Spelling suggestions: "subject:"birthparents -- south africa"" "subject:"birthparents -- south affrica""
1 |
The role of the social worker in the reunification of foster children with their biological parentsDe Villiers, Angelique 03 1900 (has links)
Thesis (M Social Work)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: A combination of an exploratory and descriptive study together with an approach
containing elements of both the quantitative and qualitative approach was chosen in
order to obtain knowledge of and insight into the role of the social worker in the
reunification of foster children with their biological parents. The motivation for this study
arose from the awareness of the lack of South African literature on the role of the social
worker in the reunification of foster children with their biological parents as well as the
lack of accessible information about social workers’ use of reconstruction services in the
reunification of foster children and biological parents in South Africa. The researcher
became aware of this lack in South African literature about family reunification services
and programmes delivered during a preliminary search done on the Nexus Data-Base
(1999). The aim of the study is therefore to gain a better understanding of how social
workers render reconstruction services to contribute to the reunification process of
foster children with their biological parents in terms of the Child Care Act 74 of 1983.
The literature study first focused on the process and procedures of statutory removal of
children within the South African context of the Child Care Act 74 of 1983 to gain a
better understanding of the circumstances where the removal of children is justifiable
according to the Act. The literature study was also undertaken to gain insight into the
decisions social workers make when placing children in foster care as well as the
services social workers deliver to foster parents, biological parents and foster children
during reconstruction service delivery. The role of the social worker in the delivery of
foster care and reconstruction services was explored, where the social development
and strengths perspectives have become the norm, guiding social workers to engage in
a range of interventions as stipulated in the White Paper for Social Welfare (Ministry for
Welfare and Population Development, 1997) and the Integrated Service Delivery Model
(2004). he researcher involved 21 social workers in this study who render reconstruction
services with both children and their parents in selected non-governmental
organizations (NGOs) rendering child and family welfare services in the Strand,
Stellenbosch, Somerset West, Kuils River and the Department of Social Services in
Paarl.
The results of the investigation largely confirmed the findings of the literature study
namely that a large number of children are removed from parental care (the biological
parents), and need reconstruction services from child welfare organizations in South
Africa where social workers are the catalysts in rendering such services. Social workers
however, due to the lack of sufficient resources such as time and sufficient numbers, do
not have the ability to deliver reconstruction services to sustain and enhance the prompt
return of children to their biological parents.
The results therefore gave a good indication of social workers’ delivery of reconstruction
services. Social workers should have their workload reduced, enabling them to provide
more therapeutic services to foster children, biological parents and foster families in the
foster care process; government should support welfare organizations financially,
increasing the probability of welfare organizations to employ more social workers, and
thereby increasing the number of social workers rendering reconstruction services;
social workers should through cooperation with other welfare organizations deliver
foster care services to increase resources such as knowledge and skills to assist foster
children and their biological parents in their reunification.
The recommendations were aimed at services relating to assessment, prevention and
intervention with this vulnerable and marginalized group. The recommendations also
included that future research be done in order to focus on the specific reconstruction
services that could increase the probability of foster children returning to their biological
parents. This may decrease the large number of foster children currently staying in
foster care for longer than the restricted period of two years. / AFRIKAANSE OPSOMMING: ʼn Kombinasie van ʼn verkennende en beskrywende studie, tesame met ʼn benadering
wat beginsels van sowel die kwantitatiewe as oor die kwalitatiewe benadering insluit
was gekies in ʼn poging om kennis en insig te verkry van die rol van die maatskaplike
werker in die hereniging van pleegkinders met hul biologiese ouers. Die motivering vir
hierdie studie het na vore gekom na bewuswording van ʼn leemte in Suid-Afrikaanse
literatuur oor die rol van die maatskaplike werker in die hereniging van pleegkinders met
hul biologiese ouers, insluitende ʼn leemte aan toeganklike inligting aangaande
maatskaplike werkers se gebruik van rekonstruksie dienslewering in die hereniging van
pleegkinders met hul biologiese ouers. Die navorser het van hierdie leemte in die Suid-
Afrikaanse literatuur ten opsigte van familiehereniging dienslewering en die lewering
van programme bewus geword tydens ʼn voorondersoek van die Nexus- databasis
(1999). Die doel van die studie was dus om inligting in te samel om ʼn beter begrip te
ontwikkel van maatskaplike werkers se lewering van rekonstruksie dienste wanneer
pleegkinders met hul biologiese ouers herenig word in terme van die Kinderwet, Wet 74
van 1983.
Die literatuurstudie het eerstens gefokus op die proses en prosedure van statutêre
verwydering van kinders binne die Suid-Afrikaanse konteks van die Kinderwet nr 74 van
1983. Statutêre verwydering is ondersoek om ʼn beter begrip te ontwikkel van die
omstandighede waar statutere verwydering toelaatbaar is met verwysing na die
Kinderwet, Wet 74 van 1983. Die literatuurstudie het ook die rol van die maatskaplike
werkers in pleegsorg en rekonstruksie dienslewering ingesluit om ʼn beter begrip te
verkry van die omstandighede waarin maatskaplike werkers besluite moet neem tydens
die plasing van kinders in pleegsorg. Die literatuurstudie het ook gefokus op die rol van
maatskaplike werkers tydens pleegsorg en rekonstruksie dienslewering ten einde ʼn
beter begrip te ontwikkel van die dienste wat maatskaplike werkers bied aan
pleegouers, biologiese ouers en pleegkinders tydens pleegsorg. Die literatuurstudie het ook die rol van die maatskaplike werker in die lewering van
pleegsorg en rekonstrukise dienslewering vanuit n maatskaplike ontwikkeling en sterkte
perspektief verken ten einde ʼn beter begrip te ontwikkel van die beginsels vir
intervensie soos bepaal in die Witskrif vir Welsyn (Departement van Welsyn en
Bevolkings ontwikkeling, 1997) en die Geïntegreerde Diensleweringsmodel (2004).
Daar is besluit om 21 maatskaplike werkers wat rekonstruksie dienste tydens pleegsorg
lewer aan sowel kinders as hul ouers wat van die Strand, Stellenbosch, Somerset-Wes,
Kuilsrivier en die Departement van Maatskaplike Dienste in die Paarl afkomstig is, by
die studie te betrek.
Die resultate van hierdie ondersoek het tot ʼn groot mate die bevindinge van die
literatuurstudie bevestig, naamlik dat ʼn hoë persentasie van kinders verwyder word van
hulle ouers se sorg. Hierdie biologiese kinders benodig rekonstruksie dienste gelewer
deur maatskaplike werkers werksaam in kinder-en gesinsorgorganisasies in Suid-Afrika.
Maatskaplike werkers tans werksaam in Suid-Afrika het egter nie genoeg hulpbronne,
tyd of die voldoende aantal maatskaplike werkers om effektiewe rekonstruksie dienste
te lewer in ʼn poging om die terugkeer van kinders na hul biologiese ouers vol te hou en
aan te moedig nie.
Die resultate van die studie het dus ʼn aanduiding gegee van maatskaplike werkers se
vermoë om rekonstruksie dienste vir pleegkinders en hul biologiese ouers te lewer:
maatskaplike werkers se werklading moet verlig word om hulle in staat te stel om meer
terapeutiese dienste te lewer in pleegsorg; die regering behoort maatskaplike werkorganisasies
finansieël te ondersteun, wat die waarskynlikheid van welsynsorganisasies
om meer maatskaplike werkers in diens te neem verhoog, en dus tot ʼn toename sal lei
in die persentasie van maatskaplike werkers wat rekonstruksie dienste lewer;
maatskaplike werkers behoort deur samewerking met ander welsynsorganisasies die
beskikbaarheid en effektiwiteit van hulpbronne soos kennis en vaardighede tydens
rekonstruksie-dienslewering aan kinders in pleegsorg en hul biolgiese ou Die aanbevelings het gefokus op dienste wat verband hou met assessering, voorkoming
en intervensie met hierdie kwesbare kinders in pleegsorg en hul biologiese ouers. Die
aanbevelings sluit in dat vêrdere navorsing gedoen word ten einde die fokus te plaas op
spesifieke rekonstruksie- dienste wat die waarskynlikhied van pleegkinders se terugkeer
na hul ouers sal verhoog. Dit hou die moontlikheid in dat die hoë persentasie
pleegkinders wat vir langer as die beperkte tydperk van twee jaar in pleegsorg bly,
verlaag sal word.
|
2 |
Aanneming : 'n narratiewe pastorale studieDoyer, Anton Wilhelmus 12 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / Narratiewe navors:ing is gedoen om vas te stel watter rol geloof speel in die aanneemgesin. Onderhoudvoering met aanneemouers het die kernfaktor in die funksionering van die gesin as die aanvaarding of verwerping van die verskil tussen gesinne wat deur aanneming saamgestel is en gesinne wat deur geboorte saamgestel is, uitgewys. V erwerping strem verhoudinge binne die gesin, maak die gesin kwesbaar vir stres en vervreemding tussen ouer en kind. Aanvaarding, aan die antler kant, beteken dat die ouer die behoefte van sy kind om met sy natuurlike ouers in aanrak:ing te kom, erken. So 'n houding bring 'n verbetering in die ouer-kindverhouding mee en gevolglik ook in die vennoe om ontwikkelingskrisisse
te hanteer. Geloofkan 'n rol speel om an.gs en selftwyfel by die aanneemouers as gevolg van die onnatuurlike samestelling van die gesin te besweer, sodat hulle die verskil aanvaar en sodoende 'n gesonder perspektief op gesinwees ontwikkel. / Narrative research was done in order to establish the role of faith in the adoptive family. In interviews with adoptive parents it was found that the crucial factor in the functioning of the family is the acceptance or rejection of the differences between families created by adoption and those created by childbirth. Rejection
hampers relationships within the family and renders it vulnerable to stress and enstrangement between parent and child. Acceptance on the other hand means that the parent recognises the need of the child to connect with his birth parents. This latter attitude results in improved relationships between parent and child
and in more effectiveness in coping with developmental crises. Faith can play a role to cl.ispell the anxciety and self-doubt of adoptive parents resulting from the unnatural constitution of their family, accept the differences and in that way may contribute to a healthier perspective on the family. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.Th.(Pastoral Theraphy)
|
3 |
Aanneming : 'n narratiewe pastorale studieDoyer, Anton Wilhelmus 12 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / Narratiewe navors:ing is gedoen om vas te stel watter rol geloof speel in die aanneemgesin. Onderhoudvoering met aanneemouers het die kernfaktor in die funksionering van die gesin as die aanvaarding of verwerping van die verskil tussen gesinne wat deur aanneming saamgestel is en gesinne wat deur geboorte saamgestel is, uitgewys. V erwerping strem verhoudinge binne die gesin, maak die gesin kwesbaar vir stres en vervreemding tussen ouer en kind. Aanvaarding, aan die antler kant, beteken dat die ouer die behoefte van sy kind om met sy natuurlike ouers in aanrak:ing te kom, erken. So 'n houding bring 'n verbetering in die ouer-kindverhouding mee en gevolglik ook in die vennoe om ontwikkelingskrisisse
te hanteer. Geloofkan 'n rol speel om an.gs en selftwyfel by die aanneemouers as gevolg van die onnatuurlike samestelling van die gesin te besweer, sodat hulle die verskil aanvaar en sodoende 'n gesonder perspektief op gesinwees ontwikkel. / Narrative research was done in order to establish the role of faith in the adoptive family. In interviews with adoptive parents it was found that the crucial factor in the functioning of the family is the acceptance or rejection of the differences between families created by adoption and those created by childbirth. Rejection
hampers relationships within the family and renders it vulnerable to stress and enstrangement between parent and child. Acceptance on the other hand means that the parent recognises the need of the child to connect with his birth parents. This latter attitude results in improved relationships between parent and child
and in more effectiveness in coping with developmental crises. Faith can play a role to cl.ispell the anxciety and self-doubt of adoptive parents resulting from the unnatural constitution of their family, accept the differences and in that way may contribute to a healthier perspective on the family. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th.(Pastoral Theraphy)
|
Page generated in 0.0713 seconds