Spelling suggestions: "subject:"binary erasure"" "subject:"binary countermeasures""
1 |
A fountain code forward error correction strategy for SensLAB applicationsDu Toit, F. J. 04 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The discovery of sparse graph codes, used in forward error correction strate-
gies, has had an unrivaled impact on Information theory over the past decade.
A recent advancement in this field, called Fountain codes, have gained much
attention due to its intelligent rate adaptivity, and lend itself to applications
such as multicasting and broadcasting networks. These particular properties
can be considered valuable in a wireless sensor network setting as it is capable of providing forward error correction, and the added conceptual network
protocol related extensions.
A wireless sensor network testbed in France, called SensLAB, provides an
experimental facility for researchers to develop and evaluate sensor network
protocols, aside from a simulation environment. Tremendous value can be
added to the SensLAB community if an appropriate forward error correction
design, such as Fountain codes, is deemed feasible for use on such a platform.
This thesis investigates the use of Fountain codes, in a binary erasure channel environment, as a forward error correction strategy for the distribution of
reliable data content over the SensLAB platform. A short message length LT
code using two different decoding mechanisms were developed and evaluated
for possible implementation. Furthermore, a short message length Raptor code
was developed by using supplementary theory and optimisation techniques
that permit scalability in terms of the message size. The results favoured the
Raptor code design as it performs close to near optimal while still satisfying
the rateless- and universality property, at low computational complexity. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ontdekking van yl-grafiekkodes, van toepassing op foutkorreksie strategieë, het onlangs 'n ongeewenaarde impak op Informasieteorie gehad. In 'n
onlangse vooruitgang in hierdie veld, genoem Fonteinkodes, word daar meer
fokus geplaas op die intelligente tempo aanpassingsvermoë van hierdie kodes,
wat nuttige toepassing kan inhou in multi-saai- en uitsaai netwerke. Hierdie
eienskappe kan moontlik as waardevol beskou word in draadlose sensor netwerke weens die fout regstellingsvermoë en die bykomende konseptuele netwerk protokol verwante uitbreidings.
'n Draadlose sensor netwerk toetsplatvorm in Frankryk, genoem die SensLAB, bied navorsers die geleentheid om eksperimentele sensor netwerk protokolle te ontwikkel en te toets buite 'n tipiese simulasie-omgewing. Groot
waarde kan bygevoeg word aan die SensLAB gemeenskap indien 'n geskikte
foutkorreksie strategie ontwikkel word, soos Fonteinkodes, en as geskik beskou
kan word vir hierdie platvorm.
In hierdie tesis word Fonteinkodes saam met die SensLAB platvorm ondersoek, binne die raamwerk van 'n binêre verlieskanaal, om vir foutkorreksie oor die verspreiding van betroubare data in SensLAB op te tree. 'n Kort boodskap
LT kode word voorgestel deur van twee verskillende dekoderings meganismes
gebruik te maak. 'n Alternatief, genaamd Raptorkode, was ook ondersoek. 'n
Raptorkode. 'n Kort boodskap Raptor kode, wat ontwikkel is met bykomende
teorie en optimeringstegnieke, word ook voorgestel. Die bykomende tegnieke
bied 'n skaleerbare boodskap lengte terwyl dit tempoloos en universeel bly, en
lae kompleksiteit bied.
|
Page generated in 0.0867 seconds