• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

大英聖書公會與官話《和合本》聖經翻譯. / Critical study of the British and Foreign Bible Society's patronage in the translation of the Chinese Mandarin Union Version Bible / Da Ying sheng shu gong hui yu guan hua "He he ben" Sheng jing fan yi.

January 2007 (has links)
麥金華. / "2007年9月". / 論文(哲學碩士)--香港中文大學, 2007. / 參考文獻(leaves 128-139). / "2007 nian 9 yue". / Abstract also in English. / Mai Jinhua. / Lun wen (zhe xue shuo shi)--Xianggang Zhong wen da xue, 2007. / Can kao wen xian (leaves 128-139). / 緒論 --- p.1 / Chapter 第一章 --- 大英聖書公會 --- p.8 / Chapter 1. --- 成立宗旨、組織及工作簡介 --- p.8 / Chapter 2. --- 大英聖書公會在十九世紀的中國 --- p.12 / Chapter 第二章 --- ー八九〇年上海在華傳教士大會、《和合本》與大英聖書公會 --- p.18 / Chapter 1. --- 十九世紀基督教中文聖經翻譯槪況 --- p.18 / Chapter 2. --- 一八九〇年上海在華傳教士大會與《和合本》 --- p.26 / Chapter 3. --- 聖經公會與《和合本》 --- p.29 / Chapter 4. --- 大英聖書公會與《和合本》 --- p.31 / Chapter 第三章 --- 贊助者的支持 --- p.41 / Chapter 1. --- 贊助經費 --- p.41 / Chapter 2. --- 提高譯者教內地位 --- p.45 / Chapter 第四章 --- 贊助者的制約一大英聖書公會與《和合本》新約希臘文基礎文本問題 --- p.50 / Chapter 1. --- 新約聖經的「原文」 --- p.52 / Chapter 2. --- 一八九〇年上海在華傳教士大會 有關《和合本》原文基礎文本之決議 --- p.62 / Chapter 3. --- 贊助者的立場 --- p.64 / Chapter 4. --- 贊助者願意讓步的原因 --- p.69 / Chapter 5. --- 《和合本》新約希臘文基礎文本爭論 --- p.71 / Chapter 第五章 --- 官話《和合本》譯文文本分析´ؤ〈約翰福音〉 --- p.83 / Chapter 1. --- 文本分析的方法 --- p.84 / Chapter 2. --- 文本分析的結果 --- p.90 / Chapter 3. --- 證據並非一切一 《公認經文》與《英國修訂譯本》希臘文基礎文本並用的原因 --- p.95 / 結論 --- p.120 / 參考書目 --- p.128
2

Die beskikbaarstelling, deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, van die Bybel in die inheemse tale van Suid-Afrika 'n missiologiese studie /

Sieberhagen, Charl Francois. January 2007 (has links)
Thesis (Ph. D.(Science of Religion and Missiology))--University of Pretoria, 2000. / Includes bibliographical references.
3

Die beskikbaarstelling, deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, van die Bybel in die inheemse tale van Suid-Afrika : 'n missiologiese studie (Afrikaans)

Sieberhagen, Charl Francois 18 January 2007 (has links)
Afrikaans: Die Vlootkommissaris, Jahleel Brenton, se ywer en passie vir Bybelverspreiding lei tot die stigting van die tweede Hulpvereniging van die Britse en Buitelandse Bybelgenootskap in Afrika. Hierdie stigtingsvergadering vind plaas onder voorsitterskap van die luitenant-goewemeur aan die Kaap, sir Rufane Donkin, op 23 Augustus 1820. Dit is eers in 1965, dat die Bybelgenootskap van Suid-Afrika 'n selfstandige Bybelgenootskap word en sy plek kan inneem by die Wereldbond van Bybelgenootskappe as 'n finansieel bydraende Genootskap tot die Werelddiensprogram. In 1970 verskyn die publikasie, God het laat groei, wat die geskiedenis van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika beskryf vanaf 1820 tot 1970. Sedert hierdie publikasie verskyn het, is daar nog nie weer so 'n uitgebreide studie uitgevoer nie. Jaarverslae is elke jaar gepubliseer, maar dit was gerig op die donateurskorps, met inligting wat by wyse van opsommings weergegee is. Dit is egter opmerklik dat daar nog nooit 'n missiologiese studie gedoen is oor die werksaarnhede van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika nie. As gevolg van die feit dat die Bybelgenootskap die enigste organisasie in Suid-Afrika is wat die Bybel amptelik vertaal, produseer en versprei in al die inheemse tale van ons land, moet daar gevra word na die relevansie van hierdie organisasie se werksaarnhede vir die sendingontwikkeling in Suid-Afrika asook Suider-Afrika. <op> Betrokkenheid deur die Bybelgenootskap by vertalingsprojekte in die inheemse tale van ons land, het deur die jare baie gewissel. Tans word vertaalspanne in diens van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika gestel en hulle doen die vertaalwerk namens die kerk, sendingorganisasies en breë Christelike gemeenskap. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika staan in 'n baie unieke verhouding met die kerk, sendingorganisasies en die breë Christelike gemeenskap. Samewerking geskied op 'n wye spektrum van terreine. Die Bybelgenootskap is afhanklik van die kerke, sendingorganisasies en die breë Christelike gemeenskap, vir menslike hulpbronne en finansiële ondersteuning. Die kerke, sendingorganisasies en die breë Christelike gemeenskap is weer van die Bybelgenootskap afhanklik vir Bybels in die inheemse tale van ons land, asook ander verwante materiaal. Hierdie studie het aangetoon dat daar 'n missionere visie aanweslg is in die werksaamhede van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, maar ook by die donateurskorps. Hierdie missionêre visie het inderdaad daartoe gelei dat die Christendom in Suid-Afrika gevestig kon word. Hierdie studie toon baie duidelik aan dat die Bybelgenootskap van Suid-Afrika 'n integrale deel van die missionêre speelveld in Suid¬Afrika is, ook ten opsigte van die toekoms. English: The Naval Commissioner, Jaheel Brenton's passion and diligence regarding Bible distribution leads to the founding of the second Auxiliary of the British and Foreign Bible Society in Africa. This founding meeting takes place on 23 August 1820 under the chairmanship of the lieutenant-governor at the Cape, Sir Rufane Donkin. Only in 1965 does the Bible Society of South Africa become an independent Bible Society and became immediately a contributing Society towards the World Service Programme of the United Bible Societies. In 1970 the publication, God made it grow, appears, describing the history of the Bible Society of South Africa from 1820 to 1970. A comprehensive study of this has not hitherto been executed. Reports are published annually but are directed at the contributing donors of the Bible Society of South Africa with relevant information conveyed in the form of summaries. It is, however, remarkable that a missiological study has never been done on the activities of the Bible Society of South Africa. Considering the fact that the Bibles Society is the only organization in South Africa which officially translates, produces and distributes the Bible in all our indigenous languages, one must question the relevance of this organization's activities towards the development of missionary actions in South Africa and Southern Africa. Over the years the Bible Society's involvement regarding translation projects into the indigenous languages of our country has changed considerably. Nowadays, teams of translators are appointed in the service of the Bible Society. They do the translation on behalf of the Church, missionary organizations and the broader Christian community. The Bible Society of South Africa maintains a unique relationship with the Church, missionary organizations and with the broader Christian community and a wide spectrum of co-operation exists. The Bible Society is dependant on the churches, missionary organizations and the broader Christian community for human resources and financial support. Accordingly, churches, missionary organizations and the broader Christian community are dependant on the Bible Society for Bibles and other related material in the indigenous languages of our country. This study has indicated the presence of a missionary vision in the activities of the Bible Society of South Africa as well as their donors. Indeed this missionary vision has resulted in the establishment of Christianity in South Africa. This study clearly indicates that the Bible Society of South Africa is an integral part of the missionary playing-field in South Africa, also with regard to the future. / Thesis (PhD (Science of Religion and Missiology))--University of Pretoria, 2007. / Science of Religion and Missiology / unrestricted

Page generated in 0.0973 seconds