• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gebruik van Beck se kognitiewe terapie by sekondêre skoolleerders met subkliniese depressie / The use of Beck's cognitive therapy for secondary school learners with subclinical depression

Davel, Jaqualine Cecile Flower 30 June 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Uit 'n literatuurstudie en empiriese ondersoek wat onderneem is, blyk dit dat 15-40% van alle adolessente subkliniese depressie ervaar. Veranderinge en toenemende druk en eise eie aan die adolessente-fase, bring by baie adolessente depressiewe gevoelens mee. Ten spyte van hierdie omstandighede is daar egter ook baie adolessente wat hierdie fase van ontwikkeling sonder enige noemenswaardige probleme deurloop. Aaron Beck is van mening dat dit nie die omstandighede opsigself is wat tot depressie aanleiding gee nie, maar wel die betekenis wat individue aan omstandighede gee. Beck noem dat depressiewe persone tot irrasionele oortuigings, foutiewe inligting-prosessering en disfunksionele outomatiese gedagtes geneig is. Om hierdie probleem aan te spreek is ses adolessente, wat subkliniese depressie ervaar, aan Beck se kognitiewe terapie onderwerp. Die primere doel van Beck se terapie is die regstelling van bogenoemde disfunksionele kognisies. Die gevolgtrekking is dat wanneer adolessente wat subkliniese depressie ervaar, se disfunksionele kognisies reggestel word, hulle depressiewe gevoelens opgehef word. / From a literature study and empirical research which was undertaken, it seems that 15-40% of all adolescents experience subclinical depression. Changes and increasing pressure and demands, typical of the adolescent phase, causes many adolescents to experience depressing emotions. In spite of these circumstances there are also many adolescents who go through this phase in development without any significant problems. Aaron Beck is of opinion that it is not the circumstances in and of itself that lead to depression but rather the meaning that individuals attached to these circumstances. Beck mentions that depressive people are inclined to irrational beliefs, erroneous information-processing and dysfunctional automatic thoughts. To address this problem, six adolescents who experience subclinical depression, were subjected to Beck's cognitive therapy. The primary target of Beck's therapy is the correction of above mentioned dysfunctional cognitions. The conclusion is that when the dysfunctional cognitions of adolescents who experience subclinical depression can be corrected, their depressive feelings will diminish. / Educational Studies / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.1477 seconds