• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die begrafnisritueel in Eersterust se geloofsgemeenskap

Du Preez, Johannes Lodewickes Christoffel 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / As 'n gemeenskap is Eersterust 'n skepping van apartheid. Voor die Groepsgebiedewet (1950) het alle rassegroepe in Pretoria vermeng gewoon. Dit sou lei tot ondertrouery en kultuurvermenging - iets wat die geloofsgemeenskap van Eersterust se begrafnisritueel weerspieel. Die begrafnisritueel het nie in Eersterust ontstaan nie, maar is daar uitgebou - soos die toevoeging van die troosmaal na die begrafnis. Wat by 'n afsterwe in Eersterust opval, is die geweldige kollektiewe gemeenskapsbetrokkenheid vanaf afsterwe tot met die troosmaal. Daarna kom dit abrup tot 'n einde. Die fokus van die studie is drieledig. Eerstens word gekyk na die ontstaan van die begrafnisritueel. Daarna kom twee vrae aan die orde: Wat is die betekenis van die begrafnisritueel vir die geloofsgemeenskap? Watter invloed het die ritueel op treurendes binne die geloofsgemeenskap wat doodsverlies moet verwerk? Die eerste vraag weerspieel 'n gemeenskap se trots op wat binne 'n gegewe historiese en sos10- politieke situasie vermag kan word. Binne hul verhaal van swaarkry le die spore van 'n alternatiewe gemeenskapsverhaal met 'n sterk eskatologiese duiding. Die tweede vraag wek ambivalente gevoelens. Sommige medenavorsers voel die hulp aan die treurendes is hopeloos te min. Ander getuig weer van bystand aan treurendes na 'n afsterwe. Oor een aspek is daar eenstemmigheid: Die geloofsgemeenskap sal maniere moet vind om die bestaande pastorale sorg aan die treurendes nog beter te doen. Die sleutelkonsepte van die studie - soos uiteengesit in hoofstuk 2 - val in drie dele uiteen. Daar is begrippe eie aan die gekose epistemologie; begrippe eie aan die navorsingsonderwerp; asook eiesoortige taal- en woordgebruik. / Practical Theology / M. Th. (Practical Theology)
2

Die begrafnisritueel in Eersterust se geloofsgemeenskap

Du Preez, Johannes Lodewickes Christoffel 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / As 'n gemeenskap is Eersterust 'n skepping van apartheid. Voor die Groepsgebiedewet (1950) het alle rassegroepe in Pretoria vermeng gewoon. Dit sou lei tot ondertrouery en kultuurvermenging - iets wat die geloofsgemeenskap van Eersterust se begrafnisritueel weerspieel. Die begrafnisritueel het nie in Eersterust ontstaan nie, maar is daar uitgebou - soos die toevoeging van die troosmaal na die begrafnis. Wat by 'n afsterwe in Eersterust opval, is die geweldige kollektiewe gemeenskapsbetrokkenheid vanaf afsterwe tot met die troosmaal. Daarna kom dit abrup tot 'n einde. Die fokus van die studie is drieledig. Eerstens word gekyk na die ontstaan van die begrafnisritueel. Daarna kom twee vrae aan die orde: Wat is die betekenis van die begrafnisritueel vir die geloofsgemeenskap? Watter invloed het die ritueel op treurendes binne die geloofsgemeenskap wat doodsverlies moet verwerk? Die eerste vraag weerspieel 'n gemeenskap se trots op wat binne 'n gegewe historiese en sos10- politieke situasie vermag kan word. Binne hul verhaal van swaarkry le die spore van 'n alternatiewe gemeenskapsverhaal met 'n sterk eskatologiese duiding. Die tweede vraag wek ambivalente gevoelens. Sommige medenavorsers voel die hulp aan die treurendes is hopeloos te min. Ander getuig weer van bystand aan treurendes na 'n afsterwe. Oor een aspek is daar eenstemmigheid: Die geloofsgemeenskap sal maniere moet vind om die bestaande pastorale sorg aan die treurendes nog beter te doen. Die sleutelkonsepte van die studie - soos uiteengesit in hoofstuk 2 - val in drie dele uiteen. Daar is begrippe eie aan die gekose epistemologie; begrippe eie aan die navorsingsonderwerp; asook eiesoortige taal- en woordgebruik. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)

Page generated in 0.0737 seconds