdie moderne homiletiese teorie soos deur H.J.C. Pieterse, T.G. Long en G.D.J. Dingemans verteenwoordig het die volgende belangrike teoretiese aanpassings gemaak: Eerstens, in plaas van die tradisionele beweging van die teks na die hoarders, is die homiletiese proses omgekeer. Die beweging is nou vanaf die hoarder na die teks deur middel van die prediker en weer terug van die teks na die hoorder. Tweedens, hierdie benadering het noodwendig hermeneutiese implikasies gehad. Daarom het die homiletiek die bree aanpak van die moderne kritiese hermeneutiek in diens geneem. Derdens moes 'n nuwe kommunikasieteorie ondersoek word naamlik, die dialogiese kommunikasieteorie van H.J.C. Pieterse en C.J.A. Vos. / One of the greatest problems, with which a preacher in an industrial context have to deal with, is to convey the gospel in a sensible manner to the listeners. The radical change in society caused by the modernisation process, forced homiletics to review its theoretical base. Modern homiletics as represented by H.J.C. Pieterse, T.G. Long and G.D.J. Dingemans, has made the following theoretic adjustments: Firstly, in stead of the traditional movement of the text to the listeners, the homiletical process is revearsed. The movement is from the listener to the text by means of the preacher and back from the text to the listener. Secondly, this approach inevitably has hermeneutic implications. Therefore homiletics has employed the broad approach of modern critical hermeneutics. Thirdly, a new communication theory has to be developed namely, the dialogical communication theory of H.J.C. Pieterse and C.J.A. Vos. The most important theoretical foundation for preaching in an industrial context is the approach of taking the listeners as starting point without neglecting the text. In practice, it brings about that the following topics ask for particular attention: For the understanding and formulating of the message of the Scriptures, the modern critical hermeneutics and the use of metaphors is of the greatest importance. The new understanding of rhetorics which is about conveying the message, must be taken into consideration. The formulating of the message in the language of the listeners has a theoretical influence on the formulating and use of the theological concepts during preaching. The dialogical communication theory is also of great importance, and has dialogue before, during and after the preaching in mind. For it to be fulfilled, preaching work groups is an important component to improve dialogical communication in the congregation. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D.Th. (Practical theology)
3

Preek as kunsvorm / The sermon as an art form

Preller, Willem Petrus Lubbe 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Die inhoud en vorm van 'n preek is 'n eenheid. Beide aspekte vorm deel van die teologiese teorie van die prediking. In hierdie studie word daar teoreties besin oor 'n bepaalde vorm van prediking. Dit behels 'n ondersoek na die literere vorm waarin die boodskap gestruktureer en verwoord word. Die Skrif bevat 'n verskeidenheid literere vorme wat deur Bybelskrywers aangewend is om die intensie van die teks effektief te kommunikeer. Elk van hierdie vorme besit 'n eiendomlike kommunikatiewe aard. Die ontwikkeling van die moderne literatuurwetenskap sedert die tagtigerjare van die twintigste eeu het stukrag verleen aan die insig dat die Bybel ook as 'n versameling godsdienstige literatuur bestudeer kan word. Dit het meegebring dat die intensie van die teks van die Bybel op 'n teologies verantwoordbare wyse, met inagneming van die historiese verbande, beter begryp kan word deur die gebruikmaking van insigte uit ander literatuur. As sodanig word erkende literere kunsvorme wat naas die logies-analitiese ook die emotiewe betrek, aanvaar. Die resultaat van hierdie ondersoek dui aan dat die preek as kunsvorm geevalueer en in die moderne preekteorie geregverdig kan word. Die proses van transformasie wat die moderne hermeneutiese benadering kenmerk; die veranderde beleweniswereld en verstaanshorison van die huidige hoorders asook die eiesoortige aard van Bybelse literatuur is vanuit 'n kommunikatiewe aanname in 'n kunsvorm binne die moderne homiletiese teorie haalbaar. Die teorie orienteer binne die kommunikatiewe handelingsteorie as meta-teorie wat ingestel is op dialogiese kommunikasie wat betekenisgewing deur waarnemerbetrokkenheid bevorder en 'n bepaalde denkwyse by die hoorders tot gevolg het. Die tradisionele vorm van prediking, gekenmerk deur absolute dominasie van die rede en intellektualisme uit die modernistiese tydvak, het teen die einde van die tweede millennium in ernstige diskrediet gekom. Die radikale verandering in die samelewing deur die moderniseringsproses met gepaardgaande paradigma verskuiwinge dwing die homiletiek om teoreties te herbesin. In hierdie studie word die preek as kunsvorm afgebaken tot die verhalende preekvorm, konseptueel ontwikkel en teoreties omskryf asook geplaas binne die moderne homiletiese teorie as komponent wat daarby pas. Die resultaat is verkry deur 'n vergelykende studie van gemeenskaplike wesenstrekke wat voorkom by erkende kunsvorme in die moderne kunsteorie; die verhalende kunsvorm in die moderne literere teorie met spesifieke verwysing na die Afrikaanse roman asook die verhalende preekvorm in die moderne homiletiese teorie. Deur hierdie vorm van prediking in die moderne preekteorie op te neem, kan 'n sinvolle bydrae gemaak word om die Christelike boodskap deur oortuiging sander enige vorm van dwang te kommunikeer. / In a sermon form and content are one. Both aspects form part of the theological theory of preaching. This theoretical survey investigates one of the various literary forms through which the biblical writers attempted to communicate the intention of the biblical text in the most effective way. Each of these forms possesses a distinctive communicative character. The development of modern literary theory since the eighties of the twentieth century was a propulsive force leading to the conviction that the Bible was also a collection of religious literature. This conviction implied that the intention of the biblical text could be more clearly understood in a theological justified manner within the historical context by using insights gained from other literature. Acknowledged literary art forms adhering to the emotive as well as the logic-analytical are embraced as such. In this study the sermon as an art form is limited to narrative preaching, developed as a concept; theoretically described and placed within the modern homiletical theory as a suitable component. Results are obtained by means of a comparative study of mutual features that are distinctive to acknowledged art forms in the modern theory of art; narrative art forms in modern literature theory specifically in the modern Afrikaans novel, as well as the narrative form of preaching in the modern homiletical theory. The modern homiletical theory is orientated within the communicative acts theory as meta-theory focusing on dialogical communication which promotes meaning through the involvement of the observer. The conclusions reached indicate that the sermon as an art form can be evaluated and justified within the modem homiletical theory. Taken up in this theory, it can prove significant in communicating the Christian message to the listeners in a convincing rather than compulsive manner. / Practical Theology / D.Th. (Practical theology)
4

Preek as kunsvorm / The sermon as an art form

Preller, Willem Petrus Lubbe 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Die inhoud en vorm van 'n preek is 'n eenheid. Beide aspekte vorm deel van die teologiese teorie van die prediking. In hierdie studie word daar teoreties besin oor 'n bepaalde vorm van prediking. Dit behels 'n ondersoek na die literere vorm waarin die boodskap gestruktureer en verwoord word. Die Skrif bevat 'n verskeidenheid literere vorme wat deur Bybelskrywers aangewend is om die intensie van die teks effektief te kommunikeer. Elk van hierdie vorme besit 'n eiendomlike kommunikatiewe aard. Die ontwikkeling van die moderne literatuurwetenskap sedert die tagtigerjare van die twintigste eeu het stukrag verleen aan die insig dat die Bybel ook as 'n versameling godsdienstige literatuur bestudeer kan word. Dit het meegebring dat die intensie van die teks van die Bybel op 'n teologies verantwoordbare wyse, met inagneming van die historiese verbande, beter begryp kan word deur die gebruikmaking van insigte uit ander literatuur. As sodanig word erkende literere kunsvorme wat naas die logies-analitiese ook die emotiewe betrek, aanvaar. Die resultaat van hierdie ondersoek dui aan dat die preek as kunsvorm geevalueer en in die moderne preekteorie geregverdig kan word. Die proses van transformasie wat die moderne hermeneutiese benadering kenmerk; die veranderde beleweniswereld en verstaanshorison van die huidige hoorders asook die eiesoortige aard van Bybelse literatuur is vanuit 'n kommunikatiewe aanname in 'n kunsvorm binne die moderne homiletiese teorie haalbaar. Die teorie orienteer binne die kommunikatiewe handelingsteorie as meta-teorie wat ingestel is op dialogiese kommunikasie wat betekenisgewing deur waarnemerbetrokkenheid bevorder en 'n bepaalde denkwyse by die hoorders tot gevolg het. Die tradisionele vorm van prediking, gekenmerk deur absolute dominasie van die rede en intellektualisme uit die modernistiese tydvak, het teen die einde van die tweede millennium in ernstige diskrediet gekom. Die radikale verandering in die samelewing deur die moderniseringsproses met gepaardgaande paradigma verskuiwinge dwing die homiletiek om teoreties te herbesin. In hierdie studie word die preek as kunsvorm afgebaken tot die verhalende preekvorm, konseptueel ontwikkel en teoreties omskryf asook geplaas binne die moderne homiletiese teorie as komponent wat daarby pas. Die resultaat is verkry deur 'n vergelykende studie van gemeenskaplike wesenstrekke wat voorkom by erkende kunsvorme in die moderne kunsteorie; die verhalende kunsvorm in die moderne literere teorie met spesifieke verwysing na die Afrikaanse roman asook die verhalende preekvorm in die moderne homiletiese teorie. Deur hierdie vorm van prediking in die moderne preekteorie op te neem, kan 'n sinvolle bydrae gemaak word om die Christelike boodskap deur oortuiging sander enige vorm van dwang te kommunikeer. / In a sermon form and content are one. Both aspects form part of the theological theory of preaching. This theoretical survey investigates one of the various literary forms through which the biblical writers attempted to communicate the intention of the biblical text in the most effective way. Each of these forms possesses a distinctive communicative character. The development of modern literary theory since the eighties of the twentieth century was a propulsive force leading to the conviction that the Bible was also a collection of religious literature. This conviction implied that the intention of the biblical text could be more clearly understood in a theological justified manner within the historical context by using insights gained from other literature. Acknowledged literary art forms adhering to the emotive as well as the logic-analytical are embraced as such. In this study the sermon as an art form is limited to narrative preaching, developed as a concept; theoretically described and placed within the modern homiletical theory as a suitable component. Results are obtained by means of a comparative study of mutual features that are distinctive to acknowledged art forms in the modern theory of art; narrative art forms in modern literature theory specifically in the modern Afrikaans novel, as well as the narrative form of preaching in the modern homiletical theory. The modern homiletical theory is orientated within the communicative acts theory as meta-theory focusing on dialogical communication which promotes meaning through the involvement of the observer. The conclusions reached indicate that the sermon as an art form can be evaluated and justified within the modem homiletical theory. Taken up in this theory, it can prove significant in communicating the Christian message to the listeners in a convincing rather than compulsive manner. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D.Th. (Practical theology)

Page generated in 0.0542 seconds