• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Surfacing fat : adiposity as adornment

Darries, Mouroodah Sulayman 12 1900 (has links)
Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis provides a critical discussion of, and motivation for, my jewellery practice, in which fat from the human body is transformed into adornment. Drawing on Julia Kristeva’s theory of ‘abjection’, this research scrutinises the grotesque status of body substances in the modern media, with the intention of changing viewer reactions to these substances from repulsion to aesthetic enjoyment. I consider the influence of popular culture, where idealised bodies are promoted as ‘better’ than non-normative body types, and then consider how (or whether) the abject remainders of the ‘ideal body’ can successfully be refigured as adornment. In order to situate my practical Masters work in the wider field of contemporary avant-garde jewellery practice, I study the work of select jewellers, who also refer to, or use, body substances in critical ways in their work. Through this, I hope to scrutinise both normative notions of the body and of jewellery as adornment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis dien as ’n kritiese bespreking van en motivering vir my praktiese juwelierswareontwerp, waarin vet afkomstig van die menslike liggaam verander word in versiering. Die navorsing gebruik Julia Kristeva se teorie van ‘abjection’ om die groteske status wat liggaamstowwe in die moderne media het, uit te pluis, met die doel om die toeskouer se reaksie op hierdie stowwe van afkeer in estetiese genot te verander. Ek oorweeg die invloed van populêre kultuur waarbinne geïdealiseerde liggame as ‘beter’ as nie-normatiewe liggaamstipes aangebied word. Ek kyk verder na hoe (en of) die vernederende (‘abject’) oorblyfsels van die ‘ideale liggaam’ suksesvol as versiering omvorm kan word. Om my praktiese werk vir die Meestersgraad binne die wyer veld van kontemporêre avant-garde juwelierswarepraktyk te vestig, ondersoek ek ook werk van sekere juweliers wat ook liggaamstowwe in hulle werk gebruik, of daarna verwys. Hierdeur hoop ek om die normatiewe idees van beide die liggaam en juweliersware as versiering uit te pluis.

Page generated in 0.0863 seconds